So net na die naweek...
Nee kyk, nou raak FIFA darem heel mal.
Eers mag mens nie meer by die bar van jou keuse sokker kyk as die eienaar nie amper sy hele week se inkomste aan lisensie gelde wil betaal nie.... FOK JULLE FIFA !!!
Nou het die klomp etters weer 'n hele klomp hot girls laat arresteer omdat hulle oranje rokke dra.
Laat ons sien... 'n laaitie val van die berg af, sokker spelers en pers manne se goed word gesteel, daar is al 'n paar toeruste beroof, en nou dit... Mooi man, asof die land se beeld nie klaar fucked up genoeg is nie, nou raak dit 'n crime om oranje rokke te dra.
Fok die "ambush marketing" storie. Soos die vervaardiger van die rokke gesê het, ""This time we put no branding on the dress," said Swinkels. "And Fifa don't have a monopoly over orange." Ek dink die klomp perverts wou net die chicks van naderby bekyk.
Wel, hier is hoe mens dit kan regstel...
MOENIE BUDWEISER KOOP NIE, DIT SMAAK KAK ANYWAY.
--------------------------
Dink jy 'n leeu het die selfde gedagtes as jy as hy ( hierdie) zebra strepe sien?

Wat het 8 bene en n swart poes? Die A-Team.
Hoekom lê die blond oop bene in die son?
Sy't gehoor die son steek
SARS OUDIT!
Die ontvanger besluit om 'n oudit op Oupa te doen en dagvaar hom om die belastingkantoor te besoek. Die ouditeur was glad nie verras toe Oupa se prokureur hom vergesel nie.
Die ouditeur sê, 'Wel meneer, u het 'n uitspattige lewenstyl en geen voltydse betrekking nie, wat u verklaar deur te beweer u wen baie geld met dobbel. Die belastingkantoor vind dit nie geloofwaardig nie.'
'Ek is 'n goeie dobbelaar en ek kan dit bewys' sê Oupa. 'Wat van 'n demonstrasie?'
Huiwerig sê die ouditeur, 'Nou maar goed.'
Oupa sê, 'Ek wed jou 'n duisend Rand ek kan my eie oog byt.'
Die ouditeur dink 'n oomblik. 'Dis 'n weddenskap.'
Oupa haal sy glasoog uit en byt dit, tot onsteltenis van die ouditeur.
'Nou wed ek jou twee duisend Rand ek kan my ander oog ook byt.'
Die ouditeur kan sien Oupa is nie blind nie, so hy neem die weddenskap.
Oupa haal sy valstande uit en byt sy ander oog.
Die verstomde ouditeur besef hy het pas drie duisend Rand verloor met Oupa se prokureur as getuie, en hy raak senuagtig.
'Wat van dubbel of niks?' vra Oupa. 'Ek wed jou ses duisend Rand dat ek dié kant van jou lessenaar kan staan en in die snippermandjie aan die anderkant kan pis sonder om 'n druppel tussenin te mors.'
Die ouditeur is nou baie versigtig, maar hy bekyk die ou man en besluit daar is nie 'n manier wat hy so iets gaan regkry nie, en hy stem in. Oupa gaan staan langs die lessenaar, kreun en steun van inspanning maar hy kan nie die straal oor die lessenaar kry nie en piepie die hele lessenaar papnat.
Die ouditeur spring van blydskap toe hy besef hy het 'n verlies in 'n reuse wins omskep.
Oupa se prokureur laat sak sy kop al kermend in sy hande.
'Is alles reg?' vra die ouditeur.
'Nee' sê die prokureur, 'vanoggend het Oupa vir my gesê hy is gedagvaar vir 'n oudit, en toe wed hy my vyf en twintig duisend Rand hy sal jou hele lessenaar nat pis en jy sal verheug wees daaroor!'
--------------------
Lesers bydrae:
Divan stuur die een vir ons. Hy vra wat dink ons van sy girl... Ou maat, met BIER EN BOOBS kan daar mos nie fout wees nie. Voel vry om enige tyd nog foto's te stuur!!!
1 comment:
ohhhh naked
Post a Comment