Thursday, 19 April 2007

Stokstyf moet geservice word.

NET SO VINNIGE UPDATE: Dis site is nou temporarily diabled tot Maandag. Daarna sal dinge vinniger en beter wees.

Die server kan net nie meer byhou nie.
Die skielike toevloei van mense maak dat ons die site moet update.
More moet julle maar tevrede wees met die blog (die res van die site shutdown om 16h00) .

Daar sal wel more 'n nuwe "Babe van die week" wees, aangesien die foto's nog steeds instroom.
Moenie worry nie julle sal fokkol mis nie. Al die foto's wat nie hierdie week geplaas is nie, sal volgende week daar wees (in 'n vinniger album).

Julle het nou, voor Vrydag middag, die kans om nou vir ons enige voorstelle te stuur van dinge wat julle graag op die site sal wil sien. Ja, ek weet die girls voel bietjie afgeskeep, maar dit sal ook volgende week uitgesort wees. Ons nuwe crew-member Jackie Cummings gaan seker maak STOKSTYF het 'n SOPNAT seksie. Soos ek vir haar ken gaan sy tien teen een van die manne ook nat hê.

No comments: