Tuesday, 10 April 2007

'n Griekwa Seënwens vir jou

Mag die Jirre jouse binneste roer en mag suffel goedgeit jou slat lat jy eintlik loep en skaam kry oor allie genade.

No comments: