Thursday, 05 April 2007

Broos en seer...
...dis hoe ek voel vandag. Gisteraand by Barbs het my diep seergemaak.
FOTO's IS HIER as jy wil weet waar die bar is, KLIEK HIER

Maar dis niks, vanaand fok ek hierdie lyf heeltemal op, want niemand werk more nie en dit smaak my daar is vanaand weer 'n moerse party by Barbs, hulle moes glad extra mense aanstel. Wie weet, miskien is daar goeie foto geleendhede.

No comments: