Friday, 08 February 2008

WAT MAAK JY DIE NAWEEK? Ons het more 'n potjiekos kompetisie aan. As jy dit wil bywoon of net so paar biere saam met ons wil vat, is jy welkom. Jy ry deur Kuilsrivier, van die Bellville kant af, verby die Stellenbosch afdraai pad. Jy sal later 'n PennyPinchers aan jou regterkant van die pad sien... net so 300 meter verder is daar 'n plek met die naam DEL MONTE. Dis waar ons gaan wees. Check maar net uit vir die ouens met die Stokstyf t-shirts.

-----
Eendag merk die dominee 'n klein seuntjie in die voorportaal van die kerk op wat aandagtig na 'n groot gedenkplaat teen die muur staan en kyk. Dit was oortrek met name en daar was klein landsvlaggies weerskante. Die sewejarige seuntjie het vir 'n lang tyd aandagtig na die plaat gestaan en kyk. Toe loop die dominee nader, kom staan langs die seuntjie, en sê saggies: 'Goeiemore my Seun.'

"More, Dominee sê hy, met sy oë nog vasgenael op die plaat. Dominee, wat is dit hierdie?" vra hy. Die dominee antwoord: "Wel, my seun, dit is 'n gedenkplaat vir al die jongmanne wat in die diens gesterf het."

In doodse stilte en met groot eerbied staan die twee toe voor die plaat en staar na die name.
Uiteindelik, in 'n skaars hoorbare stemmetjie en bewend van vrees vra die seuntjie: "Watter diens Dominee - die oggend - of die aanddiens?"
----



HIERDIE WEEK SE LES:


No ja, ek is pap tyres en gaan nou eers huis se kant toe.
Cheers en geniet die naweek. Onthou... as jy kak maak, neem foto's en stuur dit Maandag.

Wednesday, 06 February 2008

Ons is uiteindelik weer aan die gang

Maar laat ek julle eers vertel.... as jy nog nie vir SHOOT EM UP gekyk het nie, doen dit, dis een befokte fliek.

Ek het my tette af gewerk aan die albums, so ek hoop hulle is nou vinniger. Die chatroom is ook weer aan die gang. KLIEK HIER

Julle moet bietjie gaan loer daar op Petunia se blog, sy skryf weer (soos gewoonlik) die befokste stories. KLIEK HIER



Q: What’s the correct way to eat a frog?
A: Put its legs behind its ears.

Lyk my almal het maar kak met ESCOM.


Two tramps were walking along the railroad tracks one day and one tramp said to the other, "I'm the luckiest guy in the world". "Why is that?" said the other tramp.
"Well, I was walking down these tracks last week and I found a 20$. I went into town and bought a case of wine and was drunk for three days." The other tramp said, "That was pretty good, but I think I'm the luckiest guy in the world. I was walking down these very tracks about two weeks ago, and just up ahead was a gorgeous naked woman tied to the tracks. I untied her and took her up there in the trees and I had sex with her for two days." "Jesus", said the first tramp. "You are the luckiest guy; did you get a blow job, too?" "Well", the other tramp said, "No, I never found her head."