Thursday, 17 June 2010

Donderdag, 17-06-2010
Bafana het sleg op hulle moer gekry gisteraand, en vir die eerste keer in meer as 'n week hoor mens niks vuvuzelas nie.

Maar nou ja, die aangename dinge eers daar gelaat....
Almal se ek het net sex op my brein. Dis nie waar nie! Ek het ook  boobs, spyker, pomp, stoot , en doos op die brein nie net sex nie! 


--------------------------------
Toe ons nog BOERE was!


Liewe Ma en Pa, Dit gaan goed met my en met julle? Sê vir boetie Wouter en boetie Koos dat om in die Army te wees baie lekkerder is as om vir Oom Piet te werk. Hulle moet sommer gou kom aansluit voordat al die plekke gevul word. Ek was eers baie ongemaklik omdat mens in die bed moet bly tot amper 06:00, maar nou g...eniet ek dit om so laat te kan slaap. Sê vir Wouter en Koos al wat mens voor ontbyt moet doen, is om jou bed netjies en glad te maak en goed blink te vryf. Nikse gevarke voer, koeie melk, mampoer meng of braaihout kappery nie. Jy doen amper niks! Manne moet nog skeer, maar dis nie so erg nie, want daars warm water. Brekfis is sterk op vrugtesap, pap, eiers en bacon, maar minder sterk op steaks, boerewors, tjops, aartappels en goed soos vetkoek. Maar sê vir hulle jy kan altyd tussen twee dorpsjapies wat net van koffie leef, gaan sit. Hulle kos plus joune hou mens darem vol tot twaalfuur toe wanneer jy weer gevoer word. Hierdie dorpsjapies kan nie juis ver stap nie. Ons gaan op roetemarse, wat ons sal taai maak, sê die Sersant. As hy so dink is dit mos nie my plek om hom reg te help nie. 'n Roetemars is omtrent so ver soos tot by ons posbus by die huis. Dan kry die dorpsjapies seer voete en ons almal ry dan terug in lorries. Die veld is mooi, maar baie plat. Julle gaan julle morsdood lag as julle hiervan hoor. Ek bly medaljes kry vir skiet. Ek weet nie hoekom nie. Die bulls-eye is net so groot soos 'n dassie se kop en beweeg glad nie eers nie. En dit skiet nie eers terug soos daai bliksemse Venters van die buurplaas nie. Al wat jy moet doen is om doodstil te lê en dit raak te skiet. Jy hoef nie eers jou eie ammunisie te maak nie, dit kom in bokse. Dan is daar wat hulle noem "hand-to-hand combat training". Jy stoei met die dorpsjapies van die stad af. Ek moet versigtig wees, want hulle kry maklik seer. Dis nie soos om met ons ou bul, Swart Duiwel, by die huis te stoei nie. Ek is omtrent die beste wat hulle in hierdie peleton het, behalwe vir Groot Jan Jordaan van die Bosveld. Hy het saam met my aangesluit. Maar ek is omtrent 5 voet 6 en weeg 70kg en hy is 6 voet 8 en weeg maklik 150kg, droë gewig. Sê tog my boeties moet gou maak en aansluit voordat ander ouens uitvind van die ongelooflike Army setup en aangestorm kom!
Julle liefdevolle dogter Ester
-------------------------------
 Pa en seun lê langs mekaar in 'n loopgraaf tydens die Boere-oorlog.

“Pa, hoeveel man is ons sterk?"
"Seker so vyftig, my seun."
"Pa, en die Kakies?"
"Seker omtrent 'n duisend my seun."
Na 'n rukkie van stilte sê die seun: "Fok, ons gaan weer laat klaarmaak vandag"
-----------------------


Tuesday, 15 June 2010

So net na die naweek...
Nee kyk, nou raak FIFA darem heel mal.
Eers mag mens nie meer by die bar van jou keuse sokker kyk as die eienaar nie amper sy hele week se inkomste aan lisensie gelde wil betaal nie.... FOK JULLE FIFA !!!

Nou het die klomp etters weer 'n hele klomp hot girls laat arresteer omdat hulle oranje rokke dra.
Laat ons sien... 'n laaitie val van die berg af, sokker spelers en pers manne se goed word gesteel, daar is al 'n paar toeruste beroof, en nou dit...  Mooi man, asof die land se beeld nie klaar fucked up genoeg is nie, nou raak dit 'n crime om oranje rokke te dra.   

Volledige storie hier


Fok die "ambush marketing" storie. Soos die vervaardiger van die rokke gesê het, ""This time we put no branding on the dress," said Swinkels. "And Fifa don't have a monopoly over orange." Ek dink die klomp perverts wou net die chicks van naderby bekyk.


Wel, hier is hoe mens dit kan regstel...
MOENIE BUDWEISER KOOP NIE, DIT SMAAK KAK ANYWAY. 
--------------------------

Dink jy 'n leeu het die selfde gedagtes as jy as hy ( hierdie) zebra strepe sien?






Wat het 8 bene en n swart poes? Die A-Team.


Hoekom lê die blond oop bene in die son?
Sy't gehoor die son steek




SARS OUDIT!


Die ontvanger besluit om 'n oudit op Oupa te doen en dagvaar hom om die belastingkantoor te besoek. Die ouditeur was glad nie verras toe Oupa se prokureur hom vergesel nie.


Die ouditeur sê, 'Wel meneer, u het 'n uitspattige lewenstyl en geen voltydse betrekking nie, wat u verklaar deur te beweer u wen baie geld met dobbel. Die belastingkantoor vind dit nie geloofwaardig nie.'
'Ek is 'n goeie dobbelaar en ek kan dit bewys' sê Oupa. 'Wat van 'n demonstrasie?'
Huiwerig sê die ouditeur, 'Nou maar goed.'
Oupa sê, 'Ek wed jou 'n duisend Rand ek kan my eie oog byt.'
Die ouditeur dink 'n oomblik. 'Dis 'n weddenskap.'
Oupa haal sy glasoog uit en byt dit, tot onsteltenis van die ouditeur.
'Nou wed ek jou twee duisend Rand ek kan my ander oog ook byt.'
Die ouditeur kan sien Oupa is nie blind nie, so hy neem die weddenskap.
Oupa haal sy valstande uit en byt sy ander oog.
Die verstomde ouditeur besef hy het pas drie duisend Rand verloor met Oupa se prokureur as getuie, en hy raak senuagtig.
'Wat van dubbel of niks?' vra Oupa. 'Ek wed jou ses duisend Rand dat ek dié kant van jou lessenaar kan staan en in die snippermandjie aan die anderkant kan pis sonder om 'n druppel tussenin te mors.'
Die ouditeur is nou baie versigtig, maar hy bekyk die ou man en besluit daar is nie 'n manier wat hy so iets gaan regkry nie, en hy stem in. Oupa gaan staan langs die lessenaar, kreun en steun van inspanning maar hy kan nie die straal oor die lessenaar kry nie en piepie die hele lessenaar papnat.
Die ouditeur spring van blydskap toe hy besef hy het 'n verlies in 'n reuse wins omskep.
Oupa se prokureur laat sak sy kop al kermend in sy hande.
'Is alles reg?' vra die ouditeur.
'Nee' sê die prokureur, 'vanoggend het Oupa vir my gesê hy is gedagvaar vir 'n oudit, en toe wed hy my vyf en twintig duisend Rand hy sal jou hele lessenaar nat pis en jy sal verheug wees daaroor!'

--------------------

Lesers bydrae: 
Divan stuur die een vir ons. Hy vra wat dink ons van sy girl... Ou maat, met BIER EN BOOBS kan daar mos nie fout wees nie.  Voel vry om enige tyd nog foto's te stuur!!!


Friday, 11 June 2010


Vrydag, 11-06-2010
Nee kyk nou, SA het nou nuwe laagtepunte bereik!!!
Kindertjies word ontvoer en genaai, poepolle sing "kill a boer" op TV, ens. Maar die ding waaroor mense die meeste moan is Patricai Lewis se kanne. Sy het nie eers tiet gewys nie, die cleavage was net so bietjie meer as gewoonlik.

























Nou raak mense somme kak kwyt soos:

- Ek as man het dit walglik gevind. (STOKSTYF: jy verkies seker tiete meer hare op die bors)
- Ek is baie bly die tiete het nie "uitgepop" nie, want hulle is darem baie lelik. (STOKSTYF: Aag asseblief, die laaste tiete wat jy gesien en gelaaik het was seker jou ma sin)

- Geen wonder ek verbied my kinders om na hierdie goedkoop " Tert " te kyk nie. (STOKSTYF: 'n man wat nie tert en koek eet nie is 'n moffie)

Kyk, as dit net 'n klomp vroumense was wat gekla het, kan ek verstaan. Die wat fokkol het om te wys nie kla mos altyd as ander girls dit doen. Wat die mans betref... wel al wat ek kan dink is dat die ouens wat so kla almal holboewe is of die tipe wat net een kyk vir sy eie vrou se dik gat gee, en daan maar met 'n Patricia Lewis prentjie gaan sit en draadtrek.

Julle verkrampte ouens vergeet hoe julle die eerste keer anyway jul vrouens en girlfriends uitgekom het. Niemand sien 'n girl en dink "ek wil so graag met haar praat" nie. KAK STORIE... jy het tits en ass op die brein gehad !!!

Maar as julle wil moan oor tiete, maak so, hier is vir julle iets om oor te kla!!!!



Die std 6 Aardrykskunde klas word deur die meneer n taak gegee om by hulle ouers uit te vind waar kom al die water vandaan as dit hoogwater raak in die see? Die aand sit die seuntjie by die huis en terwyl sy pa die nuus kyk se hy pa, pa ek wil pa iets vra, sy pa se ek kyk die nuus ek is nou kla, toe die nuus kla is vra hy sy pa, pa waar kom al die water vandaan as dit hoogwater raak, sy pa dink so bietjie en se vra jy vir daai meneer WAAR KOM AL DIE VLEIS VANDAAN AS SY TRIL STYF WORD!!!!


Die seuntjie vra sy ma :" as binne-egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite-egtelike kinders vandaan? Ma antwoord:"rondloper-voels.

Jannie se ouma vat sy fiets en begin trap,Jannie skree agter haar aan en Vra waantoe sy gaan. sy sê toe nee sy gaan begrafplaas toe. Jannie skree toe: "ouma, wie de fok gaan my fiets terug bring??"
 
 
 
Wys jou nou net... mens hoef nie slim te wees vir sokker nie.


"My parents have always been there for me, ever since I was about 7."
David Beckham

"I would not be bothered if we lost every game as long as we won the league."
Mark Viduka

"Alex Ferguson is the best manager I've ever had at this level. Well,he's the only manager I've actually had at this level. But he's the best manager I've ever had."
David Beckham

"If you don't believe you can win, there is no point in getting out of bed at the end of the day."
Neville Southall

"I've had 14 bookings this season - 8 of which were my fault, but 7 of which were disputable.
Paul Gascoigne

"I've never wanted to leave. I'm here for the rest of my life, and hopefully after that as well."
Alan Shearer

"I'd like to play for an Italian club, like Barcelona."
Mark Draper

"You've got to believe that you're going to win, and I believe we'll win the World Cup until the final whistle blows and we're knocked out."
Peter Shilton

"I faxed a transfer request to the club at the beginning of the week, but let me state that I don't want to leave Leicester "
Stan Collymore

"I was watching the Blackburn game on TV on Sunday when it flashed on the screen that George (Ndah) had scored in the first minute at Birmingham . My first reaction was to ring him up. Then I remembered he was out there playing."
Ade Akinbiyi

"Without being too harsh on David Beckham, he cost us the match."
Ian Wright

"I'm as happy as I can be - but I have been happier."
Ugo Ehiogu

"Leeds is a great club and it's been my home for years, even though I live in Middlesborough."
Jonathan Woodgate

"I can see the carrot at the end of the tunnel."(and let's hope its not the Gautrain, brother!)
Stuart Pearce

"I took a whack on my left ankle, but something told me it was my right."
Lee Hendrie

"I couldn't settle in Italy - it was like living in a foreign country."
Ian Rush

"Germany are a very difficult team to play...they had 11internationals out there today."
Steve Lomas

"I always used to put my right boot on first, and then obviously my right sock."
Barry Venison

"The Brazilians were South American, and the Ukrainians will be more European."
Phil Neville

"All that remains is for a few dots and commas to be crossed."
Mitchell Thomas

"One accusation you can't throw at me is that I've always done my best."
Alan Shearer

"I'd rather play in front of a full house than an empty crowd."
Johnny Giles

"Sometimes in football you have to score goals."
Thierry Henry

"I definitely want Brooklyn (his child) to be christened, but I don't know into what religion yet."
David Beckham

Thursday, 10 June 2010


Donderdag, 10-06-2010
Aangesien dit amper die opening dag is van die worldcup, gaan ek vandag net foto's op sit wat iets met sokker te doen het....


Raait, hier kom hulle nou.




Die vrou besluit op 'n heerlike sonnige middag om op Sandy bay te gaan ontspan. Daar gekom, trek sy uit en smeer die hele lyf met sonbrandolie. Sy lê ook redelik eenkant naby aan die bosse met die geel blommetjies. Ná 'n tyd raak sy aan die slaap en terselfdertyd kom daar n heuningbytjie uit die bosse en land mooi op die warm wolletjies tussen haar bene. Aangesien sy wydsbeen gele het, is die guava redelik oopgespan en die bytjie vind toe sy weg dieper in .
Teen die tyd dat sy bewus raak van die probleem is die klein hel so diep in dan sy hom nie met die vinger kan bykom nie.Sy besef daar is moeilikheid en jaag met n vaart na die naaste dokter. Sy verduidelik haar probleem en die dokter maak haar kaal le op dy ondersoek tafel met die bene ingehaak soos wanneer vrouens gewoonlik geboorte gee.


Die beste gereedskap wat toe beskikbaar is in sy spreekkamer is een van daai stokkies wat tandartse gebruik om jou tong mee plat te druk. Na n lang onsuksesvolle probeerslag vra die dokter toe of hy nie sy eie gereedskap kan gebruik nie want daar is niks anders beskikbaar nie. Ja se die vrou enigeiets solank jy net die klein hel uitkry.

Die dokter merk toe daar staan n botteljie keuning op die kas en smeer daarvan om die voelkop om die by te lok. Hy steek toe die tool in volle lengte in om naby die by te kom. Hy voel hoe klim die bytjie op en trek stadig uit maar teen die tyd dat hy half lengte uit is het die bytjie weer afgeklim. So gaan dit toe aan vir seker 10 keer in en uit sonder sukses. Teen daardie tyd is die dokter nie net die hel in vir die bytjie nie maar is hyself al opgewonde van lekkerte. Hy begin toe pomp met alle geweld en volle spoed en se "nou stamp ek jou sommer vrek."
 
 

Sokker is sommer 'n moffie sport!!!
Hierdie naweek speel die Springbokke teen Frankryk. Vir 'n slag lyk die span nie te sleg nie, so dit behoort 'n lekker game te wees.

Die volledige span is:
 
15 Zane Kirchner (Vodacom Bulls) – 5 caps

14 Gio Aplon (Vodacom Stormers) – 1 cap
13 Jaque Fourie (Vodacom Stormers) – 55 caps
12 Wynand Olivier (Vodacom Bulls) – 27 caps
11 Bryan Habana (Vodacom Stormers) – 57 caps
10 Morné Steyn (Vodacom Bulls) – 12 caps
9 Ricky Januarie (Vodacom Stormers) – 41 caps
8 Pierre Spies (Vodacom Bulls) – 28 caps
7 Francois Louw (Vodacom Stormers) – 1 cap
6 Schalk Burger (Vodacom Stormers) – 55 caps
5 Victor Matfield (Vodacom Bulls) – 93 caps
4 Danie Rossouw (Vodacom Bulls) – 47 caps
3 BJ Botha (Ulster) – 20 caps
2 John Smit (The Sharks, Capt) – 94 caps
1 Gurthrö Steenkamp (Vodacom Bulls) – 22 caps


Reserves:


16 Chiliboy Ralepelle (Vodacom Bulls) – 9 caps
17 Jannie du Plessis (Sharks) – 13 caps
18 Flip van der Merwe (Vodacom Bulls) – uncapped
19 Dewald Potgieter (Vodacom Bulls) - 2 caps
20 Ruan Pienaar (Sharks) – 37 caps
21 Juan de Jongh (Vodacom Stormers) – 1 cap
22 Jean de Villiers (Vodacom Western Province) – 55 caps

Wednesday, 09 June 2010

Woensdag, 10-06-2010


Ek was nou net hier onder in die straat. Kaapstad spat uit sy nate en die vuvuzelas maak mens fokken mal. Mense hol rond en blaas op vuvuzelas en die karre blaas almal toeters... absolute anargie en die toeriste is nog nie eers hier nie.


 Wens jy nie jy was die haas nie?



So surf ek toe mos nou vanoggend... nee man, op die internet, die water is te pis koud hier in die Kaap.
Wel anyway, ek kom toe weer tot die besef dat daar 'n dringende behoefte is vir "non gay" movie reviews.
Kyk dis nie dat ek iets teen gay mense het nie, almal weet immers dat ek gay huwelike ondersteun, veral as altwee girls hot is, maar fok weet ek hou nie van hulle smaak in movies nie.
 
'n Baie bekende movie critic reken hierdie is die Top 20 Flieks van Alle Tye!!!!


1 2001: A SPACE ODYSSEY
2 ORDINARY PEOPLE
3 AMERICAN BEAUTY
4 CITIZEN KANE
5 TROIS COULEURS: BLUE, ROUGE & BLANC
6 THE GRAPES OF WRATH
7 DIVA
8 DEAD POETS SOCIETY
9 FIGHT CLUB
10 ONCE UPON A TIME IN THE WEST
11 PULP FICTION
12 IT'S A WONDERFUL LIFE
13 SE7EN
14 A CLOCKWORK ORANGE
15 THE GO-BETWEEN
16 ALL ABOUT EVE
17 THE SHINING
18 ROAD TO PERDITION
19 BABETTE'S FEAST
20 AS IT IS IN HEAVEN
 
WTF!!!???
Nee regtig, ek dink dis tyd dat hy uit die kas uit klim!!!!
Pulp Fiction sou seker nie eers op sy  lys gewees het as dit nie was vir die feit dat Ving Rhames in die hol geklop word nie.
 
Nee kyk, ek is nou so disgusted ek post sommer iets soos die, net om weer my mojo terug te kry:
 
 


Reg, nou dat als weer klop soos dit moet, hier is STOKSTYF se movie reviews:


IRON MAN 2 :

Die eerste een was beter. Scarlett Johansson, alhoewel sy nie my gunsteling chick is nie, lyk glad nie sleg in die movie nie, en sy skop gat in 'n paar fight scenes. Die res van die fliek is effens uitgerek en die aksie lyk meer na playstation as 'n big budget movie.

 

 
THE BOUNTY HUNTER:
Die kort antwoord... dis 'n Sondag middag movie. Jy weet mos, daai tipe goed wat jy kyk net omdat jy niks beter het om te doen nie. Dit beteken nie dis 'n slegte movie nie, dis net nie briljant nie. Daar is so paar moerse snaakse stukke in, maar ongelukkig is dit een van daai flieks wat jy sommer al na die eerste 5 minute weet hoe dit gaan eindig.
 
 
 
FROM PARIS WITH LOVE
Hier is nou een wat ek geniet het.
Travolta is kak skerp in die movie en daar is lekker baie aksie. Dis 'n goeie ou skop skiet en doner fliek.
Gawe Gawie van Parow koop vir hom 'n Ford Cortina. Hy en sy buddy skiet sommer dadelik midas toe, want Gawie kort 'n fur om op die dash te sit. So kom hulle in Midas en ou Gawie wik en weeg... "Moet ek nou die rooi fur of die blou fur vat?" vra hy sy friend. Die ou sê toe "Nee ou Gawie ek dink jy moet die rooi fur vat want die bloue is kommen"




Seuntjie van ongeveer 5 jaar het nog nooit die binnekant van 'n kerk gesien nie en kom saam met sy ouers by 'n troue. Hulle sit heel voor want hy wil niks mis nie. Halfpad deur die verrigtinge spring hy op en swaai sy vingerjie vir die predikant. "Oom jy wat so daar so staan en "Here... Here", my ma gan nou jou bek stukkend slat"

Monday, 25 January 2010

Kak diens maak my sommer siek.
Dit lyk my almal is net gepla met sokker, en die locals hier in SA moet maar gaan kak.
Wel FOK dit! As jy weer kak diens by 'n plek gekry het, laat weet ons, dan sit ons dit hier op.
'n Goeie voorbeeld is daardie Spur in Kuilsrivier (Soneike Mall)  waar mens vir hoe lank rondstaan voor die waiter uiteindelik sy gat roer en vir jou 'n sitplek aanbied, never mind die feit dat jy moerse gelukkig is om meer as een keer elke halfuur te sien.

Wel, voor ek my eie dag verder versuur, laat ons net eers goe dit uit die pad uit kry... SIZE MATTERS!!!!!














 Wat noem jy 'n TATA met 'n turbo?
'n Fokof!

Jannie vra vir Sannie of hulle nie maar so bietjie kan vroetel nie. Sannie sê nee, want dis daai tyd van die maand. Jannie sê toe hy is nou nie heeltemal seker waarvan sy praat nie. Sannie scheme toe, die enigste manier is om maar vir hom te wys. Sy trek toe haar broek af... Jannie check net bloed en skree 'O fok, hulle het jou piel afgekap".

Jannie is besig om draad te trek in die bad. met die stap sy ma in en sê: Wat de hel doen jy Jannie???? Jannie antwoord, "Dis my piel en ek kan hom was so vinnig as wat ek wil!!!"

Dronk man kom by vrou aan en vra "Halooo sexy wat is jou naampie ? "
Vrou skreeu kliphard "Fokooof!!!!"
Man kyk ha so half skeef en vra "...en jouse vannetjie?"

'n Dronkie stap by Teasers in,die deurwag stop hom en se hy is dronk hy mag nie ingaan nie,nie te min ignoreer die dronkie hom en probeer verby druk,die wag stamp hom terug en waarsku "as jy nie luister nie moer ek jou uit!" Die dronkie staan so rukkie en antwoord "Dis ok...ek is so jags ek sal settle vir 'n poesklap!!"

V: wat gebruik olifante vir tampons?
A: skape

V: Wat leer jy hieruit?
A: moenie rooi truie dra nie

V: Hoekom het n olifant n slurp?
A: Want skape het nie toutjies nie



Friday, 22 January 2010

Net gou die grappe hier opsit, daarna gaan ek bar toe.


Dis hoekom bicycle seats swart is!!!!

















Gatiep vra vir die prostituut "Hoeveel?
Sy sê "R50 op die bed, R20 op die bank, R10 op die gras".
Hy gee haar R50.
Sy sê "Hey Gatiep, maar jy is mos 'n man met class!"
Gatiep antwoord  "Class se moer - 5 keer op die gras.."

----

Mike vra Kallie: “Is Portugal ver? “
Kallie: “Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en hulle het met bicycles gery!”

----

Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.”
Polisieman: “Fok, meneer, die ander kar is ‘n koei!”

----

V: Wat noem n mens die gedeelte rondom n vagina?
A: Die vrou.

----

Brunet sê vir blond "Next week I'm going over to Greece"
Blond: Nee wat, ek bly maar by Vaseline.

----

Deur tot deur verkoopsman try sy laaste sale doen vir die dag. Reeds 20:00. Klop aan 'n deur en 'n laaitie van omtrent 8 maak oop met 'n martini in een hand en sigaar in die ander. Hy het fish net stockings, hoe hakskoene en gown aan. Verkpsman vra: Is mammie of pappie tuis? Laaitie gluur hom vir sek of 2 aan en sê:......................Lyk dit fokken so!!!!

Mooi bly maar mooi

Tuesday, 19 January 2010

Net so paar vinniges...


Wat is Rooi sit in die hoek en spoeg saagsels? Antw: Rooikappie wat vir Pinnocio 'n Bloujob gee.

Hoe kry n hoed op n kameelperd se kop? Trek hom n WP trui aan dan laat sak hy sy kop in skaamte!

Wat is die toppunt van stres? As n ou di volgende het, n skelmpie, n vrou, n huispaiement en tiener dogter,,,,,, en hulle almal is n maand laat.

Wat is di definisie van draadtrek?
'n Skynaanval op 'n doos?

Wat is die teenoorgestelde gaslag van 'n spieël.... 'n spoes

Wat doen twee moffies ...??
Hulle kom in die kak...




Friday, 15 January 2010

Vakansietyd is verby en die meeste mense is terug by die werk.
Ekt 'n fokken goeie alzheimers grappie gehoor wat ek hier wou opsit... toe vergeet ek dit.


Soos julle seker gehoor het, is daar alweer iemand opgevreet deur 'n moerse haai.
Nou my fok man, almal weet die water hier is vol moerse haaie en hulle vat oor die algemeen nie kak nie.







Die vraag wat jy dus moet vra, is "Wat fokken soek die mense in die water?"

Ek het so bietjie research gedoen en ek dink ek het die antwoord gekry:
















BLONDE'S DIARY ON A CRUISE SHIP 

DEAR DIARY: DAY 1
All packed for the cruise ship - all my sexiest dresses and make-up... Really excited.
 
DEAR DIARY: DAY 2
Entire day at sea, beautiful and saw whales and dolphins. Met the Captain today - seems a very nice man.

DEAR DIARY: DAY 3
At the pool today. Also some shuffle boarding and hit golf balls off the deck. Captain invited me to join him at his table for dinner. Felt honored and had a wonderful time. He is very attractive and attentive.
 
DEAR DIARY: DAY 4
Won $800.00 in the ship's casino. Captain asked me to have dinner with him in his own cabin. Had a luxurious meal complete with caviar and champagne. He asked me to stay the night but I declined. Told him I could not be unfaithful to my husband.
 
DEAR DIARY: DAY 5
Pool again today, got sun burnt, and went inside to drink at piano bar for rest of day. Captain saw me, bought me several large drinks. He really is charming. Again asked me to visit his cabin for the night. Again I declined. He told me if I did not let him have his way with me he would sink the ship. I was shocked.
 
DEAR DIARY: DAY 6
Today I saved 2,600 lives. Twice.



















A Mexican woodpecker and a Canadian woodpecker were in Mexico arguing about which country had the toughest trees. The Mexican woodpecker claimed Mexico had a tree that no woodpecker could peck.

The Canadian woodpecker accepted his challenge and promptly pecked a hole in the tree with no problem. The Mexican woodpecker was amazed.
The Canadian woodpecker then challenged the Mexican woodpecker to peck a tree in Canada that was absolutely 'impeccable' (a term frequently used by woodpeckers ). The Mexican woodpecker expressed confidence that he could do it and accepted the challenge.

The two of them flew to Canada where the Mexican woodpecker successfully pecked the so-called 'impeccable' tree almost without breaking a sweat...

Both woodpeckers were now terribly confused. How is it that the Canadian woodpecker was able to peck the Mexican tree, and the Mexican woodpecker was able to peck the Canadian tree, yet neither was able to peck the tree in their own country?

After much woodpecker pondering, they both came to the same conclusion:  Apparently, Tiger Woods was right, when he said, your pecker gets harder when you're away from home.





















'n Boemelaar loop in die jewelry stoor in. Trek sy broek af en steek sy vinger in sy gat. Die vrou agter die toonbank skree vir hom en se hy moet voetsek. Toe wys hy na 'n sign op die deur wat se "come in, pick your ring and recieve a free gift"
---------

Die 20c-munt en R20-noot raak aan die gesels. 20c: "Yes Maaitjie, wat het van jou geword? Ek het jou lanklaas gesien!".
"Nee wat," antwoord R20, "ek was maar so hier en so daar. Was bietjie casino toe; het 'n trippie Mosambiek toe onderneem; was by 'n paar rugby-wedstryde; was laasweek by die skou in Windhoek ; more sal ek waarskynlik Mall toe gaan. Jy weet, daai soort goed. Maar hoe's dinge met jou? Wat maak jy alles?"
20c: "Aag Boeta, jy weet mos. Altyd dieselfde – net kerk, kerk, kerk!"
---------

Maraai is in die hof.
Die Judge vra haar wat is haar klagte. Sy se`: Johouner, djy sien, die anner dag ek loop hom ini pad toe kom Gatiep en Rudolf gelop va voraf. Johouner djy sien, toe hulle by my veby kom toe vat gatiep aan my poes.
Die judge skrik hom fucked up en sê`: jy kan mos nie so in my hof praat nie. In die eerste plek is dit nie Gatiep nie, dis meneer van Rensburg. En in die tweede plek is dit nie Rudolf nie maar meneer Beukes. En dan kan jy ook nie die p woord in my hof gebruik nie, jy moet sê "vagina". So begin jou storie van die begin af weer.
Maraai begin weer: Johouner djy sien, die aner dag ek lop hom ini pad. Toe kom meneer van Rensburg en meneer Beukes van voor af. Johouner djy sien, toe hulle by my kom toe vat meneer van Rensburg aan my......
.....Johouner, wat is my poes se van nou weer?
---------

Koos en sy hond klim op 'n trein. Hulle gaan sit langs 'n deftige jong dame. Die hond het later verveeld geraak en begin krap dat dit 'n naarheid is. Later se die vrou: "Haai vat weg jou hond hie ek voel al hoe dans die vlooie op my." Koos: "Haai, Boesman kom lê hier daai antie het vlooie."
---------

'n Blinde hasie en 'n blinde vark probeer vasstel wat hulle is. Die vark voel oor die hasie se sagte vel en lang ore - jy is 'n hasie! Die hasie beskryf die vark terwyl hy oor hom streel: Jy stink, het harde hare en ñ plat neus! O fok skreeu die vark, ek's 'n kaffer!

Monday, 21 December 2009








Nog 'n kak vervelige dag... kan my verlof nie maar aanbreek nie. 
Nee kyk, as ek nie vanaand so bietjie entertainment kry nie kom ek iets oor.
Palms lyk na 'n moontlikheid, maar ek is eintlik meer lus vir die tipe parties wat ons altyd by Barbs gegooi het. 






















Die klomp boere hou vergadering in die Vrystaat oor die jakkalse wat die skape so afmaai. Natuurbewaring stuur 'n jong dametjie om die boere te oortuig om nie die diere uit te wis nie. 'n Paar voorstelle word daar aan die vergadering voorgelê. Een idée is om die mannetjie jakkalse te vang en striliseer, en so die getalle te begin beheer sonder om die spesie uit te wis.  Sit een Omie baie aandagtig en luister en op uitnodiging om vrae te stel, vra hy sy beurt en sê: "Juffrou, jy verstaan nie mooi die probleem nie. Die fokken jakkalse STEEK nie ons skape nie, hulle EET hulle."


Dis hoekom ek nie van sokker hou nie... dis 'n moffie game!!!
 

'n Man wil 'n bra koop vir sy vrou, maar weet nie watter grootte om te koop nie. Die verkoopsdame sê: "Vat aan my borste, dalk is dit dieselfde grootte."  
Die man antwoord: :O, ja, en sy kort nuwe panties ook." 



 Die oom se pappagaai eet sy laaste viagra pil op. Oom gooi pappagaai in yskas van woede.Volgende oggend kry hy pappagaai jammer, maak yskas oop... pappagaai sit daar, sopnat gesweet.
Oom: En hoekom is jy so nat gesweet?
Pappagaai: Jy sal ok so sweet as jy so sukkel om di gevrieste hoender se bene oop te kry.







Tollie sê  vir Eiers: "Kom ons gaan kuier bietjie vir Koekie."
"Not a damn " sê  Eiers.
"Hoekom nie?" vra Tollie.
Eiers antwoord: " Want elke keer as ons gaan kuier, gaan jy alleen in en ons moet op die gras speel!!"


Jannie bly saam met sy weduwee ouma in 'n huisie...die een middag kom Jannie terug van sy meisie Saartjie en sy het hom net lekker lus gemaak voordat hy moet huistoe gaan. Jannie het met die idee van 'n lekker draadtreksessie in die badkamer ingestap en op die toilet gaan sit en besig geraak. So halfpad deur die aksie hoor Jannie ouma roep en sy vra hom of hy koffie soek. Hy sê toe ja en maak sy oë toe en trek verder. Nadat hy klaar is sien Jannie 'n koppie koffie langs hom op die kassie...

Friday, 18 December 2009

Doner maar die dag gaan stadig verby...


Dis seker omdat ek nie lus is vir werk nie... dryf mens na kak praat.




Het julle actually al bietjie gaan sit en nadink oor hoe fokken creapy die boere moes gewees het back in the day? Al die bygelowe en kak waarin hulle geglo het wat heel moontlik gely het tot boererate waarin mense nog steeds vandag glo. Meestal mense in cults sonder TV, internet op platteland en mense wat dink dat die aarde nog plat is. Soos hulle koppe. Ons het 'n magdom van die goed gaan uitgrawe en gaan dit vir julle opbreek in so paar kleiner hanteerbare sarsies. Te veel op 'n slag kan lei tot ongereelde maandstonde by die vroulike geslag en ereksies op ongelee tye by mans.

As jy op enige stadium wel voel dat jy reeds te ver in die boereate ingetrek is, moenie worry nie, Jy sal OK wees. Doen net die volgende: Veil 'n apie se duimnael in 'n koppie swart koffie in (Ricoffee is fine) en roer 2 eetlepels blou feterjoel by anti-kloksgewys. Wag tot dit louwarm is en sluk af met drie slukke.

Miskien is daar reeds klaar te veel gese... Hier is die eerste deel van:

Griffin se bakgat boererate -1854 hersien en bygebring

Hoes:
1 Bottel Witdulsies
¾ Bottel Borsdruppels
2 Teelepel Paragorie
1 Bottel Roulyn olie
1 Bottel Terlington
1 Eetlepel Asyn
500g Heuning
Pepperment drupples na smaak.


Ek het actually niks sleg te sê hieroor nie. Onthou net om jou Discovery Vitality kaart saam te vat Pick 'n Pay toe. Jy kry 25% discount op witdulsies, paragorie en roulyn olie. Vra vir paragorie by die sigarettes counter. Hulle sal dadelik weet wat die fok jy van praat.

Babelaas
Neem die volgende oggend 2 Bayer aspirine, los op in 'n glas water saam met 'n eetlepel suiker en eet daarna 'n hardgekookte eier. Binne 30 minute is jy goed soos nuut!

Hierdie persoon kom duidelik van die planeet "Een Savanna Light seblief!" af. Hier is iets wat vir 'n verskriklike babelaas werk: Gooi elke paar ure ertjies, mielies en wortels op - iets wat jy die vorige dag fokken glad nie gevreet het nie. Kruip weer terug in die bed en herhaal opgevolg met glase water, bewerasies en spuitkak. Kyk of jy iets in jou lyf kan kry soos toast, tee, koffie en Berocca. Teen die tyd dat Carte Blanche wys het jy 'n hawle brein. Word Maandag wakker op die couch. Siedaar, jou hangover is weg!

Klem in die kaak
Braai erdwurms in soetolie en smeer

Braai erdwurms en smeer? Se moer ... kook mielies en gooi!!

Omlope wat jeuk
Smeer as (uitgebrande hout) aan, dit laat die gejeuk ophou!

Dankie dat jy "as" vir ons clarify tussen hakies. Ek het vir 'n oomblim gedink julle praat van boude. Iets wat egter baie beter werk vir omlope is om van hek na hek te gaan in jou buurt en al die buurt se honde en katte aan jou gesig te laat lek. Daai omlope fokof vinnig. Woef, ek sê!

Pitswere
Maak 'n XXX-pepermentlekker effens nat, plaas op die pitsweer en verbind. Binne 'n paar dae is dit genees

Bewhalwe as jy dit verbind met die ander pitsweer, dan het jy kak. 'n Voorsorgmaatreel om pitswere te verhoed is om meer geld te verdien. Kry 'n tweede werk, want net armgatte kry pitswere.

Vir sommer enige pyn of kwaal
Zambuk salf!

Yup, kan 100% daarmee saamstem. Ek het Zambuk salf orals oor my malaria gesmeer wat ek in Nigeria opgetel het en na 30 minute was die werk gedoen. Mense research actually nou die wonderlike Zumbuk by TUKS om dit in hulle oorlog teen AIDS aan te wend.

Sooibrand
Drink twee eetlepels asyn. Die probleem sal vir 'n kort rukkie erger voel, maar dan verdwyn.

Fair enough, maar ek vind dat wanneer jy 'n halwe koppie cane afsluk sonder enige mix dit dieselfde effek het, plus jy vergeet vinniger dat jy sooibrand het, al het jy dit nog steeds.

Puisies
Smeer vars suurlemoensap aan.

Weet nie of dit werk nie, maar maar jy gaan met 'n suur gevreet rondstap.

Tandpyn
Byt 'n aspirien op die tand vas en smeer die wang waar die tand is met bruin skoenpolitoer, of rook perdemis.

Raaaaait... Die aspirien deel werk, maar deel deel twee kan jy maar vervang met enige iets. Soos.. rook 'n perd se vleispyp tot hy jou seer tand uitskop met sy sagte unicorn hoewe en jy stadig wakker word uit lala-land uit.

Tong gebrand?
Sit suiker op die brandplek

Kan iemand my asseblied laat weet of hierdie werk? Ek sit gewoonlik 6 koppies vloekwoorde op my tong en spoeg dit uit oor die eerste ding in my pad. Dit werk befok. O ja, en om jou tong te brand en om 'n meisie te brand is nie dieselfde ding nie, so moenie Hulets op jou goose se guava strooi nie.

Seer gebarste voete of hande.
Koop die volgende: 'blue seal vaseline' gliserien en Johnsons se babapoeier, meng alles saam in 'n plastiekbak tot 'n room en smeer dit elke dag aan, dis meer koste effektief as al die duur goed en werk fantasties.

Ja, dis meer koste effektief as kom ons sê... 'n paar oordentlike skoene en kouse. Of maybe handeroom wat lekker ruik. Jy kan altyd vir die babapoeier opsie gaan as jy wil. Onthou net om 'n doek te dra werk toe, want jy gaan soos 'n bliksemse baba ruik.

Vratte
Neem een lang haar van jouself, bind dit styf om die vraatjie, sny ander deel van haar af. Los tot vraatjie afval. Het bietjie hulp nodig van iemand om te te help. Dit werk, het dit al gedoen.

Het bietjie hulp nodig van iemand? Wat? Like om daar te sit en te help staar vir die vrat tot dit afval van jou lyf se ouderdom? Vra jou vriend om jou eerder te teer en veer, op 'n donkie vas te ketting en jou by Boksburg se poorte uit te jaag. Delmas se rigting in. Jy het 'n vraatjie, so jy is 'n freak.
Kaalkop mense neem asseblief kennis - julle is gefok.

Wurms
Wildeals, getrek soos tee (nie kook) sal die wurms uitdryf, of wynruit, getrek soos tee

Of jyself, getrek soos 'n rekker wat al huilende nakend in die straat afhol met wurms wat by jou hol uithand. Die polisie sal jou eventually arresteer en tronk toe vat waar jy sulke slegte kos sal kry dat die wurms wurms kry en beter boude buite die tronk sal gaan soek. Of jou wurms woord bloot gesteel. Jy is after all, in die tjoekie

Slangbyt
Neem ’n skeermeslemmetjie en sny ’n kruis op die bytplek. Suig die gif uit die wond en was mond met petrol. Vryf dan die gedroogde bloed van ’n skilpad in die wond.

Ons neem hier natuurlik aan dat die betrokke slang min of meer so giftig is soos Julius Malema se matriekuitslae. Met ander woorde jy het fokken baie tyd om 'n skilpad op te spoor en met 'n 4 pond hamer oop te kap en te wag tot sy bloed droog word. In die Karoo son.
Alternatieweilk: Sny 'n onderstebo kruis met 'n lemmetjie oop op jou bors en roep jou boere voorvaders op onderwyl jy 'n brandende skilpad opoffer met DeLarey wat agteruit speel.

Oorpyn
Braai ’n vars krap en gooi ’n paar druppels twee keer per dag in die seer oor.

Dit is bietjie onduidelik na watter druppels hulle verwys. Heel moontlik jou eie pisdruppels in welke geval die braai van 'n krap net soveel effek sal hê as die braai van jou gunsteling Spiderman onderbroek. Maar hey, wie is ek om te judge?

Slaaploosheid
Slag ’n groot hoender en vang die bloed op. Wag totdat die bloed byna droog is, en meng dan met petrol (dit sal witterig en klewerig word). Meng met beenmeel en braai in hoendervet. Die smaak wonderlik en sal elkeen help om goed te slaap.

As deel van hierdie nagmerrie boereraat wat jou duidelik uit die slaap sal hou, kan jy sommer jou eie beenmeel gebruik. En 'n grinder. Verkieslik op jou femur. Ons is nie seker hoe ver jy deur die hele resep sal kom nie, maar jy sal defnitief fokken slaap. Vir ewig.
(andersins, wag dat dit witterig en klewerig word)

Sproete
Melk ’n perd en was die gesig twee keer per dag met die melk.

Ons is nou nie seker of hulle bedoel dat jy 'n mannetjies perd se zaber moet melk of 'n perd teef se tiete nie, maar 'n bietjie perdbotter sal seker nie skade aan die ou velletjie doen nie. Alternatiewelik, gaan staan agter 'n sifdeur en laat iemand jou met hande vol kak gooi. Sommer perdekak as jy nie menskak het nie. O nee wag, dis mos hoe jy jou sproete gekry het om mee te begin ...

Malaria
Vul ’n bad met nat perdemis en kookwater. Plaas die persoon in die bad en bedek hom of haar minstens 20 minute lank heeltemal met die mengsel. Verwyder die persoon uit die bad en maak hom of haar met baie komberse toe.

Nadat die persoon met baie komberse toegedraai is, verwyder hom of haar sommer uit die samelewing ook. Jouself ook sommer . Dis maklik. Vul jou longe met peremis en kookwater ...

Hoes
Kook ’n hoendereier. Eet die helfte en spoeg op die ander helfte en begrawe dit in ’n miershoop. Moenie weer omkyk nie.

As jy nie 'n miershoop het nie, begrawe dit sommer in jou eie hol. Jy sal ophou hoes en begin skree. Vir dadelike effek probeer dit in jou vriend se hol begrawe. Jy gaan so baie hardloop dat jy vergeet om te hoes, tensy jy natuurlik in 'n sekere deel van Kaapstad bly waar sulke gebruike aan die orde van die dag is. Moenie in dele van Kaapstad rondloop waar mense nie hoes nie.

Krampe
Sit jou regterskoen voor die linkerskoen neer, sodat die een se toon na die ander een se polvy kyk. Die kramp sal verdwyn.

Los die skoene net so op die vloer voor die TV en sit 'n porno aan. Gaan toordokter toe om die krampe uit te sort. Kom terug huistoe en vind baie meer skoene omdat jou skoene genaai het terwyl jy uit was. Die een skoen kyk nog steeds na die ander skoen se polvy. Wys my jou polvy!

Tering
Maak ’n rooijakkalslewer droog en maak dan poeier daarvan. As die lyding erg is, neem ’n mespuntvol, drie maal per dag, anders net een maal.

Hierdie maak nie sin nie op soveel levels: "neem 'n mespunt vol, drie maal per dag, andersins net een maal". Hulle kan jou net sowel tune: "maak bloujakkelslewer nat en maak 'n waterballon daarvan. Vat 'n hele mes in jou rugstring tot net die hef uitsteek. As jy weer bykom, moet om godsnaam nie weer 'n mespunt vol heroin by jou piel se glans inspuit nie. Of wag, hier is 'n beter oplossing wat nog meer random is: Rol 'n varkie in die son tot hy revs optel. Gaan kuier by 'n vriend en as hy toevallig McGuyver kyk, is jou tering weg.

Asma
Groen koring. Laat trek en drink.

Ek sien. Laat trek en drink? Vir asma in die winter, moet jy actually trek na waar groen koring groei en dan laat trek en drink. Brannas drink. Mense in Vereeniging aan die ander kant, moet net trek.

Vir jig wat groot knoppe veroorsaak
Neem ’n halwe bottel asyn en gooi ’n sikspens (ou silwermunt gelyk aan ses pennies) se rissies daarop. Laat staan vir vier uur en smeer aan die knoppe.

In die dae van space shuttles, internet en televisie is daar natuurlik 'n abundance van sikspense. As jy dalk ewe skielik 'n jig aanval het en groot knoppe slaan uit soos masels, vra net die persoon naaste aan jou vir 'n biljoen Zim doller (hulle is vollop). Rol dit op en druk dit in square in jou hol op, want dit sal dieselfde effek hê as 'n sikspens an asyn. O ja, en moenie worry nie - 'n biljoen Zim Doller is gelukkig net een noot. Daar is ook 'n tweede minder algeme vorm van jig: Jou meisie met 'n speech impediment (maar sy is hot) tune jou: "Jig, maar dis 'n groot knop hierie!" Moenie worry nie, jy het nie probleme nie. Wel, nie iets wat julle nie kan uitsort in elk geval nie.

Vallende siekte
Plaas 2 lepels gesaagde nieshout op ’n halfbottel brandewyn. Neem een kelkievol twee maal per dag.

Hang on, ek het elke naweek vallende siekte na 'n bottel brannas. Die oplossing is om eenvoudig net fokken minder te drink. "Gesaagde nieshout" is ook faktap boerecode vir cocaine. Fokken skaam jou, generaal De Larey!

Trekkings
Trek voëlent net soos tee en drink.

Raaaaait. Dis hoe ek dit verstaan: Kry 'n 1970 scope, kap draties en drink jou resultate. Not nice.

Seer oor
Maak bokgal, ’n bietjie soetolie en vyf druppels bruindulsies deurmekaar en gooi in die seer oor.

Weereens, onthou om jou Discovery Vitality kaart byderhand te hou. Bruindulsies gaan deesdae vir 'n penny a piece by Pick 'n Pay. Bokgal kry by CNA by die counter waar hulle simkaarte verkoop, maar dis nogal pricey. Dis actually poesduur.

Stuipe
Drink ’n paar druppels rooi laventel met wit hoendermis in.

...of kry enige pluimvee met 'n bloederigheidjie om in jou keel te kak






LOL. Ten minste weet die ou hoe om die klein vetgatte te teken...










Sipho vra vir Bongani: "Waar is jou pa?"
"My pa het nou net gery. Hy het sy balaclava op en sy AK 47. Ek dink hy het gaan geld trek."

WTF?













Recently a local radio station Heart (P4) had a quick competition where the person could phone in and win R500 if they answered a question correctly. Clarence Ford was the radio announcer.

Below is the result of one such call.

Clarence: What substance are you using when you use Sodium chloride?

(Now remember this is the chemical name for table salt.)

Lady Caller: Hai Klêrens, ek wil baie grag dai R500 wen. Gie vi my 'n clue man?

Clarence: Ai, wat kan ek nou sê? Ok, Antie sien, Antie sal dit so soggens oor Antie se man se eiers strooi.

Lady Caller: Ek herit, ek herit!

Johnson's Baby Powder!






-----------------------






Nou dat Tiger se rondstekery uitgekom het is die mense moer vinnig met die grappe.












It is near the Christmas break of the school year. The students have turned in all their work and there is really nothing more to do.

All the children are restless and the teacher decides to have an early dismissal.

Teacher: "Whoever answers the questions I ask, first and correctly can leave early today."

Little Johnny says to himself "Good, I want to get outta here. I'm smart and will answer the question."

Teacher: "Who said 'Four Score and Seven Years Ago'?"

Before Johnny can open his mouth, Susie says, "Abraham Lincoln."

Teacher: "That's right Susie, you can go home."

Johnny is mad that Susie answered the question first.

Teacher: "Who said 'I Have a Dream'?"

Before Johnny can open his mouth, Mary says, "Martin Luther King."

Teacher: "That's right Mary, you can go."

Johnny is even madder than before.

Teacher: "Who said 'Ask not, what your country can do for you'?"

Before Johnny can open his mouth, Nancy says, "John F. Kennedy."

Teacher: "That's right Nancy, you may also leave."

Johnny is boiling mad that he has not been able to answer to any of the questions.

When the teacher turns her back Johnny says, "I wish these bitches would keep their mouths shut!"

The teacher turns around: "NOW WHO SAID THAT?"

Johnny: "TIGER WOODS. CAN I GO NOW?"
















Die "Woods Family Portret"












Beste Afrikaanse grap van die dag :






Suicide Bomber harloop in Petshop in, slaan 'n bom op die counter, en skreeu: Julle almal het 1 minuut om hier uit te kom! Al wat hy hoor, is die skilpad in die agterkant van die winkel, wat skreeu: Jou poes man!