Tuesday, 01 April 2008

VRYDAG IS NATIONALE CLEAVAGE DAG!!!!



Daar is 'n lekker party by Barbaroozos aan om die ding te vier.
DJ's ens, so sien julle daar. Soos gewoonlik... dress to impress.





KLIEK OP DIE LYS OM DIT IN VOL GROOTE TE SIEN

TOYOTA

Die twee eerstejaar studente het 'n bietjie te vêr met die vryery gegaan, en
besluit om die nooi se ouers die naweek op die plaas oor die onverwagte
swangerskap te gaan inlig. Die hele aand het die kêrel gewroeg oor hoe hy
die voorgenome skoonouers oor hul lot gaan vertel, maar hy kom nie sovêr om
dit te doen nie. Die nag het hy sleg geslaap en die volgende môre was hy
vroeg op. Hy was heel verbaas om oral op die werf net Toyotas te sien.

In die motorhuis het 'n Camry gestaan, onder die boom 'n Hilux bakkie en in
die stoor was 'n Land Cruiser. Selfs die plaas se naambord was geborg deur
Toyota. Terwyl hy hom so verwonder, groet die oom hom skielik. Die arme
kêrel skrik hom flou. Maar kenmerkend van 'n vindingryke student herstel hy
gou en vra die oom uit oor sy baie Toyotas.

"Toyotas het baie goeie masjiene. Hul ratkaste gee nie in nie. Die Land
Cruiser se vere kan jy maar laat werk. Die onderstelle hou vir ewig. En
selfs in die winter sukkel 'n mens nie om die Toyotas te start nie," sê die
oom.

Waarop die kêrel vinnig antwoord: "Oom se dogter is seker ook 'n Toyota. Ek
het haar net so 'n ligte stootjie gegee, toe vat sy."

-------

MOENIE AL JOU GELD OP KAK SPANDEER NIE
.... hier is iets moeite werd om te koop. As jy belangstel, stuur 'n email na info@all-about-airguns.co.za




ONS WEET NIE WIE SY IS NIE, MAAR DAAI BOOBIES IS PERFEK!!!!

No comments: