Thursday, 28 August 2008

Ai, man. Dis amper al weer naweek en dan is 'n ou weer geforseer om na die "alwetende" Pieter De Villiers se Springbokspan te kyk.



Deesdae is rugby kyk soos 'n besoek aan die wildtuin... eet biltong, drink 'n bier, en kyk hoe kak die bokke. G'n wonder hulle het 'n nuwe sponsor nie.



Volgens hierdie doos is Rome nie in 'n dag gebou nie. Wat hy agter nie besef nie is dat Rome klaar gebou was toe hy oorgevat het. Dis hy wat die hele plek op gefok het!!!!
Dis nou wat gebeur as jy 'n coach aanstel op kleur en nie op meriete nie.



Maar laat ons nie eers verder oor hierdie sleg etter praat nie....

Weet julle hoe pyramid schemes werk?
Iemand kom klop aan jou deur. Hy lyk soos 'n door-to-door salesman. In sy hand het hy 'n grafie en 'n sak pruime. Hy verkoop die pruime aan jou vir R5 'n pruim. Na die tiende pruim wat jy eet is die sak leeg en jy wil jy in jou broek kak. Moenie worry nie, help is at hand. Die omie trek jou broek af en jy kak op sy grafie. Hy gooi die kak in die sak en koop dit by jou vir R10 waarna hy dit die voldende dag aan jou verkoop vir R20. Jy plant jou pruimpitte agter in jou jaart en meng dit met jou kak (activator). Voltooi die sirkel self as jy nou 'n pattern begin sien form ...


Ek laai nuwe foto's vanaand, hier is so klein voorsmakie...

2 comments:

Anonymous said...

Ek dink sussie moet ook dalk haar boebies wys ? Sy lag te lekker saam....

Anonymous said...

Laai jy of nie dan lie jy?