LEES ASB: Vrae en AntwoordeHier is so paar antwoorde op van die vrae wat gereeld vir ons gevra word.
(V) Wat is die kriteria waarvolgens julle besluit wie die babe van die week gaan wees?
(A) Sy moet hot wees.
LW: Ek sê HOT, die feit dat 'n girl 'n mooi gesig het sal help, maar dit beteken nie sy is hot nie. Ons soek daai iets exstra...
(V) Wie besluit watter girls se foto's geplaas gaan word?
(A) FARMER (aka die Goewerneur Generaal van Tiete) en DEON (aka Doosdronk maar Regop.)
(V) Ek stem nie saam met julle nie..... (bla bla bla)
(A) Ons hoor jou, maar glo my ons gee nie 'n moer om wat jy dink nie. Plaas jou klagtes hier.
(V) Hoekom het al die girls sulke groot boobs?
(A) Goeie "camera-angles"... anyway, hoekom kla jy? Gou... terug in die kas, voor jou pelle uitvind!
(V) My girl is moerse hot, kan julle haar op die site sit?
(A) Stuur die foto's. Ons wil eers sien hoe sy lyk.
Liefde is mos blind... as jy biltong in haar broeksak moet druk sodat jou hond haar nie byt nie of as die kat haar probeer begrawe as sy op die sand sit, gaan ons tien teen een nie die foto's plaas nie. As jy haar agter op die bakkie moet laat sit omdat haar gat te breed is vir die sitplek gaan sy dalk nie die babe section haal nie.
(V) Ek het vir julle foto's van my vrou/girlfriend gestuur maar ek sien dit nêrens op die site nie.
(A) Daar kan'n paar redes daarvoor wees:
(1) Ons het nie die foto's gekry nie.
(2) Foto kwaliteit is te swak en mens kan nie sien wat aangaan nie.
(3) Ons het die foto gekry, maar nadat ons die foto compress het, het dit nog steeds 100kg geweeg. Sit haar agter op die bakkie, sy fok jou kar se seats op.
(V) My pêl was kak dronk, kan ek die foto's vir julle stuur?
(A) Is 'n eend se hol waterdig? Natuurlik... stuur die goed.
(V) Hoekom kry ek nooit reg om sulke foto's van die girls te neem nie?
(A) Dit vat talent, boeta... en natuurlik ook jare se toewyding en oefening... drank help ook.
(V) Kan ek/ons saam met julle kom kuier?
(A) Natuurlik, hou die site dop om uit te vind waar die party is.
Belangrik om te onthou: Al die ouens op die crew drink bier, brandewyn en olifantvoete; die girls drink sletsappies, whiskey, of soeterige shooters.
(V) Kan jy vir my daai girl (sit kort beskrywing hier in) se telefoon nommer en adres stuur?
(A) Nee!!! Dis nie 'n dating site nie.
(V) Het julle geen skaamte nie?
(A) Nee... toe maak gou, wys jou muis!
(V) Dink julle nie dis onverantwoordelik om so tipe site te bou nie?
(A) Aag fokkof man!!! Moenie ons blameer vir jou draadtrek beserings nie.
(V) Hoekom is daar so baie pornografie op die site?
(A) Daar is niks porn op ons site nie. Tiete is nie porn nie. As jy in die Huisgenoot en die Son tiete sien kla jy nie, so voetsek!!! Ek dink jy moet ophou na die doos in die spieël te kyk.
(V) Wanneer hou julle 'n STOKSTYF party?
(A) Dis 'n moerse goeie vraag daai!!! Ons kan altyd een reel... as jy ander voorstelle het, stuur dit na lekker@stokstyf.co.za dan kyk ons wat gebeur.
GOEIE TIP: Donasies (bv. Black Label, Rum en Coke, ens.) word waardeer, en veroorsaak om een of ander rede dat ons beter foto's neem.
No comments:
Post a Comment