Sunday, 06 March 2011

Die Mojo party by Barbs het gekook! Check daar op die Gallery om te sien hoe dit gegaan het. 

Maar die Po10c party... hoe sal mens die reps van Po10c bedank? Wag, ek weet, FOK JULLE!!! Ja, die doners het nie eers opgedaag soos beplan nie!

Blond sit in kroeg. 2 ouens kom in . 1 sê vir kroegman: Johnny Walker single, ander 1 sê Jack Daniels single, Blond sê: Ansie Steenkamp divorced.


Wat is die vroulike vorm van komediant...  Dis n kommetdievinger!!!

Die man stap die boekwinkel in en vra vir die assistant:
“Het julle dalk die boek ‘Die Man, dra die broek in die verhouding’?”
Die vrou kyk so oor haar brilletjie en sê:
“Meneer , gaan loer maar daar by die fokken feë verhale”.

Dronk ou kom by die huis en besluit hy gaan sy vrou spyker en wil begin met so bietjie foreplay. Na `n hele ruk tune sy hom: "Wat die fok doen jy?" Hy tune: "Jislaaik, maar jy is darem droog en skurf vanaand! Sy snap terug: "Lig net jou fokken kop op. Jy is besig om die mat te lek!"


Wat is erger as n klippie in jou skoen? n Krummel in jou kondoom.

Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en " massa ". Gatiep se
antwoord:  My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat". 
Dan sê my ma, "Djou massa moer!"

Die mes vra vir die lepel:"Wil jy lepel lê?" Die lepel sê:"Nee, eks bang jy steek my!!



No comments: