Friday, 14 September 2007

BOKNAAAI!!!
Vanaand kak Engeland...


Ons span
: Percy Montgomery; JP Pietersen, Jaque Fourie, Frans Steyn, Bryan Habana; Butch James, Fourie du Preez; Danie Rossouw, Juan Smith, Wikus van Heerden, Victor Matfield, Bakkies Botha, BJ Botha, John Smit (c), Os du Randt.
Op die bank: Bismarck du Plessis, CJ van der Linde, Johann Müller, Bob Skinstad, Ruan Pienaar, André Pretorius, Wynand Olivier.

Soutpiel span: Jason Robinson; Josh Lewsey, Jamie Noon, Andy Farrell, Paul Sackey; Mike Catt, Shaun Perry; Nick Easter, Tom Rees, Martin Corry (c), Ben Kay, Simon Shaw, Matt Stevens, Mark Regan, Andrew Sheridan.
Op die bank: George Chuter, Perry Freshwater, Steve Borthwick, Lewis Moody, Andy Gomarsall, Peter Richards, Mathew Tait.

Jirre, maar ek maak baie moeite vir julle doners wat nie eers 'n eenvoudige ou comment op die blog wil los nie. Sien, hier het ek alweer die hele naweek vir jou vooruit beplan:

Vrydag
Currie Cup: The Sharks vs Boland, 5.45pm, SS1
World Cup: England vs South Africa, 8pm, SS1/SABC2

Saterdag
World Cup: New Zealand v Portugal, 12.20pm, SS1/SABC2
World Cup: Wales vs Australia, 2.40pm, SS1
Currie Cup: Free State Cheetahs vs Lions, 4.50pm, SS1
Currie Cup: Blue Bulls vs WP, 7pm, SS1
World Cup: Ireland vs Georgia, 8.50pm, SS1

Sondag
World Cup: Fiji vs Canada, 1.25pm, SS1
World Cup: Samoa vs Tonga, 3.50pm, SS1/SABC2
World Cup: France vs Namibia, 8.30pm, SS1/SABC2

-------
Ingelse stories
Mandela is walking down the street with his new dog, a little fox terrier. He meets up with de Klerk. De Klerk says: "Ah, what a sweet little terrier, what's his name?" Mandela replies: " I haven't named him yet, I just got him, I have still to decide on a name. Any suggestions?" De Klerk thinks for a while then says " Why don't you call him Tuckshop?" Mandela says " Hmmm strange name, but thanks for the suggestion." He carries on walking and sees Mbeki. Mbeki says " Nice fox terrier, what's his name?" Mandela explains that he has no name for him as yet, but that de Klerk had suggested Tuckshop. Mandela and Mbeki stand there very puzzled at this strange name that de Klerk suggested. Eventually they decide to go and look the name up in the dictionary and see if it has any significant meaning.
In the dictionary it read: TUCKSHOP - a small cafeteria.
------

Chinese couple had a black baby, and the husband didn't believe it was his.
Husband asks his wife: why baby black?
The wife replies: "U hot, I hot , baby burn!



3 Skilpaaie, Bob, Daan en Karneels, besluit om n piekniek te gaan hou by die parkie. Die parkie is 10 kilo's van hulle huis af en dit vat hulle 5 dae om daar te kom. Hulle pak vir hulle n mandjie vol toebroodjies en bier. Hulle staan die volgende oggend op en begin met die vyf dag trip. Finally kom hulle by die parkie aan en begin die mandjie uitpak en hulle kry vir hulle elkeen n bier. Hulle vind toe uit dat Karneels vergeet het om die bottel opener in te sit. Hulle se vir hom hy moet terug gaan en die ding gaan haal. "Net as julle belowe dat julle nie die toebroodjies sal eet as ek weg is nie" se Karneels. "Ons belowe" se die ander twee. En daar gaan Karneels, hoogs bedonnerd. Na 10 dae is ou Karneels nog nie terug met die opener nie en Bob en Daan aak nou lekker honger, maar hulle wag maar vir ou Karneels want hulle het belowe. Na 20 dae is ou Karneels nog steeds nie terug nie en Bob en Daan raak nou bekommerd en baie honger.Hulle besluit toe hulle is nou gatvol gewag en maak die piekniek mandjie oop en klim in die toebroodjies in. Net daar spring ou Karneels agter 'n klip uit:
"Ek het dit geweet, nou sal ek nie 'n fok gaan nie!"
----

Jannie speel in die sitkamer met sy treinstel.
Sy Ma is in die kombuis doenig. Sy hoor die klein seuntjie:
"Toet-toooeeet, Stasie nommer 56, almal wat wil af fok, fok af en almal wat wil op fok, fok op." Sy Ma kry amper 'n hartaanval, maar besluit sy los hom. So rukkie later hoor sy hom weer:
"Toet-tooeeet, Stasie nommer 101, Almal wat wil af donner, donner af en almal wat wil op donner, donner op." Sy gryp hom, slaat sy gat aan die brand en stuur hom kamer toe.
Sy sê hy kan uitkom as hy jammer is. So rukkie later kom hy snikkend uit sy kamer uit en gaan speel verder. Toet-tooeet, Stasie nommer 34, Almal wat wil afklim, klim af en almal wat wil opklim, klim op en die van julle wat wil weet hoekom is die trein laat, vra die teef in die kombuis!
----

Ma en Pa sê vir Jannie: " As jy nog een keer so gaan vloek, kap ons jou tottie af!!
Jannie sê: "Dis okay. Ek gee nie om nie. Sannie s'n is afgekap en omgesoom en dit lyk fokken 'stunning'!"
-----

Raai wie is Jannie?


Nou voor mense ons daarvan beskuldig dat ons net altyd kak praat hier.... hier is 'n stukkie nuus.

A statement from the health minister:


"Although I was Absinthe from the office for several months, I wish to remind you that I Amstel the Minister of Health, am not a dictator but I Amarula and I will continue to Rum the Department of Health," she stated, announcing her return to office.

When quizzed on her health, she mentioned she had recovered well. "Of course I am well, she retorted. "I am more than well - I am O KWV! Ask a stupid question and get a stupid Hansa.

Despite being asked about her new liver, she made no reference to the Morgan transplant.

President Mbeki has rallied around his friend: "She has my Absolute support. That is why I wiped the silly Smirnoff her deputy's face! The opposition will not be able Tequila career."

Let's face it, no matter how many times the DA has stirred , the Minister appears unshaken and despite her career being on the rocks, she is still a Mainstay of the ANC government.

-----
Boeta, maar hierdie is 'n paar nice kanne... wat dink julle ?

2 comments:

Anonymous said...

awesome update ouens!!!

Anonymous said...

Amen!!!!!!!!!