Wednesday, 06 June 2007

Kan jy die kak glo?
Sy is die Ukrainian Pole Vaulting champion, en sy is 18 jaar oud.
Volgens haar soek sy "a guy who will just love me for who I am"
Wat de fok gaan met die Ukranian dudes aan!?
Is hulle almal moffies of wat?


Miertjie stap eendag na die rivier...maar Miertjie is die moer in. "Krokidil!, Krokidil!" skree hy in sy woede. Krokodil wonder toe wat aan gaan en hy steek sy kop bo die water. Mierjtie skree weer.."Krokidil! klim uit die blerrie water uit!" Krokidil kyk toe die storie so en wonder wat vandag met miertjie aan gaan en miertjie skree weer, maar die keer met volle bors, "Krokidil klim uit die donnerse water uit!" Krokidil klim toe maar heel skrikkerig uit die water uit, want miertjie is heeltemal befok vandag. Miertjie loop toe al langs die rivier totdat hy by Seekoei kom en hy skree,"Seekoei! Seekoei Vetgat! Klim uit die bliksemse water uit!" Maar nou is miertjie eers bedonnerd en die bloed pomp na sy brein. Na 'n rukkie skree miertjie weer, "Seekoei klim uit die fokken water uit!" Seekoei bekyk die storie so en wonder wat fout is met miertjie vandag, Maar tog klim Seekoei bangerig uit die water uit. In tussen tyd vlieg valk verby en sien dat miertjie nie in 'n goeie bui is nie en hy vra "maar miertjie wat is fout?"
En Miertjie skree "IEMAND HET MY FOKKEN SWEM-BROEK GESTEEL!"
----

So van riviere gepraat... smaak my jy is nou amper veiliger in die see.


As jy gedink het ESKOM is kak, wag tot jy die brief sien wat jy hierdie maand saam met jou elektrisiteit rekening gaan kry. Gelukkig kon ons die brief onderskep om ons lesers vroegtydig te waarsku.


Dear Electricity Customer,

Just a little note to let you know we understand your anger in the recent price hike & power cuts.
But it should be noted that you have no choice.
We are a big company and you will pay what we tell you.
You have no choice.
We have the power, you need the power.
So sad, too bad. Sucks to be you.

We have enclosed a little picture to help outline our response.
Have a nice day and keep those cheques coming, you loser!

Regards
ESKOM




Haai shame daai hondjie is so lus vir 'n ou stukkie vleis, ek stuur hom sommer 'n steak in die pos.


Juffrou: Hoeveel pote het 'n hond?
Gatiep: Juffrou, 'n hond het vier pote !
Juffrou: Kan iemand vir my sê hoeveel ore het 'n hond?
Gatiep: Juffrou, twee !
Juffrou: Klas kan iemand my sê hoeveel sterte 'n hond het?
Gatiep: Jirre Juffrou, weet jy nie hoe lyk 'n fokken hond nie???
------
Kleinseun aan oupa op plaas: Wat doen daai bul oupa?
Oupa: Hy probeer oor die koei spring.
Kleinseun: Fokkit oupa as sy tril nie vasgehaak het nie, was hy oor!
------

Dit moet die KAKSTE KOSTUUM OOIT wees !!!


Petrol is nou so duur tot die Batmobile is kleiner gemaak.



Hoe weet jy 'n man het erg suikersiekte? As hy draadtrek en hy skiet spookasem.
---
Wat is die toppunt van rassisme? As die tuinjong weier om die Afrikanertjies nat te gooi.
---
Juffrou gee wiskunde en is heel in haar noppies met hoe makilik die kinders die werk verstaan.
Dis net ou Gertjie daar agter in die hoek wat so bietjie frons.
Juffrou: Gertjie, verstaan jy die werk wat ons vandag behandel het?
Gertjie: Sjoe Juffrou, net so kol - kol.
Juffrou: Watter kol verstaan jy nie Gertjie ?
Gertjie: FO- KOL
---

No comments: