Tuesday, 30 September 2008

Laat een doner nou weer vir my vertel ons het 'n water tekort. Kak man, die damme is net op verkeerde plekke gebou!!! As jy nou byvoorbeeld die hele hele Southern Suburbs gebruik om 'n dam te bou sal jy nooit weer water probleme hê nie. Ek werk in daai kak plek en glo my, as daar iewers in die Weskaap 'n wolkie is, dan reen dit daar. 'n Dam daar is nie so sleg idee nie... daar is anyway fokkol mooi girls nie, tot die poppies in die shopping centers lyk asof hulle estra geld kan maak deur na ure in huise te gaan spook. Die een of twee wat jy sien wat jou nie laat siek voel nie is anyway Northern Suburb "import".





LAG 'n SLAG

"Broer Piet, hoe gaan dit deesdae met die drankprobleem?" wil die dominee weet. "Nee, dominee, ek drink nie meer so baie nie. As ek een dop inhet, is ek 'n ander man .......... en kan hy vir jou suip!



Rooikappie vra vir wolf, "hoekom is jou oe so plat?", "jou voete so naby mekaar?", "en jou rug so krom?" Wolf antwoord... FOKOF... EK IS BESIG OM TE KAK!!!

...soms jy eers mooi kyk voor jy jou foto op Facebook sit.



Dis wat kan gebeur as 'n vrou haar man saamsleep om inkopies te doen.

'n Brief van F&C Departmental Store.

Geagte mev Duvenage,

Ons winkel is van plan om u gesin uit ons winkel te verban, tensy u man nie met sy streke ophou nie. Onderaan is 'n lys van al die streke wat hy aangevang het. Ons kameras het hulle oor die laaste maande geverifieer.

MEMO - Van Sekuriteitsafdeling

Dinge wat Mr Duvenage aangevang het terwyl sy vrou inkopies gedoen het.

Junie 15: Het 24 boksies kondome gevat en hulle in ander kliente se mandjies gegooi terwyl hulle nie kyk nie.

Julie 2: Al die wekkers in Housewares ingestel om met 5 minute tussenposes af te gaan.

Julie 7: Het 'n tamatiesous spoor op die vloer gelos tot by die tampon rakke.

Julie 19: Na 'n werknemer in Housewares gestap en haar in 'n amptelike stem gese: "Kode 3" ....... en toe gewag om te sien wat gaan gebeur.

Augustus 4: Het na die Dienstoonbank geloop en gevra of hy 'n sakkie M&M's op lay-buy kon sit.

Sept 14: Het die "CAUTION - WET FLOOR" bordjie na die matte afdeling geneem.

Sept 15: Het 'n tent in die Kampafdeling opgerig en vir kliente uitgenooi om in te kom as hulle kussings van die Beddegoedafdeling sal bring.

Sept 23: Toe 'n assistent hom vra of sy hom kan help, het hy begin huil en hardop geskree: "Hoekom kan julle mense my nie uitlos nie?"

Okt 4: Het reguit in die sekuriteitskamera gekyk asof dit 'n spieel is, in sy neus gekrap, en dit toe geeet.

Nov 10: Terwyl hy gewere in die jagafdeling gehanteer het, vra hy die assistent, waar kry jy die anti-depressante.

Des 3: Pyl orals in die winkel rond op 'n baie verdagte manier, terwyl hy hardop die tema van "Mission Impossible" neurie.

Des 6: In die Auto department het hy sy "Madonna look" geoefen deur verskeie grootes tregters te gebruik.

Des 18: Het homself in die klererak weggesteek en dan terwyl kliente deur die klere kyk, uitgeroep "PICK ME!", "PICK ME!"

Des 21: Toe 'n aankondiging oor die luidspreker kom, het hy in die foetale posisie gegaan en geskree "NEE! NEE! Dis weer daai stemme!"

Des 23: Hy het in 'n klere aanpaskamer gegaan, die deur gesluit, 'n Tyd lank gewag en toe baie hardop uitgeroep: "DAARS NIE TOILETPAPIER HIER NIE!!!!"



Iets vir die oog

No comments: