Wednesday, 08 August 2007

Ja fok ok....

Ek weet ek is so bietjie agter met die updating van die site, maar dis omdat ek so moet sukkel om mense te kry om mooi saam te werk. Al my tyd gaan daarin om girls te soek wat hot genoeg is vir die site en om (teen my sin natuurlik) paarties by te woon waar daar alles hande losbandige dinge gebeur. Dis 'n catch 22 situasie... as mens dronk is en/of jy kry self action dan moet julle nou nie verwag dat ek als gaan los om die site te update nie. Gelukkig het ek nou weer so paar nuwe goed om op die site te sit. Ek sal Vrydag ten minste 200 nuwe foto's opsit.


Wel ek is nou sommer alweer lus vir kuier....

O ja!!! Barbaroozos het een of ander ladies night en drank promosie vanaand. Snaaks hoe as jy sê daar is 'n ladies night iewers, daar so baie dose is. Met die term "dose" verwys ek natuurlik na die klomp ou toppie losers wat heelaand met hulle dronk gatte jong bokkies probeer opchat. Teen die tyd wat hulle daar uitstap is hulle so jags, hulle spyker sommer hulle eie vrouens.

No comments: