Monday, 01 October 2007

Stel alles af....
... want die naweek kyk ons net rugby.

Saterdag, 6 Oktober:

Australia v England, Stade Vélodrome, Marseille
Kick-off: 15.00 (14.00 BST, 13.00 GMT)

New Zealand v France, Millennium Stadium, Cardiff
Kick-off: 20.00 (19.00 GMT)

Sondag, 7 Oktober:

SOUTH AFRICA v Fiji, Stade Vélodrome, Marseille
Kick-off: 15.00 (14.00 BST, 13.00 GMT)

Argentina v Scotland, Stade de France, Paris
Kick-off: 21.00 (20.00 BST, 19.00 GMT)

As jy nog nie gehoor het nie, Jannie Du Plessis join sy broer vir die wêreldbeker. Hy vervang vir BJ Botha wat beseer is.


Nooit het ek gedink ek sou dit sien nie, maar fokket... daai dude is kak vinnig!!!

Die leeuloop is gerevamp...
Da's n lelike ding wat klit wys in Parys! Iets hellemal aners as n voëlsuig of by jou baas muis wys! Hulle noem dit die "slaksleep" - op n barstoel by n braai sit n girl en eet ha slaai... Sy vra asseblief my lief kan ek slaksleep? Al is hy baie verleidelik gaan ek hom nou stap vir stap verduidelik.Sit jou hande op jou spene, maak oop jou bene, laat sak die slak tot op die stene en laat hy krul, as jy wil solank jy net slaksleep.



Die muis en die kameelperd staan en kakpraat terwyl hulle eet. Die kameelpard is duidelik dik windgat oor sy lang nek. Met etes kan ek elke happie geniet die heelpad wat hy op pad is maag toe en in die somer is dit so verfrissend om ietsie koud te drink - die koel vog verkwik my hele lyf terwyl dit in my keel afvloei..."
Die muis vra:...
"Al ooit gekots??"


...wie van julle ken die song?

1 comment:

Anonymous said...

Dit is duidelik Bach se owerspel in Beethoven se flat.