Soveel dae, soveel dinge...
Monday, 28 May 2007
Is dit 'n olifant? Is dit 'n seekoei? Nee, dis 'n moerse vark!!!!
Party mense mag dalk reken dis 'n skande om so dier te skiet, maar laat ek julle vertel, al wat ek sien is die wêreld se grootste spareribs en crumbed porktjops
.
Volledige storie hier
1 comment:
Anonymous
Tuesday, 29 May, 2007
PRAAT JY!!! Ek dink fred flintstone sou ook baie bly gewees het oor DIE ene!!
Reply
Delete
Replies
Reply
Add comment
Load more...
‹
›
Home
View web version
PRAAT JY!!! Ek dink fred flintstone sou ook baie bly gewees het oor DIE ene!!
ReplyDelete