Friday, 14 December 2007

VAKANSIE TYD!!!!!
Ek kan nie eers begin om te verduidelik hoe bly ek is om dit te kan sê nie. Ek weet die site is lanklaas ge-update en die babe van die week het al begin plooi kry van ouderdom, maar fok man, 'n mens werk jou tette af die tyd van die jaar. Daar is hope partyfoto's van ons laaste kamp, suipsessies by Barbs ens. Ek sal alles binnekort laai... tien teen een Sondag. Want dan kan ek weer vir 'n slag sit en chill. Vanaand en more aand is klaar vol geboek.



MOENIE DIE EEN MISLOOP NIE. (19/12/2007)

Die laaste party vir die jaar by Barbaroozos gaan 'n MOERSE groot een wees. Dis 'n tequila en
kareoke partymet heelwat pryse om te wen. Daar sal so paar lekker fun events wees soos down-down en bodyshot kompetisies. Trek jou commenste klere aan, maak jou sakke vol geld, los jou maniere by die huis, dan sien ons jou daar.




No comments: