Monday, 10 September 2007

SA 59, Samoa 7
Dis lekker om 'n slag weer die bokke te sien goed speel, al sit ek nog vandag met 'n babbelas as gevolg daarvan.



Die boer en sy werker neem saam viagra. Die dag staan die twee en werk in die land toe die meneer kop uitsteek. Jonas skrik so groot en vra: "Baas, moet ek die miesies gaan roep."
Die boer sê: "nee Jonas, bring die lorrie die meneer wil dorp toe gaan."
-----

n Boer sit in 'n baie afgeleë deel van ons land in die veld en hou sy vee dop. 'n Splinternuwe Land Rover kom uit 'n stofwolk te voorskyn, pyl reg op hom af en stop. Die drywer, 'n 24 jarige jongman met 'n Brioni pak klere, Gucci skoene, Ray Ban sonbrille en 'n YSL das, leun by die venster uit en vra, "As ek vir jou presies kan sê hoeveel skape jy het - kan ek een kry?
Die boer kyk na die jongman en toe na sy skape en sê "Nou maar goed"
Die jongman parkeer, pluk sy laptop uit, konnekteer dit met sy selfoon, gaan na die NASA webwerf en konnekteer met 'n GPS waarnemings sateliet. Hy maak toe die databasis oop en verbind dit met 'n Excel sigblad met honderde ingewikkelde formules. Nadat hy 'n paar berekeninge gedoen het draai hy na die boer en sê "Jy het presies 1,586 skape op hierdie plaas."
"Ongelooflik" sê die boer "Dis 100% in die kol."
Die boer kyk hoe die jongman sy keuse maak en die dier in die Land Rover sit en sê toe "As ek vir jou kan sê wat jou politieke oortuiging is, waar jy vandaan kom en vir wie jy werk - kan ek my skaap terugkry?"
"Nou maar goed" sê die jongman "Hoekom nie?"
Jy behoort aan die ANC, kom uit Johannesburg en jy werk vir Cyril Rhamaposa"
"Wow!" sê die jongman "Dis reg - maar hoe het jy dit geraai?"
"Maklik" sê die boer "Jy daag hier op sonder dat iemand jou gevra het om te kom. Jy wil betaal word om 'n probleem op te los waarvoor ek reeds die antwoord het en jy het nie 'n idee wat jy doen nie - jy het bv. my hond in jou Land Rover gelaai!"
----

Wat is die definisie van 'n BACHELOR BOER?
Een wat Saterdagaande gaan saad plant in die dorp en Sondag oggend bid vir 'n misoes!!
----

Hierdie is die nuwe labels wat een van die dae op drank sal wees...


Hoekom het ´n blond een meer breinsel as ´n perd?
Sodat sy nie tydens ´n optog (bv. opening vannie parlement) in die straat kak nie!
---

Die blondine bring haar nuwe kêrel met die olierige hare, 8 oorbelle, 5 ringe, neusring en verslete leerbaadjie vir die eerste keer by haar ouers aan.
"Is hy 'n goeie seun my kind?" vra haar ma"
"Ja ma! As hy nie was nie sou hy nie 'n duisend uur gemeenskapsdiens verrig het nie."
---

Die blondine koop die een koeldrank na die ander by die koeldrankmasjien.
Persoon agter haar:"Hoekom bly jy geld in die masjien gooi?"
Blondine: "Bly stil! Kan jy nie sien ek is besig om te wen nie."
---

Ai hoekom het meer girls nie die vrymoedigheid van hierdie een nie?


10 ways to terrorize a telemarketer

10. When they ask "How are you today?" Tell them! "I'm so glad you asked because no one these days seems to care, and I have all these problems; my arthritis is acting up, my eyelashes are sore, my dog
just died."

9. If they say they're John Doe from XYZ Company, ask them to spell their name. Then ask them to spell the company name. Then ask them where their company is located. Continue asking them personal questions or questions about their for as long as necessary. Such as when did their company start, who was the founder, are they still with company?

8. Cry out in surprise, the name of the telemarker name such as "Judy! Is that you? Oh my God! Judy, how have you been?" Hopefully, this will give "Judy" a few brief moments of pause as she tries to figure out where the hell she could know you from.

7. If MCI calls trying to get you to sign up for the Family and Friends plan, reply, in as SINISTER a voice as you can, "I don't have any friends. would you be my friend?"

6. If they want to loan you money, tell them you just filed for bankruptcy and you could sure use some money.

5. Tell the telemarketer you are on "home arrest" and ask if they could bring you a case of beer and some chips.

4. After the telemarketer gives their spiel, ask him/her to marry you. When they get all flustered, tell them that you could not just give your credit card number to a complete stranger.

3. Tell the telemarketer you are busy at the moment and ask them if they will give you their HOME phone number so you can call them back. When the telemarketer explains that they cannot give out their HOME number, you say "I guess you don't want anyone bothering you at home, right?" The telemarketer will agree and you say, "Now you know how I feel!"

2. Insist that the caller is really your buddy Leon, playing a joke.
"Come on Leon, cut it out! Seriously, Leon, how's your momma?"

1. Tell them to talk VERY SLOWLY, because you want to write EVERY WORD down.

No comments: