Wednesday, 18 April 2007

1000000

Ons het reeds meer as 1 000 000 hits hierdie jaar!!!


As gevolg van die skielike toename in besoekers, sal ons so paar veranderinge moet maak.
Die site raak net te stadig en die host server te besig. Ons laai op die oomblik nie veel foto's nie, maar moenie worry nie, sodra die nuwe albums enscripts uitgesort is, sal al die nuwe foto's daar wees. Wees dus net geduldig, alle goeie goed kom met tyd.

No comments: