Wednesday, 11 May 2011

So paar movies wat ek die laaste tyd gekyk het:

THE HIT LIST
Lekker skop skiet en doner storie. Moerse nice fliek, bietjie voorspelbaar na die einde toe, maar goeie entertainment.

THE RITE
Oor die algemeen n baie goeie fliek, maar Exorcist se gat! As daai soort flieks jou upset, bly weg.

THE EAGLE
Een van die flieks wat ek die meeste geniet het die laaste tyd. 'n Romynse soldaat gaan agter die "enemy lines" in om n goue arend te loop soek. Lekker baie aksie en n heel ok storie.

SPEED OF THOUGHT
n Diep klomp kak oor n laaitie wat mense se koppe kan lees. Het 2 keer aan die slaap geraak en as dit nie was dat ek later met n tiet in die hand gesit het nie, het dit wragtag weer gebeur.

FAST & FURIOUS 5
Baie goed. Die stunts is effens over the top en nie baie geloofwaardig nie, maar daar is hope aksie

I'M NUMBER 4
Stop alles!!! Hierdie is een van die beste flieks wat ek in n hele ruk gesien het. Die storyline is eenvoudig... aliens met allerhande X-men tipe powers doner mekaar.  Dis aksie van dat die fliek begin tot reg aan die einde.




Koos stap eendag by sy dokter se spreekkamer in en kla dat hy dink dat hy dalk 'n lintwurm het.Die dokter het hom deeglik ondersoek en saamgestem.
Dokter: "Ek wil hê jy moet more terugkom om jou behandeling te begin en ek wil hê jy moet vir my 'n piesang en 'n koekie saambring."
Koos is effens verward, maar doen maar wat die dokter van hom verwag. Die volgende dag is hy terug met sy piesang en sy koekie.
Dokter: "Uitstekend, trek nou asseblief jou broek uit en buk vooroor. Dit gaan niks seermaak nie."
Nou ja, wat kan hy doen? Hy trek sy broek af, buk vooroor en die dokter druk die piesang in sy hol op. Hy wag 'n minuut -
presies 60 sekonde later volg die koekie die pad van die piesang. Woerts! In sy hol op.
Dokter: "Nou ja, dit was die eerste deel van jou behandeling. As jy wil hê dit moet regtig werk, kom more terug met nog 'n piesang en nog 'n koekie."
Arme Koos is daar weg met trane van pyn en vernedering in sy oë, maar die volgende dag is hy terug – piesang, koekie en al. Presies dieselfde gebeur op dag twee, dag drie en dag vier… Eers die piesang, dan die koekie. En so gaan dit vir 'n hele week lank aan.
Dokter: "Veels geluk, more is jou heel laaste behandeling. Ek wil graag hê jy moet 'n piesang en 'n hamer saambring."
Koos (bang verby, wil nie eens dink waarvoor die hamer is nie): "Nie 'n koekie nie?"
Dokter: "Nee, 'n hamer."
Die volgende dag is Koos terug – met sy piesang en sy hamer.
Dokter:"Nou ja, meneer Van der Merwe, jy ken nou al die roetine. Broek uit, buk af. Die dokter druk die piesang op, kyk op sy horlosie en tel die hamer op.
Een minuut gaan verby. Twee minute gaan verby. Drie minute. En uiteindelik na vier minute… druk die wurm sy klein koppie by Koos se poefenjorts uit en skree: "Waar's my fokken koekie!!!??"

MOOI BLY MAAR MOOI!!!

No comments: