Wednesday, 22 August 2007

So op 'n Woendag...

Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n Horisontale Stres Verligtings Konsultant!

Hoeveel keer het jy nie al jou moer gestrip vir swak diens by 'n eetplek nie? Nou hier is julle "assignment" vir die week. Volgende keer as jy wag en wag en die waitor kom nie uit nie...


Leeu buk so af en drink lekkerrrrr water so by die watergat. Mmmmmmmm....Dink die moffie Bobbejaan! "Dis nou of nooit!!". Hy gryp leeu vas en streep die sewe soorte dinges uit hom uit. Leeu drink nog en voel skielik " flippet hier's fout ek word so WARM hier agter!!" Hy kyk om en sien Bobbejaan met 'n helse smile op sy bakkies.
Hy spring daar om en jaag daai bobbejaan...... Walletjies op en walletjies af.... randjies op en randjies af deur die hele Kruger Wildtuin. Maar daai bobbejaan hardloop laat hy so kleinnnnnn word!

Hier links verby SKUKUZA trek Bobbejaan daar langs 'n swembad in, spring op 'n son stoel en gryp 'n koerant wat daar lê!!! Leeu snol daar verby met 'n helse spoed en soek Bobbejaan.... Slaan ankers aan en loop ewe mooitjies terug na die swembad stoel toe..... Tik vir Bobbejaan op die skouer. Bobbejaan vou so mooitjies die koerant half verby sy gesig.

"Verskoon my??" sê Leeu. "Het jy 'n bobbejaan mannetjie hier sien verby hardloop?"
Bobbejaan: "Is dit die een wat jou gespyker het??"
Leeu: "Fok!!! Is dit al in die koerant??"

So van bobbejane gepraat.... check hierdie kak uit!!!



Dis nou 'n girl wat die Stokstyf spirit het!!!
Vol punte vir jou...


O ja, nice tits!!!

Kallie & Mike se oudste spruite het pas gehoor hulle gaan graad 3 toe.
Mike: "Ek is so trots op daai laaitie. Gisteraand vra ek hom om vir my 'n sin te maak met "bysin" en "gesegde". Soos blits se hy toe" Ons was ons gesegde in die bysin. "
Kallie: "Dis niks, Klein Kallie is in 'n Engelse klas en laas nag het hy my sy tuiswerk-boek gewys.... Sentences."
Mike:"Ne?"
Kallie: "Hy moes 'n sin maak met "attack, defence & quarrel".
Toe sê hy , "I climb over defence to pick attack of grapes & eat them quarrel for quarrel... en om te dink hy's maar net 19!!!"

---
Met die nuus van haar oupa se afsterwe besluit Kietie om haar 95-jarige ouma te gaan troos. Daar aangekom vis sy sommer uit nou presies hoe oupa die graaf in die ceiling gesteek het. Ouma verduidelik toe hoe dat dit gebeur het toe sy en oupa mekaar so bietjie geraps het Sondag oggend en die ou ballie toe 'n hartaanval gekry het.
Kietie verduidelik toe vir haar ouma dat dit mos nou vir dinges soek is vir 2 mense wat grens aan 100 om soos twee standerd sewe's te kere te gaan. "Nee" se ouma "ons was altyd versigtig. Ons het die kerkklok se ritme gevang. Op elke 'dong' is dit in en op elke 'ding' is dit uit. Niks stresvol nie, net lekker." Kietie haal toe haar sakdoek uit en pik 'n traantjie weg toe ouma se: "Toe moes daai donderse ice-cream trok mos verby die donnerse huis ry!"


No comments: