Thursday, 07 June 2007

So op 'n Donderdag...

Gisteraand het ons vir'n slag weer lekker gekuier. Die crowd was bietjie aan die klein kant, maar nogtans is daar redelik hard en ernstig gedrink. Ons het kans gekry om ons nuwe kamera uit te toets. Hy neem moerse kwaai foto's. Kyk heel onder aan hierdie blad en bestel sommer vir jou ook so een. Ek sal die foto's van gisteraand more laai.

Check hier sign agter op die kak-lorrie


---
Hoe weet jy 'n man het erg suikersiekte? As hy draadtrek en hy skiet spookasem.
---
Wat is die toppunt van rassisme? As die tuinjong weier om die Afrikanertjies nat te gooi.
---


Seun en pa sit in bad.
Seun: Wat is daai?
Pa: Dis husse.
Seun kom in die kombuis vra: Ma wat eet ons?
Ma: Husse.
Seun: Sorry ek eet dit nie, dit groei te naby pa se poepol.


Kyk nou net so... lekker sies!!!!
Kliek op die prente om dit full-size te sien



One day three small people decided they wanted to be in the record books the fist one says "I have pretty short arms", so he goes and succeeds. The second one says "I have pretty short legs," so he goes and succeeds. The third one says "I have a very small penis," and when he comes back he says "Who the hell is Leonardo DiCaprio?"

Hol afvee se moer... ek kak nat strepe in die pad af .



No comments: