Thursday, 17 July 2008

Die All Blacks het gekak, en die Aussies is volgende!!!!


So van All Blacks gepraat... ons gaan toe mos Saterdag skietbaan toe. Nou op pad daarheen ry jy verby so paar plakkerskampe. Die fokken swart etters stap almal met All Black vlaggies rond!!!!! Wys jou mos nou hierdie regstellende aksie is niks anders as terrorisme nie. Kyk waar lê hulle lojaliteit dan. Die beste is die dom doners weet nie eers dat meeste van die All Blacks wit is nie.

Dit laat dink my aan iets anders... Osama bin Laden het op televisie verskyn as bewys dat hy nog leef. Volgens Osama het hy Saterdag rugby gekyk en dat "die WP weer verskriklik sleg gespeel het". Volgens Amerikaanse regeringsamptenare is dit geen bewys dat hy nog leef nie, want dit kon enige tyd die afgelope twee jaar gebeur het.





Fok weet ek is so gatvol vir al die spam wat mens deesdae kry.... en alles is Viagra advertensies.
Ek stuur dit maar vir my pelle aan. Hulle sê mos een uit 3 ouens se tools werk nie so lekker nie. Nou ja ek weet myne werk, so dit moet een van hulle wees.

Het jy al ooit gewonder waarvoor Viagra staan? Vereniging van Ingekrimpte, Afgetrede, Gestremde, Roerlose Adders!

Nee ernstig nou... daar is nou ook Viagra vir vroue op die mark. Dit maak hulle bene styf, dan kan hulle langer voor die stoof staan. Daar is ook nuwe Viagra-poeier wat jy oor jou gras strooi. Die volgende dag gebruik jy die erdwurms vir dakspykers.

Hierdie is blykbaar 'n ware storie:
Dame: Het u Viagra?
Apteker: Ja.
Dame: Werk dit?
Apteker: Ja.
Dame: Kry jy dit oor die toonbank?
Apteker: Ek kan as ek twee neem.




Die meisie se verloofde stuur vir haar ´n poskaart uit Italië:
Ek hou heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties.
Sy skryf terug:
Geniet dit. Willem is net so wonderlik!


Twee vlooie kom uit die fliek uit. Die een sê vir die ander: "Spring ons huis toe of vat ons ´n hond?"


´n Vlooi hardloop by ´n kroeg in, slaan 5 dubbel whisky's weg, hardloop uit, spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: O fok! My hond is gesteel!!


'n Man vang sy vrou met sy beste vriend in bed.... en skiet hom dood. Sy vrou sê: "Jy moet nou jou kak stop! Een van die dae het jy niks vriende oor nie."


Geskeide man aan sy tjom: "Vrouens is soos kreef, al die lekker in die onderlyf en al die kak in die kop..."


Definisie van ´n wittebrood:
´n Man se laaste vakansie voor hy vir ´n nuwe baas begin werk.




Tarzan verloor per ongeluk sy piesang in ´n takswaai-ongeluk. Jane is nie links nie en werk sommer vir Tarzan ´n plaasvervanger aan in die vorm van ´n olifant se slurp. Dis nie twee dae nie toe vat Tarzan sy mes en sny die gedoente af. "Waarvoor doen jy dit?", vra Jane. "Ek kon die gedoente nie meer vat nie!", sê Tarzan, "Oral waar ek stap pluk hy ´n blaartjie hier, en ´n blaartjie daar en dan druk hy dit in my gat op!"


Mediese tegnologiese deurbraak in S.A. gemaak. Hoenderbloed word vir menslike oortappings beskikbaar. Dit maak mans cocky en vrouens lê makliker.


Wat is die toppunt van wensdenkery?
'n Muis wat op sy rug, met 'n ereksie, die Vaalrivier afdryf en skree:
"Lug daai brug! Lug daai fokken brug!"


Klein Jannie was in die kerk toe nagmaal bedien word. Sy ma het vir hom verduidelik dat hy nog te klein is om nagmaal te gebruik. Toe die kollektebordjie omgestuur word, sê sy vir hom om sy kollekte in te gooi. Maar Jannie hou sy muntstuk styf vas, en sê: "As ek nie mag eet en drink nie, betaal ek nie!"


Ai dis maar moeilik, maar as jy net een kon kies... watter een sou dit wees?

2 comments:

Anonymous said...

Dis maklik! Die een wat eerste kaal is en regstaan :)

Heyto-potato-buk-of-ek-byt-jou

Anonymous said...

Om hul te he is soos om sop met n virk te eet. Mens kan net nie genoeg kry nie