Wednesday, 13 June 2007

Woensdag se goed

Pool bly maar 'n befokte game !!!!



Toe ek hierdie resep ontdek, het ek gedink dit is perfek vir mense soos ek wat sukkel om te weet of hoender gaar is of besig is om uit te droog.

Probeer gerus.
GEBAKTE GESTOPTE HOENDER
2,7 tot 3,5 kg hoender
½ koppie gesmelte botter
1 koppie stopsel
1 koppie ongekookte popcorn
sout en peper na smaak
Voorverhit oond tot 180°C. Smeer hoender goed met gesmelte botter, sout en peper. Vul hoender met stopsel en popcorn. Plaas in oondpan met nek na voorkant van oond.
Luister vir pop - geluide ...
Wanneer die hoender se gat ontplof, die oonddeur oopskiet en die hoender deur die lug vlieg, kan jy weet die hoender is gaar!

---

Sekretaresse aan baas: " Sal meneer omgee om as meneer in die oggend inkom, my net so 'n soentjie of 2 agter die oor te gee?"
Baas : (half stomgeslaan) " Nou waarom sal ek dit doen? "
Sekretaresse: " Ag meneer, ek hou van so bietjie "foreplay" voor ek rondgefok word"

No comments: