Thursday, 21 April 2011

Tietiesbaai hier kom ons!!!

Ja, Stokstyf gaan bietjie Tietiesbaai to om die batterye te herlaai...
As jy in die omtrek is, van in en kom sê hallo.


Het jy al ooit gewonder waar paas eiers vandaan kom? 


Ja hierdie soort kak kan net in die nuwe Suid Afrika gebeur


Dogtertjie met pasgebore katjies sit op sypaadjie. Jacob Zuma kom verby en vra watse katjies is dit. Sy se dit is ANC katjies. Volgende dag is hy terug met 'n hele TV span en vra haar weer watse katjies is dit. Sy se dit is DA katjies. Hy se maar gister was dit dan ANC katjies! Sy se maar vandag het hulle ogies oopgegaan..


1 comment:

Anonymous said...

lmj.julle is kaaak snaaks