Tuesday, 19 June 2007

Dinsdag se dinge...

Die 2 seuntjies sit met hulle totties in die water. 'n Oom kom verby gestap en vra, "Wat maak julle?" Hulle sê vir die oom, "Ons vang dose!" Die oom (baie nuuskierig) vra, "Kan ek ook probeer?" Hulle sê, "Ja Oom jy moet jou broek aftrek en ook jou tottie in die water sit soos ons.
Na so 'n uur vra die oom, "Hoeveel dose het julle al gevang?"
Die 2 seuntjies sê, "Oom, jy is die 5de een vandag!!!
----

Waar is die dae toe drank,drank was,doos,doos was, 'n baas nog baas en 'n koning nog koning?
Nou is doos koning,drank is baas en die baas is 'n doos.
----

So van doos gepraat... hoekom is jy een?
Die foto bydraes word al hoe minder. Kom nou man werk saam laat ons bietjie nice goed van julle kant af kry. Toe move jou gat, gaan neem sommer foto's van jou girlfriend en stuur dit vir ons.

Hier is die 1ste foto van die STOKSTYF FAN CLUB...


Meraai kry 4 gaste vir ete, 'n rasta, 'n hond, 'n moffie en 'n anoreksie lyer .
Wat bedien sy?
Zol, Epol, Poephol en Fokol!
----

Oom & tannie besluit hulle gaan liefde maak!
Tannie: Bietjie op,nee links, nee regs, nee agtertoe.
Oom : Nee my fok, wil jy spyker of parkeer?



Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son
Polisieman vra haar -"Wat maak jy"
Meraai - "Ek het nou net my huur betaal,nou lat ek net die kwitansie droog word"
----

Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer,hoe beter.
Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan dik !!!!
----

Juffrou buk voor Jannie en hy sien iets, sy vra, wat het jy gesien?
Jannie; "Moet die hel wees juffrou,want die Duiwel is hier in my broek los"
----

Koos sê dat sy meisie 'n seeskulp op haar binnebeen laat tatoeeer het.
Dit is glo so goed gedoen,as jy jou oor teen die skulp hou, kan jy die see ruik!!!
----

Daai is 'n klomp nuwe foto's gelaai.

Wat dink julle van hierdie poppie?
Plaas comments asb.


7 comments:

Anonymous said...

Dis 'n paar stunning pynappels wat sy daar het!

AciDbuRN said...

Lyk asof sy 'n stuk suur pynappel in haar mond het.....smile bietjie skattie !!!!

Anonymous said...

HAHAHA, ek sien nou eers haar gesig is ook op die foto.

AciDbuRN said...

Hey, daar's 'n GOEIE rede hoekom 'n girl 'n mooi smile moet hê....

Anonymous said...

Aag kak man. As jy 'n girl ontmoet en sy het 'n paar moerse nice kanne wat oral uitpop, weet jy die volgende dag nie 'n fok hoe haar gesig lyk nie.

Anonymous said...

Sy is pragtig!

Anonymous said...

Sy lyk nice maar hoe proe sy?