Friday, 09 November 2007

Nog 'n week het sy gat gesien, en dis hoogtyd ook.
Weet nie of dit net ek is wat lus voel vir die naweek nie, maar hierdie week het moer se lank gevoel. Woensdag se foto's is gelaai, so gaan check maar daar op die foto gallery.


Jirre maar die doners is vermetel. Check bietjie hier.
(kliek om full-size te sien)



Klein seuntjie vra vir sy pa waar hy vandaan kom ...
Pa sê hulle het 'n klein saadjie op 'n warm plekkie gebêre, toe groei hy, en toe kry hulle hom.
Die laaitie loop in die tuin, tel 'n saadjie op en sit dit onder die stoepmat in die son.
Na 'n paar dae onthou hy daarvan en gaan lig die mat op.
'n Kriek spring uit ..... en die seuntjie sê : Flippet, as ek nie geweet het jy is my kind nie, het ek jou nou moer toe getrap !!
---

Ek haat sulke barladies!!! Dis hulle skuld laat mens heeldag in die bar sit en suip en as jy die aand by die huis kom is jy weer in die kak.

No comments: