Tuesday, 15 March 2011

DAAR’S CHAOS IN DIE “PANTY SHOP”!! Twee panties beklei.

G-STRING sê vir BLOEMER jou OUTYDSE TEEF.
BLOEMER sê “ek mag ‘n OUTYDSE TEEF wees, maar ek is nie ‘n GAT KRUIPER nie!!!



Nuus trek vinnig!


Leeu buk so af en drink lekker water so by die watergat.
Mmmmmmm !!!...... Dink die moffie Bobbejaan! "Dis nou of nooit!!".
HY gryp leeu vas en streep die sewe soorte kak uit hom uit. Leeu vlieg daar om en sien Bobbejaan met 'n MOERSE smile op sy bakkies. Hy spring daar om en jaag daai bobbejaan...... Walletjies op en
walletjies af....randjies op en randjies af deur die hele Kruger Wildtuin. Maar daai bobbejaan hardloop een kak hou.  Hier links verby SKUKUZA, trek Bobbejaan daar langs 'n swembad in, spring op 'n son stoel en gryp 'n koerant wat daar lê!!!

Leeu kom daar verby met 'n moerse spoed en soek vir Bobbejaan.... Slaan ankers aan en loop ewe mooitjies terug na die swembad stoel toe.....
Tik vir Bobbejaan op die skouer. Bobbejaan vou so mooitjies die koerant half verby sy gesig.
"Verskoon my." sê Leeu.
"Het jy 'n Bobbejaan mannetjie hier sien verby hol??"
Bobbejaan: "Is dit die een wat jou in die HOL gejol het??"
Leeu: "Fok!!! Is dit al in Die Son??"



Liewe Lena


Twee vroue het in die woonstel regoor my ingetrek, een middeljarig en die ander een in haar vroeë twintigs. Hulle gaan oral saam en ek het nog nooit ‘n man gesien wat by hul woonstel inkom of uitgaan nie. Dink jy hulle is Lebanese?




Wat het jy as jou ex tot by haar skouers in sement staan?

Te min fokken sement.

---------

Koos tel 'n engelse stukkie in 'n kroeg op en vra? Jou plek of myne?
Sy sê: "I'm sorry, I'm on my menstrual cycle"
Hy sê: Dis fokkol, ons laai hom sommer op my bakkie.

No comments: