Tuesday, 03 April 2007

Moenie 'n "victim" wees nie.



>>>> Wees voorbereid... kliek hier. <<<<
Grapgat


Meraai kom in 'n moewiese ongeluk en moet dringend bloed kry anders maak sy dit nie. Gatiepie is die enigste een wie se bloed hulle kan gebruik en so red hy toe Meraai se lewe.

Die twee raak toe baie geheg aan mekaar, so met die bloed saam verbind en trou toe. Na so 'n paar jaar besluit Meraai sy is gatvol vir Gatiepie se rondneukery en op 'n dag sê sy toe vir hom dat sy haar goedjies gaan vat en
loop.

Af by die flatjie se trappe en straat af, Gatiepie is geworried en roep agterna.

"Meraai, daai rok wat djy aanhet het ek gakoep", sy trek net daar die rok uit en gooi dit na Gatiepie toe, vat djou rok en stiekit in djou gat en sy loop aan.

"Meraai, daai skoene wat djy aanhet het ek gakoep", sy trek die skoene uit en gooi dit na Gatiepie toe, "man vat djou skoene, hulle mak my in elk geval seer" en sy loop aan.

"Meraai, daai pantie & bra het ok gakoep", sy trek die pantie en bra uit en gooi dit na Gatiepie toe, "dis robbish anyway" en sy loop aan.

Nou's Gatiepie geworried en skielik strike dit hom - bloed.

"Meraai, onthou djy so paar jaar trug toe djy amper dood is, toe't ek my bloed vir djou gegee."

Meraai draai om, sy buk en trek die tampon uit en gooi dit na Gatiepie toe en skree vir hom, "ek sal djou maandeliks afbetaal djou vark."

Monday, 02 April 2007

STATS VIR MAART

130 000 hits uit 99 lande en oor die 5000 nuwe users!!!
Nie te kak nie...

Friday, 30 March 2007

As dit nie vir hom was nie, het ons gekak...

Gedagte vir die dag
Ek gee nie om, om in die oggend fokkol te doen nie... Maar in die middag wil ek rus!!!

Thursday, 29 March 2007

PAAS NAWEEK IS GEKANSELEER!!!




Afrikaanse grappe

Help vir Pa

'n Seuntjie kom die huis binne terwyl hy droewig huil en sy agterstewe vryf.
"Wat's fout boetie?" vra sy ma besorgd.
"Pappa het sy duim met die hamer raakgeslaan" verduidelik die seuntjie al snikkend.
"Dis nie iets om oor te huil nie -" probeer ma troos - "Jy moet daaroor lag"
Met 'n bewende stemmetjie antwoord die knaap "Ek het!"


Probleme by die dieretuin

Drie knapies word in die dieretuin vasgetrek omdat hulle droogmaak. Die beampte sleep hulle na die hoof veldwagter wat met 'n baie nors stem vir die eerste outjie vra.

"Wie's jy en wat het jy gemaak?"
Ewe onskuldig ontwoord hy: "My naam is Chris en ons het peanuts in die olifant se hok gegooi."
Die tweede outjie voeg by: "My naam is Piet en soos Chris gese het, ons het peanuts in die olifant se hok gegooi."
"En jy?" wil hy van die derde outjie hoor.
Deurmekaar en duidelik verskrik, antwoord hy: "My naam is Jannie, maar my vriende noem my Peanuts!"



Wat 'n vraag!

Die juffrou spandeer die hele periode om magnete aan haar klas te verduidelik in die natuurwetenskap klas. Sy wys hoe magnete spykers optel en wat dit doen met ystervylsels.
Toe dit uiteindelik vraetyd is, sê sy: "My naam begin met 'n 'M' en ek tel allerhande goed op - Wat is ek?"
Sonder om te aarsel se klein Jannie: "Juffrou is 'n Ma!"


Hoe dan anders?

Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders.
"As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal rooi word in my gesig. Is dit so?"
"Ja , juffrou" antwoord die klas.
"Nou wie kan vir my se hoekom hardloop die bloed nie in my voete in as ek regop staan nie?"
Klein Jannie skree agter uit die klas uit "Omdat juffrou se voete nie leeg is nie!"


Walvisstorie

'n Dogtertjie gesels met haar juffrou oor walvisse. Die onderwyseres vertel dat dit fisies onmoontlik vir 'n walvis is om mense in te sluk omdat sy keelgat te klein is.
"Maar juffrou," sê die dogtertjie -". . .'n walvis het dan vir Jona ingesluk en weer later uitgespoeg!"
"Dis sommer 'n storie!" sê juffrou - "Walvisse kan dit nie doen nie!"
"Wanneer ek in die hemel kom, gaan ek vir Jona vra" sê die dogtertjie.
"En as Jona nou in die hel is?" wil juffrou weet.
"Dan..." sê die dogter "... moet juffrou hom maar vra!"



Daar's Juffrou!

Die fotograaf het 'n klasfoto van die kinders geneem en die juffrou het die kinders probeer motiveer om van die foto's te koop.
"Dink net hoe lekker sal dit wees as julle eendag weer na die foto kan kyk en sê "Daar's Jennifer, sy's 'n prokureur" of "Dit is Michael, hy's 'n dokter!"
'n Stem agter uit die klas sê "Daar's Juffrou, sy's al dood!"


G'n wonder

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.
"Hoe het ek hier gekom, Mamma?" vra hy ewe onskuldig.
Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : "Die ooievaar het jou gestuur.'
"Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?"
"Ja my kind, hy het my ook gestuur."
"En vir ouma en oupa en pappa ook?" vra klein Jannie. Weer sê sy ma ja.
Jannie skud sy kop in ongeloof "G'n wonder almal is so dikbek nie! Niemand in hierdie familie het die afgelope 200 jaar genaai nie."


Koei se kind!

Die juffrou vra: "Klas, se vir my wat gee hoenders?"
Marietjie antwoord: "Eiers juffrou"
"Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?"
Sannie sê "Bokmelk juffrou"
"En wat gee 'n koei ons?"
Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"

Wednesday, 28 March 2007

Joke van die dag
Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!"
Daardie nag begin dit vreeslik reen. Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug.
Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie. Sy kry hom voor 'n oop yskasdeur besig om pampoen te eet. Kort-kort prewel hy: "So 'n fokken lawaai en dit oor 'n bietjie pampoen!"

Tuesday, 27 March 2007

Nuwe foto's is gelaai...

Blond Joke
Two sisters, one blonde and one brunette, inherit the family ranch.
Unfortunately, after just a few years, they are in financial trouble.

In order to keep the bank from repossessing the ranch they need to purchase a bull so that they can breed their own stock. Upon leaving to check out a good prospect, the brunette tells her sister, "Now, when I get there, if I
decide to buy the bull, I'll contact you to drive out after me and haul it home."

The brunette arrives at the man's ranch, inspects the bull, and decides she wants to buy it.
After paying him the $599 asking price, she drives to the nearest town to send her sister a telegram to tell her the news.

She walks into the telegraph office, and says, "I want to send a telegram to my sister telling her that I'v bought a
bull for our ranch. I need her to hitch the trailer to our pick-up truck and drive out here so we can haul it home."

The telegraph operator explains that he'll be glad to help her, then adds, "It's just 99c a word".

Well, after paying for the bull, the brunette has only $1 left, meaning she'll only be able to send her sister a one-word message. After thinking for a few minutes, she nods and says "I want you to send her the
word.....'comfortable'.

The telegraph operator shakes his head. "How is she ever going to know that you want her to hitch the trailer to your pick-up truck and drive out here to haul that bull back to your ranch if you send her the word, 'comfortable'.
The brunette explains, "My sister's a blonde. The word's big. She'll read it slowly...out loud...

("com-for-da-bul")."

Monday, 26 March 2007

Na die naweek...
Ek voel vandag soos 'n pap snoek. Die naweek het my lekker deur die gat getrek.



Sommer net vir die snaaksegeite

TRAPPE VAN VERGELYKING:
mooi; mooier; mooiste
wit; witter; witste
bantoe; tronktoe; parlementtoe!

GRAPPIE:
Die verskil tussen die ou R.S.A. en die nuwe R.S.A:
In die oue, was plastiek sakke verniet en kondome te koop.
In die nuwe, is kondome verniet en plastiek sakke te koop.

NOG 'N GRAPPIE:
Boer sê vir Sipho: Aaai Sipho, jy werk stadig, jy eet stadig, jy
loop stadig, is daar iets wat jy vinnig doen??
Sipho: Eish, ek word vinnig moeg.



Friday, 23 March 2007

Joke van die dag

Robert Mugabe receives a coded message from a Farmer. It reads:

S30d - 0773H

Mugabe was stunned. He called the CIA and FBI, but neither could crack the code. Finally, Bob called Koos Van der Merwe, Superintendent at the SAPS Intelligensie Eenheid (Intelligence Unit). Koos's reply was quick and to the point...

"You're holding the paper upside down!"


Hulle het vir ET gekry!!!!

Ons raak nooit moeg hiervoor nie.
Chicks met guts en attitude doen dit vir ons.

Ag nee man!!!
Duidelik weet party mense nie waneer om op te hou nie...

Ass Hunter
Speel hierdie game, dis moerse kwaai...
Gaan na die Downloads link op die menu of kliek op die prentjie hier onder.

Dis Vrydag en ek is lus vir 'n bier...
Wie join my na werk? Ons gaan net enetjie drink.



... het jy al gesien hoe drank vroumense beinvloed?

Weet jy wat is 'n "butherface"?



Thursday, 22 March 2007

Durban Tsunami
Moenie kla oor kak weer nie... kyk net wat gebeur in Durban!!!

Wil nie werk nie!!!
Jirre, maar vandag is darem nie 'n dag vir werk nie. Na gister se vakansiedag voel vandag soos 'n Sondag. Ek laai sommer foto's!!! Loop kyk daar by die Sexy girls en op die sportblad.

Alles van die beste vir die SA krieket span... ons hoop nie daar is weer fokkops soos laas nie.


Tuesday, 20 March 2007

Het julle opgelet hoe dit die lelikes is wat hieroor moan?