Monday, 23 July 2007

Tequila party 03 Augustus 2007

Die tequila parties by Barbs was nog altyd een van daai geleendhede wat mens nie moet misloop nie. Ons sal almal daar wees, maak seker jy is ook daar. Meer info sal later die week opgesit word.

2 comments:

Anonymous said...

Dis net verkeerd. Dis net fken verkeerd!! Daar BETER 'n Tequila Party om en by die 18de Augustus 2007 OOK wees!!! TSK! Ek grens sommer in my sop.

WebAdmin said...

Ons kan mos vir jou 'n spesiale een reel.