Monday, 21 May 2007

SA het uiteindelik 'n Super 14 kampioen!



Baie geluk aan die Bulls wat met 'n moerse eindpoging die game gewen het. Ek voel half jammer vir die Sharks wat 'n awsome game gespeel het maar net te gou begin partie hou het... dudes, die game is eers oor as die fluitjie blaas.



Wel, maak nie saak wie jy support nie, die trofee bly in Suid-Afrika!!!

Ja, nes mens dink dinge begin beter lyk vir die bokke, met Hougaard en Luke daar, dan fok Jake White maar weer op. Bevin Fortuin, Tonderai Chavanga, Breyton Paulse, Gerrie Britz, Eddie Andrews, Jaco Pretorius and Kabamba Floors is huis toe gestuur, maar wat de fok soek Ashwin Willemse nog daar? Jirre man, gee hy dan sulke goeie blowjobs? Nee kyk, Jake kon maar liewer vir Paulse daar gehou het, tenminste het hy darem game-time ingekry hierdie jaar. Ek dink ook Heinie Adams is myle beter as Ricky Januarie. Saterdag het hy weer gewys wat se moerse impak hy maak op die veld. Maar nou ja, ek neem aan Jake was besig met sy buttyboys en het weereens nie die game gekyk nie. Dit verduidelik ook hoekom Joe van Niekerk die span gehaal het bo die ander losvoorspelers van die Sharks en die Bulls, wat almal deesdae baie goed speel.

Springbok squad:
Johan Ackermann, Bakkies Botha, BJ Botha, Gary Botha, Schalk Burger, Deon Carstens, Jean de Villiers, Bismarck du Plessis, Fourie du Preez, Os du Randt, Bryan Habana, Derick Hougaard, Butch James, Ricky Januarie, Wayne Julies, Victor Matfield, Percy Montgomery, Johann Muller, Waylon Murray, Akona Ndungane, Odwa Ndungane, Wynand Olivier, Ruan Pienaar, JP Pietersen, Danie Rossouw, Bob Skinstad, John Smit, Juan Smith, Pierre Spies, Gurthro Steenkamp, Francois Steyn, Albert van den Berg, CJ van der Linde, Wikus van Heerden, Joe van Niekerk, AJ Venter, Luke Watson, Ashwin Willemse

PS: Ek hoor Playtex launch 'n nuwe wonderbra. Hulle noem dit die "The Sharks bra : Lots of support... BUT NO CUP!!! "

Friday, 18 May 2007

Babe van die week... wat dink julle?
(probeer jou comment skoon hou asb)

Lag man dis Vrydag!

DIE SEUNTJIE VAN SO STANDERD 1 GAAN NA SY MA
SEUN: MA HOE SPEL 'n MENS "BOKS"
MA: NEE MY KIND, DIE WOORD BOKS BESTAAN NIE EINTLIK NIE, DIE
KORREKTE WOORD IS DOOS
SEUN: OK, DANKIE MA
DIE VOLGENDE DAG KOM DIE SEUN MET DIK GEHUILDE Oë VAN DIE SKOOL AF.
MA : WAT HET GEBEUR MY KIND?
SEUN: ONS MOES VIR VANDAG 'N AFRIKAANSE OPSTEL SKRYF OOR SPORT. EK HET NET MET DIE NAAM VAN MY OPSTEL BEGIN. TOE MENEER DIT SIEN TOE GRYP HY MY, NEEM MY KANTOOR, EN GEE MY 'N PAK SLAE.
MA : WAT WAS JOU OPSTEL SE NAAM MY KIND?
SEUN : EK HOU MEER VAN DOOS AS VAN RUGBY!!!


-----

Wat is `n "one-night-stand" in Afrikaans?

Braai-Naai-en-waai

-----
Dis naweek...
...en ons gaan rugby kyk, braai en dronk wees !!!!

So van dronk wees gepraat. Blykbaar word 20% van motor ongelukke deur mense veroorsaak wat so bietjie te veel wyn gevat het. Die beteken die ander 80% word veroorsaak deur NUGTER mense. So, sal julle ouens wat nie drink nie asseblief die naweek van die donerse pad af bly sodat ons ander dronkgatte veilig by die huis kan kom.

Daar is natuurlik mense wat beweer dat drink en bestuur gevaarlik is, dat dit die crime syfers opjaag ens.. Wel dis als waar, ek kan getuig daarvan.
Die anderdag toe steek ek net my hand uit by die stopstraat uit om te wys ek gaan afdraai toe steel 'n doner my bier.

Nee, serious nou: moenie te veel drink nie. Ek het iewers gehoor as jy net een dop per uur drink behoort jy soort van ok te wees.



Skotte is bekend vir hulle Whisky, Duitsers is bekend vir hulle Bier, Russe is bekend vir hulle Vodka, Jamaica is bekend vir hulle Rum, maar Suid Afrikaners is bekend vir die KAK wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!

Ons weetie wie die ou is nie, maar hy is briljant !!!!
eNatis
Weet nie wie van julle se karre nuwe liksense moet kry nie, maar dis 'n fokken nagmerrie.

Ek lees nou net die daar op IOL:

"Spokesperson Collen Msibi was reacting to a Democratic Alliance statement that the new licence and vehicle registration system, the electronic National Traffic Information System (eNaTIS), remained a disaster.

"eNaTIS is incompatible with the SAPS stolen vehicle registration system and aspects like the re-registration of recovered stolen vehicles are at a standstill," claimed Gauteng's DA spokesperson on transport, James Swart, after the party visited a licence centre.

Msibi said this was untrue.


Swart added that although the system was not crashing as much as it did last week, transactions were very slow to process.

"Some single transactions are taking up to 45 minutes," he said. "Efficiency is down to about a quarter or less of what it was under the old system."

Nou wat het hulle dan verwag ?
Om mee te begin is dit deur 'n BEE maatskappy gedoen wat nou nog rol in taxpayers se geld, terwyl hulle nie'n clue gehad het wat aangaan nie. Die "als is duurder maar dit werk nie" is ook spot-on in plek met die government se werk etiek.


Ek kan nie sien hoekom enige iemand verbaas is nie... weet die mense dan nie waarvoor eNatis staan nie?

eish! Not Available Today, I’m Sorry



Thursday, 17 May 2007

Die Sharks vs. Bulls oorlog

Dis die goeters wat op die oomblik rondgaan: (kliek prente om groter te maak)

I have 3 seats for the bulls vs the Sharks game if anyone is interested.


Dan vra jy my vir wie ek skree





Sharks babes


Bulls Babes







My wors is blou!!!



Wednesday, 16 May 2007

Die goed wat in ons email beland:

Thanks weereens vir al die jokes. Net een ding wat my pla... hoekom stuur julle deesdae so min foto's? Nee fok man. Anyway, hier is so paar van vandag se goed.

Hierdie lyk na 'n lekker party... nou waar is die res van die foto's?


Jammer die polisie het nie dieselfde houding nie...


... so maak jou tjomme jou naam gat!!!


Hierdie bly een van my all-time favourites


Klein doner het 'n PK nodig...


...ek ken nogal 'n paar girls wat stupid genoeg is om dit te doen.


Aan die dude wat dit gestuur het:
Sy lek mis man!!! Bring daai girl van jou hier dan wys ek jou hoe doen mens dit.
HOND SE GEDAGTES ? SKALLABRAK IS TERUG

In die hart van die Boland by Simonsvlei Internasionaal se @ N1 teater, op die aand van 2 Junie, word daar nuwe lewe gegee aan Skallabrak. Die aand gaan daar groot fees gevier word om die geboorte van hul nuwe, 4de CD ?Hond se gedagtes? te vier. Simonsvlei wyne gaan tussen R20.00 en R30.00 te koop wees met kaasborde ook beskikbaar. 'n Glasie Simonsvlei wyn sal sommer salig op die tong wees. Nie alleenlik word hul nuwe CD vrygestel nie, maar gaan hul nuwe DVD ook geskiet word, wat beloof om een van die grootste gebeurtenisse te wees in Afrikaanse musiek geskiednis. Wat minder kan mense verwag van ?n band wat David Kramer as een van hul musiek ikone beksou?

Die legendariese rock groep Akkedis gaan die aandjie afskop met 'n akoestiese geur, die groep het ook onlangs hul nuwe CD bekend gestel.

Die groep het 'n effe van 'n ontrimpeling ondergaan sedert Kophou en die nuwe CD. Die 'ou' Skallabrak was 'n vier-stuk met tromme, bass, lead en Die groep het 'n effe van 'n ontrimpeling ondergaan sedert Kophou en die nuwe CD. Ja, die 'ou' Skallabrak was 'n vier-stuk met tromme, bass, lead en akoestiese-kitaar. Die nuwe line-up voeg nou elektriese-ritme-kitare by die huidig klank en is nou oor vier ouens wat sing in plaas van twee - dit maak ons musiek voller. Skallabrak bestaan nou uit Hendrik (sing en akoestiese-kitaar), Schalk (sing en elektriese-ritme-kitaar), Deon du Toit (sing en lead-kitaar), Wiehahn van Tonder (sanger en bass-kitaar) en Wilhelm Prinsloo (tromme).

Die verrigtinge is 19h00 vir 20h00 en @ R100.00 per persoon belowe dit 'n aand te wees wat nog lank in die geheue sal spook. Vir enige navrae en kaartjie verkope kontak asb. Lynette Griessel by 021 863 3040 of 082 418 4748. Gaan loer op hul webtuiste uit vir 'n bietjie meer kleur op die onderwerp by http://www.skallabrak.co.za
Pappegaai stories
'n Vrou bel 'n petshop en sê sy stel belang in die pappegaai wat hulle in die koerant ge-adverteer het. Sy kom toe later daar aan en die ou wys haar 'n moerse nice African Gray:
"R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as 'n duisend Rand." sê hy.
"Nou maar hoekom so goedkoop?", vra die vrou. "Wel", sê hy: "Die pappegaai het vir so paar jaar in 'n hoerhuis gebly en gevolglik is sy taal so bietjie kras." "Ag nee wat", sê die vrou, "Ek is baie open minded en dit sal nogal snaaks wees om so iets in die huis te hê." Sy koop toe die pappegaai en vat hom huistoe.
Daar aangekom kyk die pappegaai so bietjie rond en sê: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis en 'n nuwe madame!" "Ek is nie 'n madame nie," lag die vrou "en hierdie is definitief nie 'n hoerhuis nie."
So rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in. Weer hak die pappegaai af: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame en twee splinternuwe hoere!"
"Ma, sê vir daardie pappegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!" maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier. Nog so rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou die pappegaai nie sy bek nie: "Wel fok my! ' n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame, twee nuwe hoere, maar dieselfde ou customers! Hoe gaan dit met jou, Johan?"

Tuesday, 15 May 2007

So van rugby gepraat....



Vir die wat nie weet nie, Jake en Peter is saam die DOOS VAN DIE WEEK.
*** KLIEK HIER VIR MEER INLIGTING ***

Julle wonder seker hoekom Butana Komphela nie eerder genomineer is vir daai een nie, wel hier is die redes:
(1) Wat anders kan mens van hom verwag... die fokken ding het nie verstand nie!!!!
(2) Aangesien hy in 'n fucked-up klas van sy eie is, kry hy die DOMSTE DOOS - LIFETIME ACHIEVEMENT AWARD
Afrikaans op sy beste

Dit is 5 uur en die trein van Kaapstad terug Kraaifontein toe is gepak en heelwat mense moet staan. Een vrou lyk baie ontsteld en draai om na 'n man wat reg agter haar staan. "Meneer as jy aanhou om jouself
onwelvoeglik teen my te druk, gaan soek ek onmiddelik n Polisieman"
Die man bloos en se "Ek is jammer, maar dit is my beursie met my salaristjek daarin wat u gevoel het"
"O" se sy katterig, "Dan moet jy seker n baie groot salaris verdien, want die afgelope twaalf minute het jy presies ses verhogings gekry."
-----

Die 2 laaities (5 en 6 jaar oud) besluit dis tyd om te begin vloek.
Hulle kom toe ooreen dat die oudste een eerste moet probeer.
Die volgende oggend aan tafel to ma vra wat hulle wil eet sê die oudtse een "Ek dink 'n moerse bak Coco-Pops sal kwaai wees". WHACK!!!! Een teefklap teen die kop en hy hol al huilende kamer toe. Nou is ma die moer in...
"En wat wil jy hê vir ontbyt?" vra sy die jongste laaitie. Baie versigtig antwoord hy "Enige iets, solank dit net nie fokken Coco-Pops is nie."
------

Suster in die malhuis kom by Koos se kamer en hoor hy maak soos n kar
Suster: Koos wat maak jy?
Koos: Ek ry in Durban rond
Sy stap tot by Piet se kamer en sien hy sit op die bed en draad trek
Suster:Piet wat de fok maak jy?
Piet : Ek spyker Koos se vrou terwyl hy in Durban is
------

Hoe adverteer n geskeide man hom in die hoekie van eensames?
Tweedehandse naaimasjien- lanklaas gebruik, naald nog in goeie toestand!
------

Sannie kom geskok uit die badkamer gehol en skree”Ma ek kry hare op my koek”
Ma geskok se eerder jy kry hare op jou apie.
Sannie hardloop na hom sussie “Ek kry hare op my apie!
Suster dis fokkel, myne eet al piesangs!
------

Wat het Winnie,Tutu,Mbeki,en Zuma in gemeen?
DOOS
Winnie het een, Tutu lyk soos een, Mbeki gedra hom soos een, en Zuma is in die KAK oor een!
------

Hoe herken jy n Aussie in Midas spare shop?
Hy is die ou wat met n pielstyf by die skaapvel seatcovers staan.
Applications IT Development
Hier is iets vir die winters dae...


Stuur email na farmer@stokstyf.co.za as jy belangstel

Monday, 14 May 2007

So paar snaakses na die naweek!!!

Die sersant en sy twee konstabels sit in die aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie. Dis maar stil en rustig en die manne wil net aan die slaap raak toe daar 'n pragtige blond instorm:
"Help, Help. 'n Man in die straat het nou net aan my para gevat!"
Sersant spring op en skree sy bevele: "Konstabel Abel, jy gaan links af in die straat en soek daai man." "Konstabel Mabel, jy gaan regs af in die straat en soek daai man." "En ek sal net hier bly om solank die vingerafdrukke te vat!"




Jannie is in Gr.1 en sy Engelsjuffrou het probleme met hom.
Jannie meen hy's te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word.
Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy.
Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof.
Die hoof sê hy gaan Jannie toets.As hy druip,bly hy in Gr.1.
Hoof:"Wat is 3x3?"
Jannie :"9"
Hoof:"Wat is 6x6?'
Jannie :"36"
So gaan dit aan totdat die juffrou die hoof vra of sy nie maar vir Jannie `n paar vrae in Engels kan vra nie
Juffrou:"What does a cow have four of that I have only two of?"
Jannie :"Legs"
Juffrou:"What do you have in you pants that I don't have?"
Jannie :"Pockets"
Juffrou:"What starts with a c and ends with a t, is hairy,oval,delicious and contains a thin, whitish liquid?"
Die hoof vee die sweet van sy voorkop af...
Jannie :"Coconut"
Juffrou:"What goes in hard and pink and comes out soft and sticky?"
Jannie :"Bubblegum"
Juffrou:"What does a man do standing up, a woman do sitting downand a dog does on three legs?"
Jannie :"Shake hands"
Juffrou:"Now I'll ask some 'Who am I sort of questions, okay?"
Jannie :"Yup"
Juffrou:You stick your pole inside me. You tie me down to get me up. I get wet before you.
Jannie :"A tent"
Juffrou: A finger goes into me.You fiddle with me when you're bored. The best man always has me first
Die hoof lyk baie gespanne.
Jannie :"wedding ring"
Juffrou: I come in many sizes. When I'm not well I drip. When you blow me you feel good.
Jannie :"Nose"
Juffrou:I have a stiff shaft. My tip penetrates. I come with a quiver.
Jannie :"Arrow"
Juffrou: What starts with a F ends with a K that means a lot of excitement?
Jannie :"firetruck
Die hoof sê: Sit die klein bliksem in Gr.5 Ek het die laaste 10 antwoorde verkeerd gehad!!!!!!!

MAN vs WOMAN




How many men does it take to open a beer?
None. It should be opened when she brings it.

Why do women have smaller feet than men?
It's one of those "evolutionary things" that allows them to stand closer to the kitchen sink .

How do you know when a woman is about to say something smart?
When she starts a sentence with "A man once told me..."

How do you fix a woman's watch?
You don't. There is a clock on the oven.

Why do men fart more than women?
Because women can't shut up long enough to build up the required pressure.

If your dog is barking at the back door and your wife is yelling at the front door, who do you let in first?
The dog, of course. He'll shut up once you let him in.

What's worse than a Male Chauvinist Pig?
A woman who won't do what she's told.

I married a Miss Right.
I just didn't know her first name was Always.

Scientists have discovered a food that diminishes It's called a Wedding Cake.

Why do men die before their wives?
They want to.

Women will never be equal to men until they can walk down the street with a bald head and a beer gut, and still think they are sexy.

In the beginning, God created the earth and rested.
Then God created Man and rested.
Then God created Woman.
Since then, neither God nor Man has rested.
Rugby dinge

Wat 'n awsome dag vir rugby kyk het ons nie Saterdag gehad nie en wat 'n amazing game gaan ons nie hierdie Saterdag sien nie. Maak nie saak wie wen nie, die kampioen gaan 'n SA span wees.



Maar om als te spoil moet hulle toe mos nou die bok span aankondig net na die game.
Dit bring ons dan nou ook by die volgende:

DOOS VAN DIE WEEK... Peter Jooste & Jake White
Hoekom is die 2 saam die Doos van die week?
Wel, hulle is so useless, elkeen is net 'n halwe doos, want mens kan niks met hulle doen nie.

As enige een van die 2, enige game hierdie jaar gekyk het, sou hulle geweet het dat hulle net kak praat elke keer as hulle bekke oopgaan. Volgens Jake kies hy net manne wat op vorm is en iets tot die span kan bydrae. Serious ????

Nou wat de fok soek etters soos Aswin Willemse & Tonderai Chavhanga daar!!!?
Die 2 lendelam moere speel nie eers meer rugby nie. Hulle het die laaste 2 jaar meer rugby op die TV gekyk as wat hulle gespeel het. Hey!!!! ...dan kwalifiseer ek ook mos vir 'n Springbok kontrak. Hoekom kies hulle nie sommer vir Naas Botha, Kobus Wiese en Errol Tobias ook nie, hulle het mos experience en kan nie meer onfiks as Chavanga en Willemse wees nie, PLUS jy score nog 'n extra kwota speler ook!!!

Bevin Fortuin, Eddie Andrews, Gerrie Britz, Albert van den Berg & Ricky Januarie haal nie eers meer die beginspan van hulle provinsies nie. Nou wat maak hulle dan so goed in JW en PJ se oë? Wat de fok sien hulle wat niemand anders in die land kan sien nie.

Breyton Paulse, Jean de Villiers (beseer), Bob Skinstad, Joe van Niekerk, Jaco Pretorius. Almal spelers met hope talent. Hulle was lank gelede moerse goed... SO FOKKEN WHAT? Hulle is nie naasten by op vorm nie en hoort nie daar nie. En fok julle almal wat glo dat 'n Springbokspan nie sonder De Villiers kan speel nie... julle fokken gay groupies. Hierdie jaar het hy ook maar net mooi niks gedoen nie en is meestal outplay deur jonger laaities met minder ego problems.

Andre Pretorius en Bitch James ( nee, dis nie 'n spelfout nie) kan maar begin suig, want dis al manier hoe hulle die span kon haal bo iemand soos Hougaard (wat foutloos speel hierdie jaar en die beste losskakel in die wêreld se naam gat gemaak het).

Dis nice dat ouens soos Waylon Murray, Bismark du Plessis, Luke Watson uiteindelik hulle kanse kry. As hierdie sogenaamde keurders nie die donerse span al laas jaar gekies het nie, sou ouens soos Ryan Kankowski, Heinke Van der Merwe, Jannie du Plessis, Johan Roets, Derek Hougaard en Heinie Adams ook almal 'n kans gehad het om die finale squad te haal.

Dis eenvoudig, as 'n ou nie die beste in sy posisie is nie, hoort hy nie in die nasionale span nie en as die keurders ophou om spelers te kies wat nie hulle beste lewer nie, sal daai ouens weer 'n slag hulle game optel. Al die talent in die wêreld beten niks as jy dit nie gebruik nie, al wat tel is huidige vorm, want jy is net so goed soos jou laaste game.

En voor elke Stormer supporter nou weer hom toe kak omdat ek iets oor Jean De Villiers en Joe van Niekerk gesê het... HOU JOU BEK!!! Kyk eerder waar lê jou span op die log en dink dan daaraan dat daar 8 van hulle in die bok groep is.
Laat nie baie hoop oor vir die wêreldbeker nie nè.



Huidige fucked-up Sprinbok Squad:
Johan Ackermann, Eddie Andrews, BJ Botha, Gary Botha, Bakkies Botha, Gerrie Britz, Schalk Burger, Deon Carstens, Tonderai Chavhanga, Jean de Villiers, Bismark du Plessis, Fourie du Preez, Os du Randt, Kabamba Floors, Bevin Fortuin, Jaque Fourie, Bryan Habana, Butch James, Ricky Januarie, Wayne Julies, Victor Matfield, Percy Montgomery, Johann Muller, Waylon Murray, Akona Ndungane, Odwa Ndungane, Wynand Olivier, Breyton Paulse, Ruan Pienaar, JP Pietersen, Andre Pretorius, Jaco Pretorius, Danie Rossouw, Bob Skinstad, John Smit, Juan Smith, Pierre Spies, Gurthro Steenkamp, Francois Steyn, Albert van den Berg, CJ van der Linde, Wikus van Heerden, Joe van Niekerk, AJ Venter, Luke Watson, Ashwin Willemse.

Wednesday, 09 May 2007

Lag so bietjie man!!!!

Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel
aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n poephol nie, sy maak mash!



-------

Hoe ruil ´n bedorwe brokkie ´n gloeilamp om?
Sy sê net: "Pappa ek wil ´n nuwe woonstel hê!"
-------


Die nerd stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra: "En die?"
Nerd: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis vol geld hê."
-------



Mike bekla sy lot by Kallie. "Man, elke keer wat ek met vakansie Durban toe gaan raak my vrou swanger. Drie vakansies nou al, en drie kinders later."
"Dis 'n moeilike saak," sê Kallie. "Ek neem aan jy gaan nou maar iewers anders heen vir jou vakansie?"
"Nee," antwoord Mike. "Ek het besluit om haar maar net in die vervolg saam te vat."
-------

Hoe maak 'n blondine 'n mol dood? Sy begrawe dit lewendig.
------



'n Man wat lekker gesuip is, klim een nag op die bus. Hy steier in die gangetjie op en val neer langs 'n bejaarde dame. Sy kyk hom op en af en sê: "Ek het nuus vir jou. Jy is reguit op pad hel toe." Die man spring op en roep: "Stop, stop! Ek is op die verkeerde fokken bus!"
-------

Die Cowboy, Indiaan en Muslem sit en wag by 'n vertreksaal en hulle raak aan die gesels oor die verskillende kulture.
Die Indiaan vertel hoe hulle eers verskriklik baie mense was - en nou is hulle min.
Die Muslem steek sy bors uit en sê: "Ons was eers min en nou is ons baie!"
Die Cowboy antwoord met 'n grynslaggie op sy gesig: "Dis maar net omdat ons nog nie Cowboys en Muslems begin speel het nie. . . "

Oeps, offend ons dalk iemand? Kliek hier om te kla.

Tuesday, 08 May 2007

Hmmm, hoe honger is ek nou!!!

Wayne and Wynand

Wayne and Wynand wanted to go out drinking, but they only had R2.00 between them.
Wayne said, "Hang on, I have an idea." He went to the butcher shop next door and came out with one large sausage. Wynand said, "Are you crazy? Now we don't have any money left at all". Wayne replied, "Don't worry just follow me". They went into a pub where Wayne immediately ordered two double shots of Jack Daniels. Wynand said, "Now you have lost it. Do you know how much trouble we will be in? We haven't any money to pay for this!" Wayne replied with a smile, "Don't worry I have a plan. Cheers!" They downed their drinks. Wayne said "Ok, I'll stick the sausage through my zipper and you get down on your knees and put it in your mouth." Said and done, the barman noticed them, went berserk, and threw them out.
They continued this, bar after bar, getting more and more drunk - all for free. At the tenth bar, Wynand said, "Wayne - I don't think I can do this anymore. My mouth is sore and my knees are killing me!"
Wayne said, "HOW DO YOU THINK I FEEL? I LOST THE SAUSAGE AT THE THIRD BAR!"
Spesiale aanbod :
Dis die beste speelgoed op die mark!!!!

Kontak vir Ben van ALL ABOUT AIRGUNS as jy hierin belangstel.
Tel. : 0722261104
www.all-about-airguns.co.za

Kliek op die prent om dit groter te maak....



Skool 1967 en 2007 : Hoe het dit in 40 jaar verander


* Toneel: Koos bring 'n geweer in die skoolgronde in.

1967 - Adjunkhoof kom kyk na Koos se geweer, gaan na sy kar om SY geweer vir Koos te wys.
2007 - Skool gaan in noodtoestand, FBI word geroep, Koos gaan tronk toe en sy geweer word gekonfiskeer. Sielkundiges adviseer die getraumatiseerde onderwysers en leerlinge.

* Toneel: Jannie en Robert is in 'n vuisgeveg betrokke na skool.

1967 - Kinders maak 'n kring. Robert wen. Jannie en Robert skud hand en word beste maats.
2007 - Polisie word geroep, SWAT arriveer, arresteer Jannie en Robert. Albei word geskors alhoewel Jannie dit begin het.

* Toneel: Jeffrey wil nie stilsit in die klas nie, steur ander leerlinge.

1967 - Jeffrey word kantoor toe gestuur, kry 'n pak slae. Die volgende dag sit Jeffrey doodstil in die klas.
2007- Jeffrey kry groot dosisse Ritalin. Word 'n zombie. Skool kry ekstra geld van die staat omdat Jeffrey 'n versteuring het.

* Toneel: Bennie breek 'n ruit in sy pa se kar en sy Pa gee hom 'n loesing.

1967 - Bennie is volgende keer versigtiger, groei normaal op, gaan universiteit toe en word 'n suksesvolle sakeman.
2007 - Bennie se Pa word gearresteer vir kindermishandeling. Bennie gaan na 'n kinderhuis en sluit aan by 'n bende. Bennie se suster sê vir die staatsielkundige sy onthou sy is self misbruik en hul Pa gaan tronk toe. Bennie se ma het 'n verhouding met die sielkundige.

Monday, 07 May 2007

Goeie jokes!!!

First-year students at Med School were receiving their first anatomy class with a real dead human body. They all gathered around the surgery table with the body Covered with a white sheet.
The professor started the class by telling them, "In medicine, it is necessary to have 2 important qualities as a doctor.
The first is that you not be disgusted by anything involving the human body.
"For an example....", the Professor pulled back the sheet, stuck his finger in the butt of the corpse, withdrew it and stuck his finger in his mouth.
"Go ahead and do the same thing," he told his students.
The student's freaked out, hesitated for several minutes, but eventually took turns sticking a finger in the butt of the dead body and sucking on it.
When everyone had finished, the Professor looked at them and told them, 'The second most important quality is observation.
I stuck in my middle finger and sucked on my index finger.
Now learn to pay attention".
-----

Q.What is the height of optimism?
A. A South African batsman putting on sunscreen.

Q. What is the main function of the South African coach?
A. To transport the team from the hotel to the ground.

Q. What's the South African version of a hat-trick?
A. Three runs in three balls.

Q. Why don't South African fielders need pre-tour travel injections?
A. Because they never catch anything.

Q. What's the South African version of LBW?
A. Lost, Beaten, Walloped.

Q. What do you call a South African with 100 runs against his name?
A. A bowler.

Q. What's the most proficient form of footwork displayed by Graeme Smith?
A. His walk back to the pavilion.

Q. Who has the easiest job in the South African touring party?
A. The guy who removes the ball marks from the bats.

Q. What does Graeme Smith and a drug addict have in common??
A. Both spend most of their time wondering where their next score will come from.

Q. Who spent the most time on the crease of anyone in the South African touring party?
A. The lady who ironed the cricket uniforms.

Q. Why is Graeme Smith cleverer than Houdini?
A. Because he can get out without even trying.

Q. Why are South African batsmen looking forward to the new millennium?
A. So they can at least say they passed a century.


Email addresses for the SA Team

Graeme smith Down_the_wicked@hope_I_hit.com

AB De Villiers Raw_talent@sometimes.com

Jacques Kallis Stick@crease_like_Velcro.com

Herchelle Gibbs SixorNix_only@holland.com

Ashwell Prince Good@for_nothing.com

Mark Boucher Can_catch@thats_all.com

Justin Kemp Consistently@out_of_form.com

Andrew Hall Takewickets@only_with_england.com

Shaun Pollock Only_line&length@no_variaton.com

Andre Nel Aggression@tongue_not_in_cheek.com

Charl Langeveldt Ag_shame@try_to_swing.com

Roger Telemachus Why_am_i_here@nobody_knows.com
2 home semi-finals

Ek het geweet die Sharks sou dit kry, maar dat die Bulls die Aussies so deur die gat sou trek... ek het voor die tyd gesê dat hulle met ten minste 45 punte sal wen, maar daai score het ek nie sien aankom nie!!! Kom ons hoop albei spanne sit hulle awsome vertonings voort op Saterdag.

Volpunte aan Wayne wat in die belang van goeie rugby uitslae, die Bulle en die Sharks support het, al is hy ook 'n moerse Stormer fan.



As jy iets soortgelyk het van die Sharks, stuur dit vir ons, dan sit ons dit ook hier op.
8 skote in 1.6 sekondes!!
Die pakket bestaanuit die Gamo PT80, een van die gewildste CO2 pistole op die mark, 'n hoë kwaliteit 'red dot sight', silencer en taktiese flitslig. Moenie hierdie bargain misloop nie!!!!
Die pistool skiet .177 pellets, nie BB's nie
Limited stock

Kontak vir Ben van ALL ABOUT AIRGUNS as jy hierin belangstel.
Tel. : 0722261104
www.all-about-airguns.co.za


Doos van die week


Die ou wat homself 'n SA rugby fan noem, en nie Saterdag die Bulle EN die Sharks ondersteun het nie. Voetsek!!!!

Friday, 04 May 2007

Moerse skerp een van Wayne af!!!!!

A chicken and a horse playing together in a barn yard. Suddenly the horse falls into a pit. He yells to the chicken, "Go get the farmer, save me, save me!!!" The chicken goes looking for the farmer but can't find him. So he gets the farmer's BMW and drives it over to the mud pit, lassos the horse, ties it to the car and pulls him out. The horse says, "Thank you, Thank you, I owe you my life..."

Then a couple days later they're playing again and this time the chicken falls into the mud pit and the chicken says, "Help me Help me!!! Go get the farmer!!!" So the horse says, "No No No, I think I can get you." The horse stretches across the mud pit and tells the chicken, "Grab onto my dick." The chicken grabs on, the horse stretches back, and the horse saves the chickens' life.

So what 's the moral of the story???

If you have a dick the size of a horse then you don't need a BMW to pick up chicks.

Meaning,.... Wynand is kind of screwed... he doesnt have a dick the size of a horse, but in his defence, drives a "babe magnet". ;-)

Vrydag Grapgat







It was time for Father John's Saturday night bath.

A young nun, Sister Magdelene, prepared the bath water and towels as instructed by one of the older nuns. Sister Magdelene was also instructed not to look at Father John's nakedness if she could help it and to do whatever he told her to do.

The next morning the old nun asked Sister Magdelene how the Saturday night bath had gone.

"Oh, Sister," said the young nun dreamily. "I've been saved."
"Saved? And how did this fine thing come about?" asked the old nun. "Well, when Father John was soaking in the tub, he asked me to wash him, and while I was washing him, he guided my hand between his legs where he said the Lord keeps the Key to Heaven."

"Did he now?" said the old nun.

Sister Magdelene continued, "And Father John said that if the Key to Heaven fits my lock, the portals of Heaven would be opened to me and I would be assured of Salvation and eternal peace. And then Father John guided his Key to Heaven into my Lock."

"Is that a fact?" said the old nun.

"At first it hurt terribly, but Father John said the pathway to salvation was often painful and that the glory of God would soon swell my heart with ecstasy. And it did, it felt so good being saved."

"That wicked old Devil," said the old nun. "He told me it was Gabriel's Horn, and I've been blowing it for 40 years

Dankie tog dis naweek.

Daar is Stockcar Racing op Saterdag en 'n paar vinnige doppe na werk by Barbs vanaand, die res van die naweek moet maar vir homself sorg.

Daar is 100 de nuwe foto's gelaai.

Gaan kyk hier (refresh net die page, anders sal jy nie die nuwe albums kan access nie) en hier
Soos julle kan sien ons het vir 'n slag weer 'n local girl as Babe van die week.

Wednesday, 02 May 2007

Kry nie tyd om my gat te draai vandag nie
Net te veel deadlines, werk, ens.
Moenie moed verloor nie, ek sal in die week nog al die nuwe foto's plaas ( laas Woensdag s'n ook)

So van laas week se foto's gepraat. Die een hot poppie het mooi gepose vir 'n "Babe van week foto". Maar toe sal hierdie doos dit kom opdoner.



Hy beter sy kak regmaak vannaand , voor hy 'n lifetime achievement toekenning kry.

Dankie vir die foto's en jokes wat julle ouens instuur. Hier is so paar van die nuutste goed.
Vanaand gaan ons weer erg skep daar byBarbs. Ons het so paar dudes van die UK af wat gaan saam kuier vanaand. Hulle weet dit nog nie maar hulle gaan kak. Sien julle daar...

O ja, ... dress to impress !!!

Hier is Johan se foto bydrae:








Hmmm, oog kontak se moer


Hier is Nadia se anti-blond oomblik:

*HOEKOM STAAN 17 BLONDES BUITE DIE KROEG EN WAG?
WANT HULLE MOET 18 WEES OM IN TE KAN GAAN.

*HOEKOM GOOI DIE BLOND KRUMMELS IN DIE TOILET ?

SY VOER DIE TOILET DUCK.

*HOEKOM MAAK DIE BLOND NET EEN SKOENVETER VAS ?

WANT OP DIE SKOEN STAAN "TAIWAN".

*HOEKOM STAAR DIE BLOND VASGENAEL NA DIE RESEPTEBOEK ?

DIE RESEP SE: "MOENIE ROER NIE".

*HOEKOM HOU DIE BLOND LEE BOTTELS IN DIE YSKAS ?
DIS VIR VRIENDE WAT NIE DRINK NIE.

*HOEKOM VERF DIE BLOND HAAR HUIS MET TWEE JASSE AAN?

DIE BLIK VERF Sê: "TWO COATS."




Hierdie foto is te hot om nie nou te plaas nie!!!

(dis net so voorsmakie van die ander foto's wat later die week kom)