Friday, 20 April 2007

NET SO VINNIGE UPDATE: Dis site is nou temporarily diabled tot Maandag. Daarna sal dinge vinniger en beter wees, met hope nuwe foto's ens.



Nou verstaan ek beter...

Kon nooit verstaan hoekom die wolf altyd bly aandoner het agter rooikappie aan nie.

No comments: