Thursday, 16 August 2007

Amper naweek... en ek een dringend nodig.

In South Africa we live in HEAVEN.
We HEAVEN got petrol, we HEAVEN got wek, we HEAVEN got a cure for eds, we HEAVEN got lektriek and we HEAVEN got brite fewcha.
In Zimbabwe they live in a better HEAVEN
They HEAVEN got anyting.


...baie goeie foto


n Man stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool. "As jy inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee." Die dogtertjie hou net aan loop. Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man "As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!" Die dogtertjie draai om en sê:
"Pa, ek het al hoeveel keer vir jou gesê, ek ry nie in die fokken Cortina nie!!"

Seuntjie vra: Hoekom het tannie nooit getrou nie?
Ag, se sy, ek het 'n papegaai, 'n hond en 'n kat.
Saam is hulle nes 'n man. Die papegaai vloek, die hond poep en die kat loop saans rond.

ok, net hiervoor vertel ons vir 'n hele week nie meer dom blond jokes nie.


Wat sê jou sterre?

Waterdraer (20 Jan - 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees. Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees - daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is 'n onnosel donner.

Vis (19 Feb - 20 Mrt):
Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die speurdiens en polisie agtervolg word. Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense vang 'n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik. Jy't geen selfvertroue nie en is oor die algemeen 'n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is basies fucked up.

Ram (21 Mrt - 19 Apr):
Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense.Jy is kort van humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad. Ramme is sterk kandidate in draadtrekkompetisies. Jy is 'n bliksem.

Bul (20 Apr - 20 Mei):
Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk 'n kak hou. Mense dink jy's obstinaat en hardegat. Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.

Tweeling(21 Mei - 20 Jun):
Jy is vinnig , intelligent en 'n denker. Mense hou van jou omdat jy baie seksueel aktief is. Jy is geneig om te veel vir te min te verwag. Dit beteken jy is 'n goedkoop bliksem. Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.

Kreef (21 Jun - 22 Jul):
Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme. Hulle dink jy's 'n doos. Jy kan ook nie besluite neem nie, jy's 'n professionele pateet en dryf mense tot selfmoord. Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy lewenslank 'n drol sal bly.

Leeu (23 Jul - 22 Aug ):
Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy 'n man is, is jy waarskynlik 'n moffie. Jou kanse vir werk en geld maak is pateties. Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is slette.

Maagd (23 Aug - 22 Sep):
Jy is die logiese tipe en haat wanorde. Jy soek graag kak. Hierdie kaksoekery maak jou vriende siek. Jy is koud, toon geen emosies nie en spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so 'n powere poging is dat jy vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar is.

Weegskaal (23 Sep - 22 Okt):
Jy dink jy is 'n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa. Meeste weegskale is boelies met bliksemse humeure. Jy dink te veel van jouself en verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is 'n pyn in die gat.Weegskaal mense steel maklik en soen spieels.

Skerpioen (23 Okt - 21 Nov):
Jy is uitgeslape in besigheid en kan nie vertrou word nie. Jy sal die hoogste sport in die lewe bereik ten spyte van jou goor asem. Die meeste skerpioene het kriminele rekords.

Boogskutter (22 Nov - 20 Des):
Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het 'n roekelose manier om op geld staat te maak, omdat jou enigste talent kakpraat is. Die meerderheid Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd 'n gat van jouself maak. Jy sal maar altyd 'n aap bly.

Steenbok (21 Des - 20 Jan):
Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit 'n bok vir sports nie. Daar was ook nog nooit 'n Bok van enige belang in die lewe nie.Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as klient te he. Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan - honde pis graag teen hul bene.




No comments: