Monday, 10 March 2008

Uiteindelik kry ek weer kans om iets te post.
Ok, laat ons sien wat is daar om te vertel....
Ek het 'n bike gekoop en kan nie meer wag dat hulle die papierwerk afhandel nie.



...ons sien maar min van Eekhoring se kind, blykbaar eet hy nou uit iemand se hand uit
(a.k.a. pussy whipped)


Ons kan nou enige tyd 'n befokte party vir Stokstyf reel. Al wat ons nodig het is 20 mense wat bereid is om hulle lewers op te offer. Dit is van die Saterdag oggend af tot Sondag middag. Enigste probleem is dat jy jou eie vervoer moet organise Veldrift toe. Koste is R800 per persoon, maar dit sluit alle etes, verblyf, live entertainment, party boot, rubberduck ritte, ens in. Dit klink miskien baie, maar maak die somme. Dis 'n moerse bargain. Ons het gaan kyk wat ander plekke daar rond vra... vir dieselfde hoeveelheid etes, maar nie eers naastenby dieselfde kwaliteit nie, vra van die ouens daar meer as R550. Ons praat nie nou van boerewors rolls en sulke goed nie. Jy kry ordentlike kos... spitbraai, steaks, ens. Die ander entertainment en verblyf sal jou ook gewoonlik meers as R600 per persoon uit die sak jaag. As jy belangstel, laat weet ons, want ons gaan sodra ons 'n groep van so 20 mense bymekaar het.



A man and a woman were asleep like two innocent babies. Suddenly, at 3 O'clock in the morning, a loud noise came from outside.
The woman, sort of bewildered, jumped up from the bed and yelled at the man "Shit! That must be my husband!"
So the guy quickly got out of bed scared and naked he jumped out the window like a crazy man. He smashed himself on the ground, went through a thorn bush, then he stood up and started to run fast to his car.
Just a few minutes later he returned and screams at the woman "I'm your husband, you slut!"
The woman yelled back, "Yeah? Why were you running? You son of a bitch!"
-----------------

... ek was moerse besig die week!!!!



Lekker slaap groet om die wêreld:

ENGELAND: Sleep Well
HOLLAND: Goede nagt
AUSTRALIE: Night Mate
USA: Goodnite
DUITSLAND: Schlafen sie wöl
SUID AFRIKA: Shit!.... Is die deure gesluit, die vensters toegemaak, die kar ingetrek en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers binne ? Alles gebêre en veilig? Elektrifiseer die hakiesdraad ! Lekker slaap, moenie vêrder worry nie,..... fokkie lig,...... Eskom sal dit afsit !!


*** JOKE VAN DIE WEEK ( ingestuur deur Camel)***
Die ou tannie laat haar meubels waardeer. ('n Blinde man waardeer die meubels).
Hy vryf oor die tafel, ruik aan sy hand en sê : Hierdie tafel kan verkoop word vir R150 000 dit kom uit Napoleon se dae.
Hy kom in die sitkamer en vryf oor 'n stoel, ruik aan sy hand en sê: Hierdie stoel kan verkoop word vir R100 000, dit kom uit die Boereoorlog uit.
Die Tannie gaan na haar kamer, trek haar broek uit en lê op die bed. Sy vat die blinde man se hand, vryf oor haar muis. Hy ruik aan sy hand en sê : Klapperhaar matras, vrot gepis - R2-50!!!!!!!



No comments: