Monday, 16 April 2007

Lag 'n slag

‘n Seuntjie ry saam met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en trek ‘n stuk snot uit.
Sy ma kyk en vra: “En nou? Wat gaan jy met dit doen ?”
Seuntjie: “Nee ek weet nie - ons mag mos nie in die kar eet nie.”



No comments: