Tuesday, 21 October 2008

Die grootste doos ooit!!!!


Luke Watson en die bok span is soos 'n skilpad op 'n tafel. Almal weet hy hoort nie daar nie. Almal weet Hy het nie op jou eie daar gekom nie. Hy eet duidelik nie wat de fok jy daar maak nie en almal wonder wie die doos is wat hom daar gesit het.



Ek lees nou net hierdie ding op 'n forum.... baie waar.
" ...Me having to wear the Springbok jersey, to keep myself from vomiting on it, because there is a bigger picture, because men and woman have bled for me to get there... " " ...The problem with SA rugby is that it is controlled by Dutchmen..." " ...The men who sit on my left and right of me in the change room despise me for who I am... " " ...The men won't talk to me, they won't greet me, the very coach won't greet me. They walk past me. I sat at a table by myself, they won't eat with me, because I was a political pawn..." Luke Watson se onlangse uitlatings het betrekking: Daar bestaan 'n stukkie heilige grond in taalkunde. 'n Ruimte waarvan die grenslyn nie oorgesteek mag word met skoene aan nie. Die groot kanon in die taal-arsenaal. Die atoombom. 'n Noodklep wat slegs oopgedraai mag word indien die druk in die drukkoker-aarde so hoog is dat lewe op 'n baie fundamentele vlak direk bedreig word. Die grofste, grootste juweel uit die familieskatkis wat dalk eenkeer in 'n leeftyd uitgehaal mag word onder algehele ophou van asem; baie versigtig, met wit handskoene aan. 'n Finale verweer. Luke, hulle het jou nie vermy omdat jy 'n politieke pion was nie. Hulle het jou vermy, want jy is 'n poes.


Anyway...terug by aangenamer dinge... hoe smaak julle my nuwe speelding?
As jy belangstel om so iets aan te skaf, stuur email aan info@airgunshop.co.za



Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur het as ons die Olimpiese Spele moes aanbied.
Dink net en al die koerant opskifte:

Ethiopian pole vaulter still missing after strong South Easter
Gangsters protest against refusal to participate in shooting event
Athlete mugged while carrying Olympic torch
Vagrant tries to enter discus event with hubcap
Burning taxi on Signal Hill to be Olympic flame
Caterers strike at Olympic village
Gold medals lost in security scam
Olympic trains delayed due to cable theft
Important Olympic documents lost in S.A.post
Sam Shilowa claims games a capitalist plot
30% petrol price increase upsets Olympic budget
S.A.wins gold, silver and bronze in Toyi-Toyi event
2000 Rapists and murderers released for Olympic goodwill
Squatters occupy Olympic village
Stadium cleared of sheep and goats before events
Starting gun kills sprinter
Olympic bus delayed on N2 after hitting cow
Olympic bus sprayed with gun fire ??)
Minister blames apartheid for chaos
Boesak appointed trustee of Olympic fund
Olympic games delayed - Zuma tests athletes for steroids
Winnie Mandela to referee men's boxing
Starting pistols stolen, replaced with A.K. 47's
Gymnast crushed in taxi carrying 23 athletes.
COSATU complains Swedish medallist was not black.




...wat sal 'n blog dan nou wees sonder iets mooi... nee regtig hierdie ouens is almal moffies!

1 comment:

Anonymous said...

Dan sal ek maar comments gee.
Dalk is daai twee gatvol om te sukkel met die drie teasers en nou drink hulle maar liewer....
Selfs 'n moffie is fucked up om nie fun te wil he met die drie beauty's nie