Ons gaan so bietjie weg met vakansie, want fok weet ek het een nodig.

Dankie vir al julle ondersteuning deur die jaar... o ja, en die van julle fokkers wat uit gechicken het op ons laaste party, julle moer ook... julle het 'n lekker een gemis.

Hier is 3 goeie redes hoekom dit leker is om in 'n warm plek te bly.
Aan al my pelle, gedra julleself.
As jy moet kak maak, neem foto's !!!
Geseende Kersfees !!!
