Saturday, 26 February 2011

WHOOOHOOO
Dis naweek... Gedra jou, al gedra jy jou sleg.






"Mnr," sê klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan nie."

"En wat is dit, Jannie?" vra mnr.
"Volgens die Bybel het die Kinders van Israel die Rooisee oorgesteek. Reg, nê?"
"Ja, dit is so."
"En die Kinders van Isreal het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?"
"Eee…reg."
"En die Kinders van Israel het die tempel gebou, reg?"
"En die Kinders van Isreal het teen die Egiptenare geveg, die Kinders van Isreal het teen die Romeine geveg, en die Kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, reg?"
"Ja dit is so," stem mnr saam.
"Wat is jou vraag?"
"Wat de fok het die grootmense van Israel dan gedoen, net gespyker en kinders gemaak?"




Die woedende vrou sê aan haar blonde vriendin “Ek hoor jy loop en vertel vir almal dat my man ‘n moesie op sy tottie het.” “Ek het nie gesê dit IS so nie, ek het gesê dit VOEL so!”



Vier ouens het na dieselfde jagplaas in die Kalahari gegaan vir baie jare. Twee dae voor hulle weer sou gaan het Piet se vrou haar voet neergesit en gesê dat hierdie keer gaan hy nie.


Piet se pêlle was uit die aard van die saak baie ontseld, maar wat kan ‘n man maak.

Twee dae later toe die drie egter by die jagplaas aankom, kry hulle vir Piet by die vuur met ‘n bier in die hand. Tente was klaar opgeslaan. Vuurmaak hout op ‘n hoop en die vleis klaar op die rooster.

“Hoe lank is jy al hier? En hoe de hel het jy reggekry om jou vrou te kry om jou te laat kom” wou hulle weet.

“Wel ek het vroeg vanoggend hier aangekom”

“Gisteraand sit ek gatvol op my stoel by die huis toe my vrou van agter kom en my oë toedruk en vra “Raai wie” Ek haal haar hande af en sien dat sy die sexyste nightie aanhet.

Sy vat my hand en trek my kamer toe. Daar gekom sien ek ‘n klomp kerse wat brand en roos blare die hele wêreld vol. Op die bed lê daar toue en ‘n paar handboeie. Sy sê toe ek moet haar uittrek en vasmaak op die bed. Ek doen dit toe maar. Toe sê sy “Nou doen jy net wat jy wil”

So hier is ek.

Wednesday, 23 February 2011

Skokkende nuus uit Egipte!!!

أنت مجنون اللعينة لوقف إضاعة الوقت والعمل

عصا التسلق أسفل ضيق قبل ان تحصل على الجوز الخاص

Ek sal julle laat weet sodra ek iets nuut hoor!


 
 
Oom Koos gaan tandarts toe en sê: "Luister ek wil twee tande laat trek en twee laat stop. Maar voor jy begin wil ek eers weet wat gaan dit kos."

Tandarts haal sy pen, boekie en sakrekenaartjie uit en werk die sommetjies uit.
Tandarts: "Oom,dit sal oom R4200.00 kos."
Oom Koos: "Nee seun, dis te veel man. Maar wys my eers wat het jy alles op daardie boekie geskrywe."
Tandarts: "Oom dit is R600.00 vir die verdowings middels."
Oom:" Nee nee nee, ons het nie sulke goed in ons tyd gehad nie, haal dit af. Wat is daar nog?"
Tandarts: "Dis die gereedskap wat ek moet gebruik, kos so R1000.00."
Oom: "Nee wat seun, haal dit af. Ons het sommer die draadtang gebruik in ons tyd. Waar is jou draadtang? Dan kan jy dit MOS gebruik."
Tandarts: "Ja Oom, ek het 'n draadtang. Sal net moet soek."
Oom: "Dis reg, jy moet dit soek. En wat is daar nog op jou boekie?"
Tandarts: "Dis die antibiotika en ander medisyne wat die pyn en infeksie wegvat, wat ook duur is."
Oom: "Nee, haal af. Hoekom gebruik julle nie sommer die brannewyn of mampoer soos wat ons gemaak het nie? Nou op hoeveel staan ons nou op die boekie?"
Tandarts: "Dis nog so R1100 Oom."
Oom: "Dit klink beter. Sê my, wanneer kan ek die tannie inbring?"

Gay toets vir die dag.
As jy nie ten minste een varkerige gedagte het nie, het ons slegte nuus vir jou...


Sipho kom by die hemel en sien hy is innie kak want alles is WIT. Die mense is WIT, die engele is WIT, die wolke is WIT.
Petrus vra vir Sipho: Wat's jou naam?
Sipho dink vinnig en antwoord: Leonardo De Caprio !
Petrus lyk confused en roep vir Moses nader en vra hom:" Moses, het die fokken Titanic gebrand of gesink?"

Tuesday, 22 February 2011

WARE WOORDE

Wees dankbaar vir wat jy het.
Wees lief vir jou gesin en familie .
Moenie toelaat dat jou brein muf nie!
Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie. Sort die kak uit
Lewe terwyl jy nog lewe het
Geniet die eenvoudige dinge. Die "image goed" is 'n pot snot
Eet wat jy wil , fok "diet" As jy gewig moet verloor vreet minder en kak meer .
Vermy bedompige gyms wat stink na Juppy aftershave en duur walglike soet parfuum (om die sweet ruik te verbloem), waar perverts, saadsokkies en hooterneuse in snaakse "futuristic outfits" uithang en soos hamsters gemonteerde fietse sit en trap. Jy hoef niemand te "impress" nie.(Fok die "ek gaan gym toe " sê-ding).
As jy moet oefening kry, ry 'n gewone fiets, gaan stap langs die see of in die veld,- doen iets in die buitelug. Moet net nie in die strate op en af draf nie, dis fokken stupid om te hardloop as niemand jou jaag nie.
As jy hou van 'n "no- brand" T-Shirt, kledingstuk of wat ook al , koop die ding en fok die name goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie - solank jy gemaklik is daarmee.
Stront met dié wat dink hulle is beter as ander en gedurig lyk of hulle kak ruik omdat jy nie by hulle siek "plastic" wêreld wil inpas nie
Wees wingat oor jou huis, dit behoort aan jou, die bank se moer.
Wees windgat oor jou kar hy's klaar betaal en fok dié wat in moerse karre ry en nie kan bekostig om ordentlik te braai nie
Lag dikwels, lag lank en lekker.
Behou jou grapgat vrinne fok die suurgatte, hulle trek jou onder.
As jy 'n pel het wat lekker kan stront praat,spandeer meer tyd saam met haar/hom.
Omring jouself met dit waaroor jy mal is, Of dit nou pelle, familie, diere, sentimentele junk, musiek of wat ook al. Jou huis is jou plek, fok die wat hulle neuse daarvoor optrek. Kanse is dat hulle in elke geval 'n klomp kakke is, raak ontslae van hulle
As jy wil drink, drink, moet dit net nie oordoen nie. Getrek is oraait maar dronk mense is fokken stupid, tensy hulle hot girls is en begin tiete flash.
Sê vir jou mense dat jy vir hulle lief is,dat jy vir hulle omgee, môre trek jy dalk jou hout-jas aan, dan's dit te laat!


WTF van die dag!!!!



Seuntjie van drie vra sy ouma:

"Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."
-----------------------------
Dronk katoliek sit in biegkas (confession).

Na 'n baie lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
"Jy klop verniet!," skree dronkie terug. "hier is ook nie kakpapier nie!"



Gay Toets:
As jy dit nie sien nie, is jy definitief gay!!!




Seuntjie van drie vra sy ouma:

"Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."

------------------------------

Was ou oom Koos nie bly dié oggend toe hy sy ou vriend, neef Jan, in die straat raakloop nie! "Kom eet vanaand by ons, dan kan ons sommer lekker oor die ou dae gesels," nooi hy gulhartig uit.Dié aand is neef Jan sommer baie beïndruk met die wyse waarop Koos sy vrou aanspreek wanneer hy 'n versoek tot haar rig. Dis my Skattie, my Liefie, my ou Pampoenrankie voor, en my ou Dadelpitjie, Appelkoosblommetjie en Tortelduifie agter.Hulle is al oor die sewentig jaar getroud en dit is duidelik dat die tweetjies nog baie verlief op mekaar is.Terwyl Pampoenrankie in die kombuis is, kan neef Jan dit nie meer uithou nie, en leun oor na sy vriend: "Dis darem wonderlik dat jy jou vrou, na al die jare van getroude lewe, nog sulke troetelnaampies noem."Oom Koos sak sy kop in skaamte."Ek moet jou die waarheid vertel," sê hy."Ek het die ou heks se naam tien jaar gelede vergeet, en is te bang om te vra wat dit is."


Monday, 21 February 2011

Hier is jou Maandag mindfuck:

http://www.learnenglish.org.uk/games/magic-gopher-central.swf



Daar is so bietjie baie ingels op die blog vandag, maar moenie worry nie, binnekort is als weer reggestel!!!
10 best caddy remarks

#10 - Golfer: "I'm going to drown myself in the lake."
Caddy: "Think you can keep your head down that long?"

#9 - Golfer: "I'd move heaven and earth to break 100 on this course."
Caddy: "Try heaven, you've already moved most of the earth."

#8 - Golfer: "Do you think my game is improving?"
Caddy: "Yes , you miss the ball much closer now."

#7 - Golfer: "Do you think I can get there with a 5 iron?"
Caddy: "Eventually."

#6 - Golfer: "You've got to be the worst caddy in the world."
Caddy: "I don't think so . That would be too much of a Coincidence."

#5 - Golfer: "Please stop checking your watch all the time. It's too much of a distraction."
Caddy: "It's not a watch - it's a compass."

#4 - Golfer: "How do you like my game?"
Caddy: "Very good , but personally, I prefer golf."

#3 - Golfer: "Do you think it’s a sin to play on Sunday?
Caddy: "The way you play, it's a sin on any day."

#2 - Golfer: "This is the worst course I've ever played on."
Caddy: "This isn't the golf course. We left that an hour ago."

And the #1 Best Caddy Comment: Golfer: "That can't be my ball, it's too old."
Caddy: "It's been a long time since we teed off, sir."



Denzel, living in Woodstock attended his first day at school. At lunch break he went to the tuck-shop to buy a packet of slap chips... This was obviously a very popular choice, because all the kids were pushing and shoving, pulling and tugging each other to get to the front of the queue.

Little Denzel,a little irritated by all this shouted "Jou ma se p**s!!!!" Unfortunately for little Toufiek, Mrs De Beer was standing near the crowd of children and overheard little Denzel's outburst. She stormed over and took him straight to the principal.

The principal called little Denzel in and asked him if he had lost his temper with the other children? Little Denzel replied that he was trying to teach them manners, and that he had only shouted "You maasen push!!!"

Wednesday, 30 June 2010

Woensdag, 30-06-2010

Ja kyk. Die klomp hollanders het hulle self bewys as van die grootste kuiergatte. Fok ou, die konvooi was kilometers lank!!!  As ek ooit weer in die omtrek van 'n World Cup is, is dit die supporter groep wat ek join.


Stuff wat fokken onmoontlik is om te sê wanneer jy begin dronk raak:Wat jy heel moontlik die volgende dag sal sê na 'n Olimpiese suipsessie:


Niks Jagermeister vir my nie, die 8 dubbel brannas was genoeg, thanks.

Ek dink ek is oor die limit. Ek sal iemand bel om my te kom haal.

Nee dankie, kaal, dronk meisie, maar ek het 'n chick.

'n Garage pie? Nee, ek is nie honger nie.

Daai chick is fokken lelik.

Hello officer, hierso is my lisensie. Besige aand huh?

No ways! Ek fokken doen nie karaoke nie.

Sorry meisie, jy is nie my tipe nie.

Ek wil nie baklei nie, ek het nie gekyk waar ek loop nie en het per ongeluk teen jou gestamp. Kom ek koop vir jou 'n dop.

Dans? Ek? Nee fok, ek kan nie dans om my pere te red nie.

Ek gaan nie teen hierdie kar se deur pis nie.

Ek moet fokof. Ek wêrk môre vroeg.

Nie te veel peri-peri of garlic nie asseblief.
 
 
 
Stuff wat jy actually kwyraak as die drank jou behoorlik aan die balle beet het:

Shoooooters!!!!

Het jy vir my 'n sigaret?

Hierie fokken goed proe soos koeldrank. Gooi nog by, dammit!

Ek bestuur baaaie fokken beter as ek gesuip is, pellie.

Geeeeoooooooorge!

Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.

Sorry bra, R100 is al wat ek in my wallet het. Anders moet jy my maar selle toe sleep, maar ek issie dronkie.

Good evening problem, what seems to be the officer?

Het jy vir my 'n sigaret?

Ek fokken sing enige iets. Sit dit op. Ek fokken sing dit. Roxette. Gooi hom!

What is pretier than a pretty lady? A pretty lady who not sit pretty.

Check hierie fokken spiere, pappie!

Katptein, span die seile! Dikkes, jy is myne!

Kyk né, jy kan van Butch James sê wat jy wil, maar die man speel goeie rugby.

Ek kan my fokken drank hanteer, oraait!

Het jy vir my 'n sigaret?

Sit fokken alles op my kredietkaart. Sit sommer 'n R100 tip by. Jy is die fokken shit!

Wat kyk jy? Het jy 'n fokken probleem pappie?

Hou vas my dop en check hierie move!

Ek fokken worry nie. Ek het net 2 ure se slaap nodig voor ek moet wêrk.

Het jy vir my 'n sigaret?

Check hoe skryf ek my naam oor hierdie doos se bonnet!

Ekke ekke ekke ekke ekke....

Hey meisie! Kom sit hierso by die oom!

Ek clear daai heining one-time.

Ek het fokken orals oor myself gepis.

Fok julle, ek sal huis toe loop!

Jy is my beste ou tjomma. Ons is soos broers. Ons is al deur fokken baie. Ek en hierie bra. Deur fokken baie! Sê jou, fokken baie.

Het jy vir my 'n sigaret?

Jissis, waar is my kar?

Ek fokken bliksem julle almal! Hou my terug! Wie se kwonte moet ek dik skop?

Nog net een loopdop.
 
 
 

Het iemand daai Golden Arrow Bus gesien wat my getref het?

Geooooooorge!

Ek kan nie onthou dat ek wortels en ertjies gehad het nie.

Waar is my wallet en my sel?

Fokkit, hoekom laat julle my bestuur as ek so fucked is?

Kan ek my een foon oproep kry asseblief?

Dit kan nie ek wees in daai video nie.

Ek kan fokol onthou.

Ek aanvaar die written warning. Ek is jammer ek het op die MD se kar gepis.

Hoe die fok het ons by Teazers opge-eindig?

Dit voel of 'n rot in my mond gekak het.

Waar kry ek hierdie blou oog en die snymerke op my bene?

Ek is jammer ek bel nou eers. Ek gaan nie vandag inkom werk toe nie. Die vis van gisteraand moes af gewees het.

Sorry meisie, wat is jou naam nou weer?

Shot, ouens. Baie fokken dankie dat julle my in die hondehok gaan sit het. Konte!

Ek drink NOOIT weer nie.

In watter dorp is ek?

Moenie vir my sê die eksamen is vandag nie. Ek dog dis volgende week.

Het iemand vir my asseblief 4 Myprodols en 'n Cream Soda?

Ek gaan op my hande moet staan in die stort. Daai peri-peri en tequila het die oorlog met my hol gewen. Of dit, of iemand het my hol geroof.

Jy besef ons sal vir 'n ruk nie weer ons gesigte daar kan wys nie.

Waar kom al hierdie bierglase en asbakkies vandaan?

Wat?! R600? , kan ek jou aan die einde van die maand terugbetaal.

My longe is fucked.

Hoe fokken lyk dit vir jou? Natuurlik was die bouncer groter as ek!

Het jy vir my 'n sigaret?

Al wat nou help is nog 'n bier of 'n Bloody Mary.

Ek is te jonk om 'n pa te wees.

Kan iemand my 'n lift huistoe gee?

---------------------------

Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar sulke goed maak my siek. Ek was al BAIE by die hospitaal, en dan lyk die nuses nie 'n moer so nie.

'n Ryk vrou stop met 'n oop venster by robot. 'n Bergie kom vra vir 'n geldjie 'Asb. mevrou, al vir 3 dae KRY ek niks geeet nie'  Die vrou kyk hom uit en sê 'Ag kak man FORSEER  jouself'

Sipho kon nie 'n vuvuzela bekostig nie....

Thursday, 17 June 2010

Donderdag, 17-06-2010
Bafana het sleg op hulle moer gekry gisteraand, en vir die eerste keer in meer as 'n week hoor mens niks vuvuzelas nie.

Maar nou ja, die aangename dinge eers daar gelaat....
Almal se ek het net sex op my brein. Dis nie waar nie! Ek het ook  boobs, spyker, pomp, stoot , en doos op die brein nie net sex nie! 


--------------------------------
Toe ons nog BOERE was!


Liewe Ma en Pa, Dit gaan goed met my en met julle? Sê vir boetie Wouter en boetie Koos dat om in die Army te wees baie lekkerder is as om vir Oom Piet te werk. Hulle moet sommer gou kom aansluit voordat al die plekke gevul word. Ek was eers baie ongemaklik omdat mens in die bed moet bly tot amper 06:00, maar nou g...eniet ek dit om so laat te kan slaap. Sê vir Wouter en Koos al wat mens voor ontbyt moet doen, is om jou bed netjies en glad te maak en goed blink te vryf. Nikse gevarke voer, koeie melk, mampoer meng of braaihout kappery nie. Jy doen amper niks! Manne moet nog skeer, maar dis nie so erg nie, want daars warm water. Brekfis is sterk op vrugtesap, pap, eiers en bacon, maar minder sterk op steaks, boerewors, tjops, aartappels en goed soos vetkoek. Maar sê vir hulle jy kan altyd tussen twee dorpsjapies wat net van koffie leef, gaan sit. Hulle kos plus joune hou mens darem vol tot twaalfuur toe wanneer jy weer gevoer word. Hierdie dorpsjapies kan nie juis ver stap nie. Ons gaan op roetemarse, wat ons sal taai maak, sê die Sersant. As hy so dink is dit mos nie my plek om hom reg te help nie. 'n Roetemars is omtrent so ver soos tot by ons posbus by die huis. Dan kry die dorpsjapies seer voete en ons almal ry dan terug in lorries. Die veld is mooi, maar baie plat. Julle gaan julle morsdood lag as julle hiervan hoor. Ek bly medaljes kry vir skiet. Ek weet nie hoekom nie. Die bulls-eye is net so groot soos 'n dassie se kop en beweeg glad nie eers nie. En dit skiet nie eers terug soos daai bliksemse Venters van die buurplaas nie. Al wat jy moet doen is om doodstil te lê en dit raak te skiet. Jy hoef nie eers jou eie ammunisie te maak nie, dit kom in bokse. Dan is daar wat hulle noem "hand-to-hand combat training". Jy stoei met die dorpsjapies van die stad af. Ek moet versigtig wees, want hulle kry maklik seer. Dis nie soos om met ons ou bul, Swart Duiwel, by die huis te stoei nie. Ek is omtrent die beste wat hulle in hierdie peleton het, behalwe vir Groot Jan Jordaan van die Bosveld. Hy het saam met my aangesluit. Maar ek is omtrent 5 voet 6 en weeg 70kg en hy is 6 voet 8 en weeg maklik 150kg, droë gewig. Sê tog my boeties moet gou maak en aansluit voordat ander ouens uitvind van die ongelooflike Army setup en aangestorm kom!
Julle liefdevolle dogter Ester
-------------------------------
 Pa en seun lê langs mekaar in 'n loopgraaf tydens die Boere-oorlog.

“Pa, hoeveel man is ons sterk?"
"Seker so vyftig, my seun."
"Pa, en die Kakies?"
"Seker omtrent 'n duisend my seun."
Na 'n rukkie van stilte sê die seun: "Fok, ons gaan weer laat klaarmaak vandag"
-----------------------


Tuesday, 15 June 2010

So net na die naweek...
Nee kyk, nou raak FIFA darem heel mal.
Eers mag mens nie meer by die bar van jou keuse sokker kyk as die eienaar nie amper sy hele week se inkomste aan lisensie gelde wil betaal nie.... FOK JULLE FIFA !!!

Nou het die klomp etters weer 'n hele klomp hot girls laat arresteer omdat hulle oranje rokke dra.
Laat ons sien... 'n laaitie val van die berg af, sokker spelers en pers manne se goed word gesteel, daar is al 'n paar toeruste beroof, en nou dit...  Mooi man, asof die land se beeld nie klaar fucked up genoeg is nie, nou raak dit 'n crime om oranje rokke te dra.   

Volledige storie hier


Fok die "ambush marketing" storie. Soos die vervaardiger van die rokke gesê het, ""This time we put no branding on the dress," said Swinkels. "And Fifa don't have a monopoly over orange." Ek dink die klomp perverts wou net die chicks van naderby bekyk.


Wel, hier is hoe mens dit kan regstel...
MOENIE BUDWEISER KOOP NIE, DIT SMAAK KAK ANYWAY. 
--------------------------

Dink jy 'n leeu het die selfde gedagtes as jy as hy ( hierdie) zebra strepe sien?






Wat het 8 bene en n swart poes? Die A-Team.


Hoekom lê die blond oop bene in die son?
Sy't gehoor die son steek




SARS OUDIT!


Die ontvanger besluit om 'n oudit op Oupa te doen en dagvaar hom om die belastingkantoor te besoek. Die ouditeur was glad nie verras toe Oupa se prokureur hom vergesel nie.


Die ouditeur sê, 'Wel meneer, u het 'n uitspattige lewenstyl en geen voltydse betrekking nie, wat u verklaar deur te beweer u wen baie geld met dobbel. Die belastingkantoor vind dit nie geloofwaardig nie.'
'Ek is 'n goeie dobbelaar en ek kan dit bewys' sê Oupa. 'Wat van 'n demonstrasie?'
Huiwerig sê die ouditeur, 'Nou maar goed.'
Oupa sê, 'Ek wed jou 'n duisend Rand ek kan my eie oog byt.'
Die ouditeur dink 'n oomblik. 'Dis 'n weddenskap.'
Oupa haal sy glasoog uit en byt dit, tot onsteltenis van die ouditeur.
'Nou wed ek jou twee duisend Rand ek kan my ander oog ook byt.'
Die ouditeur kan sien Oupa is nie blind nie, so hy neem die weddenskap.
Oupa haal sy valstande uit en byt sy ander oog.
Die verstomde ouditeur besef hy het pas drie duisend Rand verloor met Oupa se prokureur as getuie, en hy raak senuagtig.
'Wat van dubbel of niks?' vra Oupa. 'Ek wed jou ses duisend Rand dat ek dié kant van jou lessenaar kan staan en in die snippermandjie aan die anderkant kan pis sonder om 'n druppel tussenin te mors.'
Die ouditeur is nou baie versigtig, maar hy bekyk die ou man en besluit daar is nie 'n manier wat hy so iets gaan regkry nie, en hy stem in. Oupa gaan staan langs die lessenaar, kreun en steun van inspanning maar hy kan nie die straal oor die lessenaar kry nie en piepie die hele lessenaar papnat.
Die ouditeur spring van blydskap toe hy besef hy het 'n verlies in 'n reuse wins omskep.
Oupa se prokureur laat sak sy kop al kermend in sy hande.
'Is alles reg?' vra die ouditeur.
'Nee' sê die prokureur, 'vanoggend het Oupa vir my gesê hy is gedagvaar vir 'n oudit, en toe wed hy my vyf en twintig duisend Rand hy sal jou hele lessenaar nat pis en jy sal verheug wees daaroor!'

--------------------

Lesers bydrae: 
Divan stuur die een vir ons. Hy vra wat dink ons van sy girl... Ou maat, met BIER EN BOOBS kan daar mos nie fout wees nie.  Voel vry om enige tyd nog foto's te stuur!!!


Friday, 11 June 2010


Vrydag, 11-06-2010
Nee kyk nou, SA het nou nuwe laagtepunte bereik!!!
Kindertjies word ontvoer en genaai, poepolle sing "kill a boer" op TV, ens. Maar die ding waaroor mense die meeste moan is Patricai Lewis se kanne. Sy het nie eers tiet gewys nie, die cleavage was net so bietjie meer as gewoonlik.

























Nou raak mense somme kak kwyt soos:

- Ek as man het dit walglik gevind. (STOKSTYF: jy verkies seker tiete meer hare op die bors)
- Ek is baie bly die tiete het nie "uitgepop" nie, want hulle is darem baie lelik. (STOKSTYF: Aag asseblief, die laaste tiete wat jy gesien en gelaaik het was seker jou ma sin)

- Geen wonder ek verbied my kinders om na hierdie goedkoop " Tert " te kyk nie. (STOKSTYF: 'n man wat nie tert en koek eet nie is 'n moffie)

Kyk, as dit net 'n klomp vroumense was wat gekla het, kan ek verstaan. Die wat fokkol het om te wys nie kla mos altyd as ander girls dit doen. Wat die mans betref... wel al wat ek kan dink is dat die ouens wat so kla almal holboewe is of die tipe wat net een kyk vir sy eie vrou se dik gat gee, en daan maar met 'n Patricia Lewis prentjie gaan sit en draadtrek.

Julle verkrampte ouens vergeet hoe julle die eerste keer anyway jul vrouens en girlfriends uitgekom het. Niemand sien 'n girl en dink "ek wil so graag met haar praat" nie. KAK STORIE... jy het tits en ass op die brein gehad !!!

Maar as julle wil moan oor tiete, maak so, hier is vir julle iets om oor te kla!!!!



Die std 6 Aardrykskunde klas word deur die meneer n taak gegee om by hulle ouers uit te vind waar kom al die water vandaan as dit hoogwater raak in die see? Die aand sit die seuntjie by die huis en terwyl sy pa die nuus kyk se hy pa, pa ek wil pa iets vra, sy pa se ek kyk die nuus ek is nou kla, toe die nuus kla is vra hy sy pa, pa waar kom al die water vandaan as dit hoogwater raak, sy pa dink so bietjie en se vra jy vir daai meneer WAAR KOM AL DIE VLEIS VANDAAN AS SY TRIL STYF WORD!!!!


Die seuntjie vra sy ma :" as binne-egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite-egtelike kinders vandaan? Ma antwoord:"rondloper-voels.

Jannie se ouma vat sy fiets en begin trap,Jannie skree agter haar aan en Vra waantoe sy gaan. sy sê toe nee sy gaan begrafplaas toe. Jannie skree toe: "ouma, wie de fok gaan my fiets terug bring??"
 
 
 
Wys jou nou net... mens hoef nie slim te wees vir sokker nie.


"My parents have always been there for me, ever since I was about 7."
David Beckham

"I would not be bothered if we lost every game as long as we won the league."
Mark Viduka

"Alex Ferguson is the best manager I've ever had at this level. Well,he's the only manager I've actually had at this level. But he's the best manager I've ever had."
David Beckham

"If you don't believe you can win, there is no point in getting out of bed at the end of the day."
Neville Southall

"I've had 14 bookings this season - 8 of which were my fault, but 7 of which were disputable.
Paul Gascoigne

"I've never wanted to leave. I'm here for the rest of my life, and hopefully after that as well."
Alan Shearer

"I'd like to play for an Italian club, like Barcelona."
Mark Draper

"You've got to believe that you're going to win, and I believe we'll win the World Cup until the final whistle blows and we're knocked out."
Peter Shilton

"I faxed a transfer request to the club at the beginning of the week, but let me state that I don't want to leave Leicester "
Stan Collymore

"I was watching the Blackburn game on TV on Sunday when it flashed on the screen that George (Ndah) had scored in the first minute at Birmingham . My first reaction was to ring him up. Then I remembered he was out there playing."
Ade Akinbiyi

"Without being too harsh on David Beckham, he cost us the match."
Ian Wright

"I'm as happy as I can be - but I have been happier."
Ugo Ehiogu

"Leeds is a great club and it's been my home for years, even though I live in Middlesborough."
Jonathan Woodgate

"I can see the carrot at the end of the tunnel."(and let's hope its not the Gautrain, brother!)
Stuart Pearce

"I took a whack on my left ankle, but something told me it was my right."
Lee Hendrie

"I couldn't settle in Italy - it was like living in a foreign country."
Ian Rush

"Germany are a very difficult team to play...they had 11internationals out there today."
Steve Lomas

"I always used to put my right boot on first, and then obviously my right sock."
Barry Venison

"The Brazilians were South American, and the Ukrainians will be more European."
Phil Neville

"All that remains is for a few dots and commas to be crossed."
Mitchell Thomas

"One accusation you can't throw at me is that I've always done my best."
Alan Shearer

"I'd rather play in front of a full house than an empty crowd."
Johnny Giles

"Sometimes in football you have to score goals."
Thierry Henry

"I definitely want Brooklyn (his child) to be christened, but I don't know into what religion yet."
David Beckham

Thursday, 10 June 2010


Donderdag, 10-06-2010
Aangesien dit amper die opening dag is van die worldcup, gaan ek vandag net foto's op sit wat iets met sokker te doen het....


Raait, hier kom hulle nou.




Die vrou besluit op 'n heerlike sonnige middag om op Sandy bay te gaan ontspan. Daar gekom, trek sy uit en smeer die hele lyf met sonbrandolie. Sy lê ook redelik eenkant naby aan die bosse met die geel blommetjies. Ná 'n tyd raak sy aan die slaap en terselfdertyd kom daar n heuningbytjie uit die bosse en land mooi op die warm wolletjies tussen haar bene. Aangesien sy wydsbeen gele het, is die guava redelik oopgespan en die bytjie vind toe sy weg dieper in .
Teen die tyd dat sy bewus raak van die probleem is die klein hel so diep in dan sy hom nie met die vinger kan bykom nie.Sy besef daar is moeilikheid en jaag met n vaart na die naaste dokter. Sy verduidelik haar probleem en die dokter maak haar kaal le op dy ondersoek tafel met die bene ingehaak soos wanneer vrouens gewoonlik geboorte gee.


Die beste gereedskap wat toe beskikbaar is in sy spreekkamer is een van daai stokkies wat tandartse gebruik om jou tong mee plat te druk. Na n lang onsuksesvolle probeerslag vra die dokter toe of hy nie sy eie gereedskap kan gebruik nie want daar is niks anders beskikbaar nie. Ja se die vrou enigeiets solank jy net die klein hel uitkry.

Die dokter merk toe daar staan n botteljie keuning op die kas en smeer daarvan om die voelkop om die by te lok. Hy steek toe die tool in volle lengte in om naby die by te kom. Hy voel hoe klim die bytjie op en trek stadig uit maar teen die tyd dat hy half lengte uit is het die bytjie weer afgeklim. So gaan dit toe aan vir seker 10 keer in en uit sonder sukses. Teen daardie tyd is die dokter nie net die hel in vir die bytjie nie maar is hyself al opgewonde van lekkerte. Hy begin toe pomp met alle geweld en volle spoed en se "nou stamp ek jou sommer vrek."
 
 

Sokker is sommer 'n moffie sport!!!
Hierdie naweek speel die Springbokke teen Frankryk. Vir 'n slag lyk die span nie te sleg nie, so dit behoort 'n lekker game te wees.

Die volledige span is:
 
15 Zane Kirchner (Vodacom Bulls) – 5 caps

14 Gio Aplon (Vodacom Stormers) – 1 cap
13 Jaque Fourie (Vodacom Stormers) – 55 caps
12 Wynand Olivier (Vodacom Bulls) – 27 caps
11 Bryan Habana (Vodacom Stormers) – 57 caps
10 Morné Steyn (Vodacom Bulls) – 12 caps
9 Ricky Januarie (Vodacom Stormers) – 41 caps
8 Pierre Spies (Vodacom Bulls) – 28 caps
7 Francois Louw (Vodacom Stormers) – 1 cap
6 Schalk Burger (Vodacom Stormers) – 55 caps
5 Victor Matfield (Vodacom Bulls) – 93 caps
4 Danie Rossouw (Vodacom Bulls) – 47 caps
3 BJ Botha (Ulster) – 20 caps
2 John Smit (The Sharks, Capt) – 94 caps
1 Gurthrö Steenkamp (Vodacom Bulls) – 22 caps


Reserves:


16 Chiliboy Ralepelle (Vodacom Bulls) – 9 caps
17 Jannie du Plessis (Sharks) – 13 caps
18 Flip van der Merwe (Vodacom Bulls) – uncapped
19 Dewald Potgieter (Vodacom Bulls) - 2 caps
20 Ruan Pienaar (Sharks) – 37 caps
21 Juan de Jongh (Vodacom Stormers) – 1 cap
22 Jean de Villiers (Vodacom Western Province) – 55 caps

Wednesday, 09 June 2010

Woensdag, 10-06-2010


Ek was nou net hier onder in die straat. Kaapstad spat uit sy nate en die vuvuzelas maak mens fokken mal. Mense hol rond en blaas op vuvuzelas en die karre blaas almal toeters... absolute anargie en die toeriste is nog nie eers hier nie.


 Wens jy nie jy was die haas nie?



So surf ek toe mos nou vanoggend... nee man, op die internet, die water is te pis koud hier in die Kaap.
Wel anyway, ek kom toe weer tot die besef dat daar 'n dringende behoefte is vir "non gay" movie reviews.
Kyk dis nie dat ek iets teen gay mense het nie, almal weet immers dat ek gay huwelike ondersteun, veral as altwee girls hot is, maar fok weet ek hou nie van hulle smaak in movies nie.
 
'n Baie bekende movie critic reken hierdie is die Top 20 Flieks van Alle Tye!!!!


1 2001: A SPACE ODYSSEY
2 ORDINARY PEOPLE
3 AMERICAN BEAUTY
4 CITIZEN KANE
5 TROIS COULEURS: BLUE, ROUGE & BLANC
6 THE GRAPES OF WRATH
7 DIVA
8 DEAD POETS SOCIETY
9 FIGHT CLUB
10 ONCE UPON A TIME IN THE WEST
11 PULP FICTION
12 IT'S A WONDERFUL LIFE
13 SE7EN
14 A CLOCKWORK ORANGE
15 THE GO-BETWEEN
16 ALL ABOUT EVE
17 THE SHINING
18 ROAD TO PERDITION
19 BABETTE'S FEAST
20 AS IT IS IN HEAVEN
 
WTF!!!???
Nee regtig, ek dink dis tyd dat hy uit die kas uit klim!!!!
Pulp Fiction sou seker nie eers op sy  lys gewees het as dit nie was vir die feit dat Ving Rhames in die hol geklop word nie.
 
Nee kyk, ek is nou so disgusted ek post sommer iets soos die, net om weer my mojo terug te kry:
 
 


Reg, nou dat als weer klop soos dit moet, hier is STOKSTYF se movie reviews:


IRON MAN 2 :

Die eerste een was beter. Scarlett Johansson, alhoewel sy nie my gunsteling chick is nie, lyk glad nie sleg in die movie nie, en sy skop gat in 'n paar fight scenes. Die res van die fliek is effens uitgerek en die aksie lyk meer na playstation as 'n big budget movie.

 

 
THE BOUNTY HUNTER:
Die kort antwoord... dis 'n Sondag middag movie. Jy weet mos, daai tipe goed wat jy kyk net omdat jy niks beter het om te doen nie. Dit beteken nie dis 'n slegte movie nie, dis net nie briljant nie. Daar is so paar moerse snaakse stukke in, maar ongelukkig is dit een van daai flieks wat jy sommer al na die eerste 5 minute weet hoe dit gaan eindig.
 
 
 
FROM PARIS WITH LOVE
Hier is nou een wat ek geniet het.
Travolta is kak skerp in die movie en daar is lekker baie aksie. Dis 'n goeie ou skop skiet en doner fliek.
Gawe Gawie van Parow koop vir hom 'n Ford Cortina. Hy en sy buddy skiet sommer dadelik midas toe, want Gawie kort 'n fur om op die dash te sit. So kom hulle in Midas en ou Gawie wik en weeg... "Moet ek nou die rooi fur of die blou fur vat?" vra hy sy friend. Die ou sê toe "Nee ou Gawie ek dink jy moet die rooi fur vat want die bloue is kommen"




Seuntjie van ongeveer 5 jaar het nog nooit die binnekant van 'n kerk gesien nie en kom saam met sy ouers by 'n troue. Hulle sit heel voor want hy wil niks mis nie. Halfpad deur die verrigtinge spring hy op en swaai sy vingerjie vir die predikant. "Oom jy wat so daar so staan en "Here... Here", my ma gan nou jou bek stukkend slat"