Friday, 11 March 2011

Oorlede “Fanus Rautenbach het gesê: Afrikaans is skerp - ‘Ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep. 
"Reisigers gaan heen. Jagters gaan bokveld toe. Parlementslede op die groen kussings gaan sag heen. Die melkman en die posman kom om. Kokke steek lepel in die dak. Die horlosiemaker se tyd het aangebreek. Die valskermspringer ontval ons. Die tuinier is van die gras af gemaak. Die melkboer het die emmer geskop. Die begrafnisondernemer sien sy gat. Die dominee het die tydelike met die ewige verwissel. Die ouderling is ontslape. Die koerantman is direk hemel toe. Die skeidsregter het sy laaste asem uitgeblaas. Die dokter se hart het gaan staan. Die elektrisiën se liggie is gedoof. Die koster het die doodsklok hoor lui. Die kleremaker se draad is geknip. Die Springbokrugby-afrigter kom tot rus. Skoonmoeder – die duiwel het haar kom haal."






Die mediese prof stap sam met n groep studente deur n hospitaalsaal & toets hul diagnotiese vermoee.Hy peper hul met vinnige vrae en verwag onmiddelike antwoorde.By 1 van die beddens verloop di toets so:
Professor:Simptome?
Student:Hoofpyn,seerkeel en hoë koors,professor.
Professor:Diagnose?
Student:Verkoue,professor.
Professor:Behandeling?
Student:Disprin,professor
Professor:Dosis?
Student:Koning,professor








Wat doen jy as iemand epilepsie in die bad kry... Jy gooi jou vuil klere saam in.






Juffrou se die kinders moet met n sin op kom met die woorde "NEEM AAN" in, Sannie lig ha hand op en se my broer stap met sy sokkerbal ek neem aan hy gaan sokker speel, goed se jufrou, lig jannie sy hand op en se juffrou ma pa vat die koerant toilet toe ek neem aan hy gaan kak want hy kan nie lees nie !!






Mediese tegnologiese deurbraak in S.A. gemaak.
Hoenderbloed word vir menslike oortappings beskikbaar.
Dit maak mans cocky en vrouens lê makliker.

No comments: