Wednesday, 30 March 2011

Koos se vrou roep hom benoud" "Koos! Koos! Kom help. Hier is 'n by wat my wil steek!"
Koos skree terug: "Sê net vir hom jy is moeg en jy het hoofpyn!"



Friday, 25 March 2011

Seun sê vir Pa: "Pappa daar's so oukie by die skool wat se ek's gay".
"Nou moer hom!!!" sê die Pa.
Die seuntjie antwoord: "Maar hy's so cute!"

Wednesday, 23 March 2011

Wat is die verskil tussen Elton John se ken en Graem Smith se kolf?
Elton John se ken tref meer balle.

Die ou omie lê in die hospitaal, op pad teater toe.  'n Jong blonde verpleegster kom ingetrippel met sy verslag in die een hand en 'n bakkie met skeergoed in die ander hand.  "Goeiedag oom!  Af met die broekie vir my!" "Nou vir wat, Nursie, wat wil jy nou maak?" "Ek wil jou skeer, Oupa, want ons gaan jou mos vandag besny!" antwoord sy. Nee, man, ek is hier vir 'n oog operasie!" gil die ou omie verskrik. Nou verloor sy haar humeur:  "Kyk, Oupa, ek het nie tyd vir nonsies nie, hier staan dit in jou verslag:  VERWYDERING VAN DIE HORINGVLIES!"

'n Ou oom lê in 'n plattelande hospitaal met prostaatmoeilikheid. 'n Jong seun met 'n gebreekte been en 'n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die oom opgeneem.  
Die seun vra: "Wa-wa-wat m-m-makeer oom?"
Oom: "Prostaatmoeilikheid, ou seun."
"O-o-oom, w-w-w-wat-s p-p-prostaat m-m-m-moeilikeheid?"
Oom: "Ek pis soos wat jy praat!"

'n Vrou het baie las met haar bekkige vierjarige seuntjie in die kerk. Hy lewer luidkeels kommentaar op alles en, ten spyte van kwaai kyke, ernstige vermanings en waarskuwings, kom hy net nie tot bedaring nie.
Eindelik raak haar geduld op en sy gryp hom en stap met hom oor haar skouer in die paadjie af, deur toe. Toe sy so driftig by die deur uitstap, kyk hy oor haar skouer terug vir die gemeente en sê met 'n klokhelder stemmetjie: "Bid vir my!

Friday, 18 March 2011


Ou Van, Gatiep en Sipho gaan akwarium toe. Ou Van sê, check daai moerse haai, dis 'n Great White!

Sipho strip toe sommer se BEE georienteerde moer en en vra "Why does everything have to be white, there should be a Great Black shark"
Gatiep scheme toe, "Nei my bra, jy's mal! Imagine... 'n Great Coloured Shark!
Ou Van check hom kak uit en sê, "Is JY nou fokken mal, hoe lyk n haai nou sonder voortande?"





Hoe Ekonomie werk!!

Dis Augustus in 'n dorpie in die klein karoo.

Dis droog, warm en die dorpie lyk verlate. Dit is 'n moeilike tyd, almal is in die skuld en leef op krediet.

Skielik daag daar 'n ryk toeris op. Hy stap die enigste hotel binne en sit 'n R100 noot op die ontvangstoonbank neer en gaan met die trappe op om 'n kamer te gaan kies.

Die hotelbaas vat die R100 noot en haas hom na die slagter om sy skuld te gaan betaal.

Die slagter neem die noot en gaan betaal sy skuld by die varkboer.

Die boer haas hom om met dieselfde noot sy skuld by sy verskaffer te vereffen.

Dié hardloop gou en maak sy rekening skoon by die dorp se prostituut, wat in die moeilike tye selfs haar dienste op krediet aanbied.

Die vrou van die nag haas haar om haar rekening by die hotelbaas te betaal, waar sy gewoonlik 'n kamer huur om haar werk te doen.

Die hotelbaas vat die R100 en plaas dit terug op die toonbank.

Net toe kom die ryk toeris terug, neem die noot omdat hy nie met een van die kamers tevrede is nie, en verlaat die dorp.

Niemand het enigiets verdien nie, maar die hele dorp is nou sonder skuld!

Wednesday, 16 March 2011

 Die 2 ouens stry oor of seks nou werk of plesier is. Op die ou ens besluit hulle om nou nie n vriendskap op te doner nie en roep vir ou Jonas wat in die tuin werk, om te hoor wat hy dink. 
Jonas se antwoord... "Nei oubie, dis die lekker ding daai, want as dit die werk was, het die meneer dit vir my gegee om te doen. 


LETTER TO EDGARS IN JOHANNESBURG

Dear Sir/Madam

I acknowledge receipt of your letter dated 7 nov 2009 in which for the 3rd time, you request that I pay the monies owed to you. I first want you to know that by no means do I dispute my debt and I intend to pay as soon as possible.

However I would like to bring to your attention that you are not my only creditor. I have many more creditors, quite as honourable and important as you, and whom I wish to pay too. That is why, each month, I throw all the names of my creditors into a hat and draw one randomly. The one drawn is paid immediately.
I hope that yours will come out shortly.

Sincerely Yours,

Sipho

PS: I regret to inform you that, given the harsh and threatening tone of your last letter, you will not be taking part in the next three draws.


Dit is reg op soveel verkeerde maniere!


LETTER TO EDGARS IN JOHANNESBURG


Dear Sir/Madam

I acknowledge receipt of your letter dated 7 nov 2009 in which for the 3rd time, you request that I pay the monies owed to you. I first want you to know that by no means do I dispute my debt and I intend to pay as soon as possible.

However I would like to bring to your attention that you are not my only creditor. I have many more creditors, quite as honourable and important as you, and whom I wish to pay too. That is why, each month, I throw all the names of my creditors into a hat and draw one randomly. The one drawn is paid immediately.

I hope that yours will come out shortly.

Sincerely Yours,

Sipho

PS: I regret to inform you that, given the harsh and threatening tone of your last letter, you will not be taking part in the next three draws.

Tuesday, 15 March 2011

DAAR’S CHAOS IN DIE “PANTY SHOP”!! Twee panties beklei.

G-STRING sê vir BLOEMER jou OUTYDSE TEEF.
BLOEMER sê “ek mag ‘n OUTYDSE TEEF wees, maar ek is nie ‘n GAT KRUIPER nie!!!



Nuus trek vinnig!


Leeu buk so af en drink lekker water so by die watergat.
Mmmmmmm !!!...... Dink die moffie Bobbejaan! "Dis nou of nooit!!".
HY gryp leeu vas en streep die sewe soorte kak uit hom uit. Leeu vlieg daar om en sien Bobbejaan met 'n MOERSE smile op sy bakkies. Hy spring daar om en jaag daai bobbejaan...... Walletjies op en
walletjies af....randjies op en randjies af deur die hele Kruger Wildtuin. Maar daai bobbejaan hardloop een kak hou.  Hier links verby SKUKUZA, trek Bobbejaan daar langs 'n swembad in, spring op 'n son stoel en gryp 'n koerant wat daar lê!!!

Leeu kom daar verby met 'n moerse spoed en soek vir Bobbejaan.... Slaan ankers aan en loop ewe mooitjies terug na die swembad stoel toe.....
Tik vir Bobbejaan op die skouer. Bobbejaan vou so mooitjies die koerant half verby sy gesig.
"Verskoon my." sê Leeu.
"Het jy 'n Bobbejaan mannetjie hier sien verby hol??"
Bobbejaan: "Is dit die een wat jou in die HOL gejol het??"
Leeu: "Fok!!! Is dit al in Die Son??"



Liewe Lena


Twee vroue het in die woonstel regoor my ingetrek, een middeljarig en die ander een in haar vroeë twintigs. Hulle gaan oral saam en ek het nog nooit ‘n man gesien wat by hul woonstel inkom of uitgaan nie. Dink jy hulle is Lebanese?




Wat het jy as jou ex tot by haar skouers in sement staan?

Te min fokken sement.

---------

Koos tel 'n engelse stukkie in 'n kroeg op en vra? Jou plek of myne?
Sy sê: "I'm sorry, I'm on my menstrual cycle"
Hy sê: Dis fokkol, ons laai hom sommer op my bakkie.

Friday, 11 March 2011

Oorlede “Fanus Rautenbach het gesê: Afrikaans is skerp - ‘Ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep. 
"Reisigers gaan heen. Jagters gaan bokveld toe. Parlementslede op die groen kussings gaan sag heen. Die melkman en die posman kom om. Kokke steek lepel in die dak. Die horlosiemaker se tyd het aangebreek. Die valskermspringer ontval ons. Die tuinier is van die gras af gemaak. Die melkboer het die emmer geskop. Die begrafnisondernemer sien sy gat. Die dominee het die tydelike met die ewige verwissel. Die ouderling is ontslape. Die koerantman is direk hemel toe. Die skeidsregter het sy laaste asem uitgeblaas. Die dokter se hart het gaan staan. Die elektrisiën se liggie is gedoof. Die koster het die doodsklok hoor lui. Die kleremaker se draad is geknip. Die Springbokrugby-afrigter kom tot rus. Skoonmoeder – die duiwel het haar kom haal."






Die mediese prof stap sam met n groep studente deur n hospitaalsaal & toets hul diagnotiese vermoee.Hy peper hul met vinnige vrae en verwag onmiddelike antwoorde.By 1 van die beddens verloop di toets so:
Professor:Simptome?
Student:Hoofpyn,seerkeel en hoë koors,professor.
Professor:Diagnose?
Student:Verkoue,professor.
Professor:Behandeling?
Student:Disprin,professor
Professor:Dosis?
Student:Koning,professor








Wat doen jy as iemand epilepsie in die bad kry... Jy gooi jou vuil klere saam in.






Juffrou se die kinders moet met n sin op kom met die woorde "NEEM AAN" in, Sannie lig ha hand op en se my broer stap met sy sokkerbal ek neem aan hy gaan sokker speel, goed se jufrou, lig jannie sy hand op en se juffrou ma pa vat die koerant toilet toe ek neem aan hy gaan kak want hy kan nie lees nie !!






Mediese tegnologiese deurbraak in S.A. gemaak.
Hoenderbloed word vir menslike oortappings beskikbaar.
Dit maak mans cocky en vrouens lê makliker.

Tuesday, 08 March 2011

 Mike stap sy slaapkamer binne met 'n skaap aan 'n leiband, terwyl sy vrou in die bed lê en lees.

"En hier is die vark waar ek by slaap wanneer jy 'n hoofpyn het," sê Mike.
"Ha!" antwoord sy vrou. "Ek dink jy sal vind dat dit 'n skaap is!"
"Ha!" antwoord Mike terug. "Ek dink jy sal vind dis met die skaap wat ek praat!"



Hoe verander mens 'n weeshuis in 'n malhuis?
Rol 'n koekie in die gang af!


Twee hillbillies, Billyray en Billybob, gesels en die Billyray sê: "Kom ons speel die 20 questions game!"
Billybob: "Hoe werk dit?"
Billyray: "Ek skryf 'n iets neer, en jy raai dan met 20 vrae aan my, wat dit is!"
Billyray skryf toe "donkie piel" op 'n stuk papier neer....
Billybob: "Kan mens dit eet...?"
Billyray: "erm.... ja, jy kan seker..."
Billybob: "Is dit donkie piel!??"


'Boob' is die perfekte woord. die 'B' is hoe dit lyk van bo af, die 'oo' is hoe dit lyk van voor af en die 'b' is hoe dit lyk vani kant af..

Sunday, 06 March 2011

Die Mojo party by Barbs het gekook! Check daar op die Gallery om te sien hoe dit gegaan het. 

Maar die Po10c party... hoe sal mens die reps van Po10c bedank? Wag, ek weet, FOK JULLE!!! Ja, die doners het nie eers opgedaag soos beplan nie!

Blond sit in kroeg. 2 ouens kom in . 1 sê vir kroegman: Johnny Walker single, ander 1 sê Jack Daniels single, Blond sê: Ansie Steenkamp divorced.


Wat is die vroulike vorm van komediant...  Dis n kommetdievinger!!!

Die man stap die boekwinkel in en vra vir die assistant:
“Het julle dalk die boek ‘Die Man, dra die broek in die verhouding’?”
Die vrou kyk so oor haar brilletjie en sê:
“Meneer , gaan loer maar daar by die fokken feë verhale”.

Dronk ou kom by die huis en besluit hy gaan sy vrou spyker en wil begin met so bietjie foreplay. Na `n hele ruk tune sy hom: "Wat die fok doen jy?" Hy tune: "Jislaaik, maar jy is darem droog en skurf vanaand! Sy snap terug: "Lig net jou fokken kop op. Jy is besig om die mat te lek!"


Wat is erger as n klippie in jou skoen? n Krummel in jou kondoom.

Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en " massa ". Gatiep se
antwoord:  My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat". 
Dan sê my ma, "Djou massa moer!"

Die mes vra vir die lepel:"Wil jy lepel lê?" Die lepel sê:"Nee, eks bang jy steek my!!