Friday, 30 March 2007

As dit nie vir hom was nie, het ons gekak...

Gedagte vir die dag
Ek gee nie om, om in die oggend fokkol te doen nie... Maar in die middag wil ek rus!!!

Thursday, 29 March 2007

PAAS NAWEEK IS GEKANSELEER!!!




Afrikaanse grappe

Help vir Pa

'n Seuntjie kom die huis binne terwyl hy droewig huil en sy agterstewe vryf.
"Wat's fout boetie?" vra sy ma besorgd.
"Pappa het sy duim met die hamer raakgeslaan" verduidelik die seuntjie al snikkend.
"Dis nie iets om oor te huil nie -" probeer ma troos - "Jy moet daaroor lag"
Met 'n bewende stemmetjie antwoord die knaap "Ek het!"


Probleme by die dieretuin

Drie knapies word in die dieretuin vasgetrek omdat hulle droogmaak. Die beampte sleep hulle na die hoof veldwagter wat met 'n baie nors stem vir die eerste outjie vra.

"Wie's jy en wat het jy gemaak?"
Ewe onskuldig ontwoord hy: "My naam is Chris en ons het peanuts in die olifant se hok gegooi."
Die tweede outjie voeg by: "My naam is Piet en soos Chris gese het, ons het peanuts in die olifant se hok gegooi."
"En jy?" wil hy van die derde outjie hoor.
Deurmekaar en duidelik verskrik, antwoord hy: "My naam is Jannie, maar my vriende noem my Peanuts!"



Wat 'n vraag!

Die juffrou spandeer die hele periode om magnete aan haar klas te verduidelik in die natuurwetenskap klas. Sy wys hoe magnete spykers optel en wat dit doen met ystervylsels.
Toe dit uiteindelik vraetyd is, sê sy: "My naam begin met 'n 'M' en ek tel allerhande goed op - Wat is ek?"
Sonder om te aarsel se klein Jannie: "Juffrou is 'n Ma!"


Hoe dan anders?

Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders.
"As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal rooi word in my gesig. Is dit so?"
"Ja , juffrou" antwoord die klas.
"Nou wie kan vir my se hoekom hardloop die bloed nie in my voete in as ek regop staan nie?"
Klein Jannie skree agter uit die klas uit "Omdat juffrou se voete nie leeg is nie!"


Walvisstorie

'n Dogtertjie gesels met haar juffrou oor walvisse. Die onderwyseres vertel dat dit fisies onmoontlik vir 'n walvis is om mense in te sluk omdat sy keelgat te klein is.
"Maar juffrou," sê die dogtertjie -". . .'n walvis het dan vir Jona ingesluk en weer later uitgespoeg!"
"Dis sommer 'n storie!" sê juffrou - "Walvisse kan dit nie doen nie!"
"Wanneer ek in die hemel kom, gaan ek vir Jona vra" sê die dogtertjie.
"En as Jona nou in die hel is?" wil juffrou weet.
"Dan..." sê die dogter "... moet juffrou hom maar vra!"



Daar's Juffrou!

Die fotograaf het 'n klasfoto van die kinders geneem en die juffrou het die kinders probeer motiveer om van die foto's te koop.
"Dink net hoe lekker sal dit wees as julle eendag weer na die foto kan kyk en sê "Daar's Jennifer, sy's 'n prokureur" of "Dit is Michael, hy's 'n dokter!"
'n Stem agter uit die klas sê "Daar's Juffrou, sy's al dood!"


G'n wonder

Die sewejarige Jannie het gewonder waar hy vandaan kom.
"Hoe het ek hier gekom, Mamma?" vra hy ewe onskuldig.
Sy ma gee hom toe die standaard antwoord : "Die ooievaar het jou gestuur.'
"Het die ooievaar vir mamma ook hiernatoe gestuur?"
"Ja my kind, hy het my ook gestuur."
"En vir ouma en oupa en pappa ook?" vra klein Jannie. Weer sê sy ma ja.
Jannie skud sy kop in ongeloof "G'n wonder almal is so dikbek nie! Niemand in hierdie familie het die afgelope 200 jaar genaai nie."


Koei se kind!

Die juffrou vra: "Klas, se vir my wat gee hoenders?"
Marietjie antwoord: "Eiers juffrou"
"Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?"
Sannie sê "Bokmelk juffrou"
"En wat gee 'n koei ons?"
Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"

Wednesday, 28 March 2007

Joke van die dag
Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!"
Daardie nag begin dit vreeslik reen. Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug.
Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie. Sy kry hom voor 'n oop yskasdeur besig om pampoen te eet. Kort-kort prewel hy: "So 'n fokken lawaai en dit oor 'n bietjie pampoen!"

Tuesday, 27 March 2007

Nuwe foto's is gelaai...

Blond Joke
Two sisters, one blonde and one brunette, inherit the family ranch.
Unfortunately, after just a few years, they are in financial trouble.

In order to keep the bank from repossessing the ranch they need to purchase a bull so that they can breed their own stock. Upon leaving to check out a good prospect, the brunette tells her sister, "Now, when I get there, if I
decide to buy the bull, I'll contact you to drive out after me and haul it home."

The brunette arrives at the man's ranch, inspects the bull, and decides she wants to buy it.
After paying him the $599 asking price, she drives to the nearest town to send her sister a telegram to tell her the news.

She walks into the telegraph office, and says, "I want to send a telegram to my sister telling her that I'v bought a
bull for our ranch. I need her to hitch the trailer to our pick-up truck and drive out here so we can haul it home."

The telegraph operator explains that he'll be glad to help her, then adds, "It's just 99c a word".

Well, after paying for the bull, the brunette has only $1 left, meaning she'll only be able to send her sister a one-word message. After thinking for a few minutes, she nods and says "I want you to send her the
word.....'comfortable'.

The telegraph operator shakes his head. "How is she ever going to know that you want her to hitch the trailer to your pick-up truck and drive out here to haul that bull back to your ranch if you send her the word, 'comfortable'.
The brunette explains, "My sister's a blonde. The word's big. She'll read it slowly...out loud...

("com-for-da-bul")."

Monday, 26 March 2007

Na die naweek...
Ek voel vandag soos 'n pap snoek. Die naweek het my lekker deur die gat getrek.



Sommer net vir die snaaksegeite

TRAPPE VAN VERGELYKING:
mooi; mooier; mooiste
wit; witter; witste
bantoe; tronktoe; parlementtoe!

GRAPPIE:
Die verskil tussen die ou R.S.A. en die nuwe R.S.A:
In die oue, was plastiek sakke verniet en kondome te koop.
In die nuwe, is kondome verniet en plastiek sakke te koop.

NOG 'N GRAPPIE:
Boer sê vir Sipho: Aaai Sipho, jy werk stadig, jy eet stadig, jy
loop stadig, is daar iets wat jy vinnig doen??
Sipho: Eish, ek word vinnig moeg.



Friday, 23 March 2007

Joke van die dag

Robert Mugabe receives a coded message from a Farmer. It reads:

S30d - 0773H

Mugabe was stunned. He called the CIA and FBI, but neither could crack the code. Finally, Bob called Koos Van der Merwe, Superintendent at the SAPS Intelligensie Eenheid (Intelligence Unit). Koos's reply was quick and to the point...

"You're holding the paper upside down!"


Hulle het vir ET gekry!!!!

Ons raak nooit moeg hiervoor nie.
Chicks met guts en attitude doen dit vir ons.

Ag nee man!!!
Duidelik weet party mense nie waneer om op te hou nie...

Ass Hunter
Speel hierdie game, dis moerse kwaai...
Gaan na die Downloads link op die menu of kliek op die prentjie hier onder.

Dis Vrydag en ek is lus vir 'n bier...
Wie join my na werk? Ons gaan net enetjie drink.



... het jy al gesien hoe drank vroumense beinvloed?

Weet jy wat is 'n "butherface"?



Thursday, 22 March 2007

Durban Tsunami
Moenie kla oor kak weer nie... kyk net wat gebeur in Durban!!!

Wil nie werk nie!!!
Jirre, maar vandag is darem nie 'n dag vir werk nie. Na gister se vakansiedag voel vandag soos 'n Sondag. Ek laai sommer foto's!!! Loop kyk daar by die Sexy girls en op die sportblad.

Alles van die beste vir die SA krieket span... ons hoop nie daar is weer fokkops soos laas nie.


Tuesday, 20 March 2007

Het julle opgelet hoe dit die lelikes is wat hieroor moan?

Kan jy glo...

Hierdie is regte waarskuwings op pakkies FL'e (kondome vir julle dom doners wat nie weet nie)
Purchase of this product does not guarantee opportunity to actually use
this product.

Improper attachment may create choking hazard.

DANGER: You *do* realize he's never going to call you after this, don't
you?

We call it "large," but that's just to make you feel better, stud.

This product does not prevent beer-goggle regret.

"Ribbed" is in no respect meant to imply any guarantee that your particular
use of this object will actually result in "her pleasure."

Caution: Contents should not be mixed with alcohol and high school
reunions.

The United States Government has recommended a Constitutional Amendment
banning use of this product by anyone who is single or under 18 years of
age.

The baby you prevent with this prophylactic will forever jab your sinning
ass with pitchforks in Hell.

Only to be used in a locked and upright position.

Warning: May be used by pedophile circus clowns to make balloon French
poodles.

Using this condom for same-sex acts is inconsistent with U.S. government
policy -- and don't think we're not watching, Fancy-Boy!

Caution: Removal process may involve painful yanking of pubic hair.

Not to be taken internally unless filled with cocaine.

Surgeon General Warning: Cigarette smoking after use of this product has
been found to cause cancer in happy, sexually satisfied laboratory animals.

Weetie of dit waar is nie...

Op Kirkwood, 'n plattelandse dorpie, waar die inwoners hoofsaaklik Afrikaans
magtig is en gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was,
was die predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste
onderbreek word deur gemeentelede se hoesbuie. Hy bespreek toe die probleem
om 'n oplossing te vind met sy koster wat Engelssprekend is.

Die koster gaan koop toe 'n groot bottel hoesstroop by die apteek. Die
volgendeSondag as iemand hoes, staan die koster op en gaan gee vir die
persoon 'n lepel hoesstroop in en sê vir hom iets in sy oor waarna die persoon
opstaan en uit loop. So hou dit aan en die kerk is later byna leeg.

Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê het
dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek. Die koster sê hy het net vir hulle
gesê, "For cough".

Zimbabwe
President Mugabe besoek eendag een van die klasse by 'n laerskool in Benoni. Hulle is besig om oefening te doen met woorde en betekenistoekenning toe Rob ingewals kom. Die juffrou vra hom toe of hy nie wil deelneem in die gesprek nie. Die woord onder bespreking is "tragedie". So die bliksem staan toe voor in die klas en vra hulle om 'n sin te maak met "tragedie".

Klein Jannie staan eerste op: "As my oupa in Zim besig is om aartappels te plant en 'n war-vet kom aan en moer hom oor die kop met 'n paal sal dit 'n tragedie wees".
"Nee", tune Magabe, "dit noem mens 'n ongeluk".

Sannie steek haar hand op en sê: "As 2 boeings in die World Trade centre vasvlieg en almal in die vliegtuie en die gebou sterf, sal dit 'n groot tragedie wees." Skud Rob sy kop en sê: "Nee, ek's bevrees mens sal dit 'n groot verlies noem".

Die klaskamer word heavy stil en niemand anders volunteer nie, tot klein Pietie sy hand opsteek: "As 'n jet waarop Mnr en Mev Mugabe travel deur missiele afgeskiet word sal dit 'n tragedie wees." Mugabe se gesig helder op "Fantasties! En kan jy my dalk vertel hoekom dit 'n tragedie sal wees?"

Pietie staan regop en skree: "Wel, dit sal defnitief nie 'n ongeluk wees nie en dit sal verfokken seker nie nie 'n moerse verlies wees nie!"


Mooi bly maar mooi
Daar is lekker baie foto's wat ingekom het. Mens kan sien die manne het foto's geneem in die vakansietyd, net bikini-babes waar jy kyk...



... en dan het het ons ook uiteindelik uitgevind wat die Sharks inspireer om so goed te speel...



... kom nou, ek weet daar is baie van julle wat die foto's wat julle geneem het hou in julle private draadtrek stash. Dudes, dis fuckedup... julle moet die goed deel met die ander mense hier.

Monday, 19 March 2007

Sien jy nou...
Julle kan nou comments plaas op goeters wat hier gepost word.
Vir eers sal dit gemoderate word om spammers af te hou, as ons sien dit gaan nie te sleg nie, kan ons daai ook oopgooi.


En dan wil mense kakpraat oor ons site se naam!!!
Check hierdie artikel...

All of these are legitimate companies that didn't spend quite enough time considering how their online names might appear ... and be misread. These are not made up. Check them out yourself!

1. "Who Represents" is where you can find the name of the agent that represents any celebrity. Their Web site is www.whorepresents.com

2 . Experts Exchange is a knowledge base where programmers can exchange advice and views at www.expertsexchange.com

3. Looking for a pen? Look no further than Pen Island at www.penisland.net

4. Need a therapist? Try Therapist Finder at www.therapistfinder.com

5. There's the Italian Power Generator company, www.powergenitalia.com

6. And don't forget the Mole Station Native Nursery in New South Wales, www.molestationnursery.com

7. If you're looking for IP computer software, there's always www.ipanywhere.com

8. The First Cumming Methodist Church Web site is www.cummingfirst.com

9. And the designers at Speed of Art await you at their wacky Web site, www.speedofart.com
Julle sal nie glo wat vandag gebeur het toe ek gaan swem het nie!!!!

Friday, 16 March 2007

Stofsuier

Die ou verkoop stofsuiers maar sy besigheid maak nie baie geld nie en hy besluit hy moet kyk of hy dit op 'n ander plek ook kan verkoop kry.

Hy pak toe sy Cressida stasiewa vol stofsuiers en sê vir een van sy agente hy moet kyk of hy dit op die platteland verkoop kan kry. Die ou is toe daar weg en die eerste dorpie wat hy kry is toe Pofadder. Hy klop aan die eerste deur en 'n ou tannie maak die deur oop. Die agent sê: "Tannie ek wil jou graag iets wys" Die Tannie nooi hom toe in en sê: "Kom in en sit maar hier in die sitkamer terwyl ek vir ons gaan koffie maak" en sy stap kombuis toe.

Die agent is toe daar in die sitkamer in met die boks waar die stofsuier in is en begin om die stofsuier uit te pak en aanmekaar te sit toe daar ewe skielik 'n klein hondjie in gehardloop kom en op die sitkamermat kom skyt. Die ou kry so smile op sy gesig en dink by homself vandag verkoop ek die een defnitief. Toe die tannie met die koffie kom sê die agent: "Tannie, kyk wat het daai hondjie gedoen" en hy wys na die plek toe en sê verder: Tannie maar moet jy nie worry nie, as die stofsuier dit nie heeltemal skoon maak nie eet ek dit persoonlik"

Die Tannie sit die skinkbord met die koffie neer en vat een lepeltjie suiker en strooi dit oor die hopie wat die hondjie gelos het.

Die agent kyk haar so verbaas aan en vra " Tannie nou hoekom gooi jy suiker op die bollie??" Die Tannie sê " Boetman dit behoort nou 'n bietjie beter te smaak, jy kan maar begin eet, ons het nie elektrisiteit op Pofadder nie.
Moenie dronk bestuur nie.
Dis lekker om te kuier, maar as jy gevang word met jou dronkgat in die kar is jy diep in die kak.
Print hierdie ding uit en hou dit by jou as jy uitgaan, sodat jy kan weet as jy oor jou limit is.

Oor kakhuise en hare...
Een dag sit oupa op die stoep en ouma is te doene in die huis, wanner ouma van die kombuis af skree. OUPA DAAR IS IETS FOUT MET DIE POEP HUIS, (in daardie tyd was dit mos die buite toilet of long drop) en oupa sę:

DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE, en ouma sę: DAAR IS, GAAN KYK.

Nou in daardie tyd was die man veral baie bang vir sy vrou gewees, so oupa staan maar op en brom, brom al na die poep huis toe.

Hy kom daar aan en sę: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE, en ouma sę: DAAR IS, GAAN IN, en oupa gaan toe maar in.

Toe hy binne is kyk hy rond maar sien niks verkeerd nie en sę: OUMA, EK IS IN DIE POEP HUIS. DAAR IS NIKS VERKEERD NIE, en ouma sę: DAAR IS, STEEK JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN, en oupa sę: OUMA, EK GAAN NIE MY KOP TUSSEN DIE PLANKE IN STEEK NIE, en dit is daardie tyd wat ouma haar stem redelik dik maak en sę: OUPA,STEEK NOU JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN, en arme oupa doen dit nou maar so. Nou is oupa se kop redelik in die long drop in om te kyk wat fout is.

Oupa skree toe OUMA, DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE. Ouma sę: TREK
YOU KOP UIT, en oupa trek toe sy kop uit maar toe hak sy baard in die gleuwe van die gekraakte hout planke vas en hy gee so een verskrikte gillietjie OUMA, OUMA, KOM HELP, MY BAARD SIT VAS, waarop ouma antwoord:

DIS LEKKER FOKKEN SEER Nę!!! Ek hoop jy maak NOU daardie planke reg, ek soebat mos nou al lank.
Sannie se kêrel

Kleinboet: "Pa, ek dink Sannie se nuwe kêrel is'n gangster"
Pa: "Wat! Hoekom sê jy so?"
Kleinboet: "Ek het gehoor hy fluister vir haar: Ek gaan jou vanaand goed steek"!!!

Wednesday, 14 March 2007

Tshwane pla nie meer nie…
Die nuwe naam vir Pretoria, naamlik "Tshwane", pla nie meer nie…..
Dit is vernoem na Generaal de la Rey se swaer - Generaal Tshwanepoel !!

O ja, en so van De La Rey gepraat... fok jou ook Bok van Blerk... ek kan nie die song uit my kop uit kry nie.

En dan ook sommer 'n spesiale HANGVY SLET toekenning aan MAX DU PREEZ vir al die kak wat hy praat oor ons Afrikaners


... en dan sommer diesefde vir die Bulls Management wat die song op Loftus verban het. Dis presies hoekom julle die home games verloor het. Wie de doner kan nou rugby speel met kak soos Tina Turner se "Simply the best" wat oor die loudspeakers blêr.

En al die mense wat so polities korrek wil wees se moer... julle het fokkol te sê oor Jacob Zuma se “Bring My Machine Gun” song wat by die sokker stadiums en op elke nuus berig op TV gespeel word nie.
LEES ASB: Vrae en AntwoordeHier is so paar antwoorde op van die vrae wat gereeld vir ons gevra word.


(V) Wat is die kriteria waarvolgens julle besluit wie die babe van die week gaan wees?
(A) Sy moet hot wees.
LW:
Ek sê HOT, die feit dat 'n girl 'n mooi gesig het sal help, maar dit beteken nie sy is hot nie. Ons soek daai iets exstra...


(V) Wie besluit watter girls se foto's geplaas gaan word?
(A) FARMER (aka die Goewerneur Generaal van Tiete) en DEON (aka Doosdronk maar Regop.)
(V) Ek stem nie saam met julle nie..... (bla bla bla)
(A) Ons hoor jou, maar glo my ons gee nie 'n moer om wat jy dink nie. Plaas jou klagtes hier.

(V) Hoekom het al die girls sulke groot boobs?
(A) Goeie "camera-angles"... anyway, hoekom kla jy? Gou... terug in die kas, voor jou pelle uitvind!

(V) My girl is moerse hot, kan julle haar op die site sit?
(A) Stuur die foto's. Ons wil eers sien hoe sy lyk.
Liefde is mos blind... as jy biltong in haar broeksak moet druk sodat jou hond haar nie byt nie of as die kat haar probeer begrawe as sy op die sand sit, gaan ons tien teen een nie die foto's plaas nie. As jy haar agter op die bakkie moet laat sit omdat haar gat te breed is vir die sitplek gaan sy dalk nie die babe section haal nie.

(V) Ek het vir julle foto's van my vrou/girlfriend gestuur maar ek sien dit nêrens op die site nie.
(A) Daar kan'n paar redes daarvoor wees:
(1) Ons het nie die foto's gekry nie.
(2) Foto kwaliteit is te swak en mens kan nie sien wat aangaan nie.
(3) Ons het die foto gekry, maar nadat ons die foto compress het, het dit nog steeds 100kg geweeg. Sit haar agter op die bakkie, sy fok jou kar se seats op.

(V) My pêl was kak dronk, kan ek die foto's vir julle stuur?
(A) Is 'n eend se hol waterdig? Natuurlik... stuur die goed.

(V) Hoekom kry ek nooit reg om sulke foto's van die girls te neem nie?
(A) Dit vat talent, boeta...  en natuurlik ook jare se toewyding en oefening... drank help ook.

(V) Kan ek/ons saam met julle kom kuier?
(A) Natuurlik, hou die site dop om uit te vind waar die party is.
Belangrik om te onthou: Al die ouens op die crew drink bier, brandewyn en olifantvoete; die girls drink sletsappies, whiskey, of soeterige shooters.

(V) Kan jy vir my daai girl (sit kort beskrywing hier in) se telefoon nommer en adres stuur?
(A) Nee!!! Dis nie 'n dating site nie.


(V) Het julle geen skaamte nie?
(A) Nee... toe maak gou, wys jou muis!
(V) Dink julle nie dis onverantwoordelik om so tipe site te bou nie?
(A) Aag fokkof man!!! Moenie ons blameer vir jou draadtrek beserings nie.

(V) Hoekom is daar so baie pornografie op die site?
(A) Daar is niks porn op ons site nie. Tiete is nie porn nie. As jy in die Huisgenoot en die Son tiete sien kla jy nie, so voetsek!!! Ek dink jy moet ophou na die doos in die spieël te kyk.


(V) Wanneer hou julle 'n STOKSTYF party?
(A) Dis 'n moerse goeie vraag daai!!! Ons kan altyd een reel...  as jy ander voorstelle het, stuur dit na lekker@stokstyf.co.za dan kyk ons wat gebeur.

GOEIE TIP:
Donasies (bv. Black Label, Rum en Coke, ens.) word waardeer, en veroorsaak om een of ander rede dat ons beter foto's neem.
Gedagte vir die dag:
Hanteer elke situasie soos 'n foxterier....
As jy dit nie kan eet of steek nie, pis dit nat en loop weg.

Tuesday, 13 March 2007

Dis nou fokken tipies!!!!
"Maak 'n blog, maak 'n blog, maak 'n blog, ons wil goed post", ens.
Elke donerse dag hoor ek dit. Maar maak nou die ding en vra vir die fokkertjies (dieselfde fokkertjies wat in die eerste plek daarvoor gevra het) om goed te post sodat mens die ding kan toets en op die site kan sit, dan is almal se hande mos tette. Useless tewe!!!!!

Ons het lekker baie nuwe foto's gekry... maar ek gaan dit eers van more af begin opsit. Paar nice "babe van die week " kandidate daar.



Monday, 12 March 2007

Hierdie ouens is nie skaam om Afrikaans te wees nie.

Leandri het hierdie vir ons gestuur...



Die skare by die Rugby stadion in Windhoek Vrydagaand met Bok van Blerk se konsert.
Sy sê, "DIT WAS DIE LEKKERSTE SHOW WAARBY EK NOG WAS!!!! Die atmosfeer was elektries!"

Friday, 09 March 2007

Sing uit volle bors... al klink jy soos Jurie Els...
fok man kom by... dis NAWEEK!!!
Dis tyd vir goeie idees... en vuil gedagstes.



So ou Vrydag middag joke:

Die seekat stap in die bar in...
"Ek kan enige instrument speel wat daar is." sê hy vir die barman.
Die barman gee hom 'n kitaar en hy speel daai ding beter as Hendrix.
Die barman gee hom 'n klavier en hy speel dit beter as Elton.
Die barman gee hom 'n doedelsak en hy sukkel sy moer af.
Die barman check die storie so uit en sê, "Lyk my jy kan nie daai een speel nie".
Die seekat sê, "Speel? Ek gaan haar uitmekaar uit spyker as ek die donerse pajamas kan afkry"

Dis die rugby vir die res van die naweek!!!!

Saturday, March 10 Blues v Lions, Auckland 08:35
Saturday, March 10 Waratahs v Bulls, Sydney 10:40
Saturday, March 10 Cheetahs v Sharks, Bloemfontein 17:00

Die Stokstyf Crew en hulle trawante weet waar om die game te kyk...(grin)

Toegang:
dudes - 1 bier
poppies - 1 boob

O ja die van julle wat nie weet nie, die Stormers het in die pomp gekak soos gewoonlik.
Moenie worry omdat jy die game gemis het nie. Die heruitsending in vanaand om 18h00 op Cartoon Network.

Gaan check hier vir die fixtures vir die res van die toernooi.



Beste idee in 'n lang tyd.
Hierdie brief was gepuliseer in een of ander koerant... ek stel voor almal moet dit van volgende week af doen.

Dear Sir,

I am writing to thank you for bouncing my cheque with which I endeavoured to pay my plumber last month. By my calculations, three 'nanoseconds' must have elapsed between his presenting the cheque and the arrival in my account of the funds needed to honour it. I refer, of course, to the automatic monthly deposit of my Pension, an arrangement, which, I admit, has been in place for only eight years. You are to be commended for seizing that brief window of opportunity, and also for debiting my account to the tune of £30 by way of a penalty for the inconvenience caused to your bank.

My thankfulness springs from the manner in which this incident has caused me to rethink my errant financial ways.

I noticed that whereas I personally attend to your telephone calls and letters, when I try to contact you, I am confronted by the impersonal, overcharging, pre-recorded, faceless entity, which your bank has become.
From now on, I, like you, choose only to deal with a flesh-and-blood person. My mortgage and loan payments will therefore and hereafter no longer be automatic, but will arrive at your bank by cheque, addressed personally and confidentially to an employee at your bank whom you must nominate.

Be aware that it is an offence under the Postal Act for any other person to open such an envelope. Please find attached an Application Contact Status, which I require your chosen employee to complete. I am sorry it runs to eight pages, but in order that I know as much about him or her as your bank knows about me, there is no alternative. Please note that a Solicitor must countersign all copies of his or her medical history, and the mandatory details of his/ her financial situation (income, debts, assets and liabilities) must be accompanied by documented proof. In due course, I will issue your employee with a PIN number, which he/she must quote in dealings with me. I regret that it cannot be shorter than 28 digits but, again, I have modelled it on the number of button presses required of me to access my account balance on your phone bank service. As they say, imitation is the sincerest form of flattery.

Let me level the playing field even further. When you call me, press buttons as follows:

1-- To make an appointment to see me.
2-- To query a missing payment.
3-- To transfer the call to my living room in case I am there.
4-- To transfer the call to my bedroom in case I am sleeping.
5-- To transfer the call to my toilet in case I am attending to nature.
6-- To transfer the call to my mobile phone if I am not at home.
7-- To leave a message on my computer (a password to access my computer is required. A password will be communicated to you at a later date to the Authorized Contact.)
8-- To return to the main menu and to listen to options 1 through 8
9-- To make a general complaint or inquiry, the contact will then be put on hold, pending the attention of my automated answering service. While this may, on occasion, involve a lengthy wait, uplifting music will play for the duration of the call.

Regrettably, but again following your example, I must also levy an establishment fee to cover the setting up of this new arrangement.

May I wish you a happy, if ever so slightly less prosperous, New Year.

Your Humble Client
'n Dorp genaamd.... FUCKING!!!!
Nee regtig, daar is so plek. Blykbaar is dit befok daar.




Kliek hier om die volledige artikel te lees. Dis moerse snaaks!!!

Thursday, 08 March 2007

DRINGEND!!!
Ons kan nog nie besluit wie die volgende "Babe van die week" moet wees nie. Daar is nice girls tussen hierdie week se foto's, maar ons soek nog steeds daai spesiale een.
So kom nou, roer julle gatte en stuur foto's.
Wie sê daar is nie iets soos 'n perfekte girl nie...

Wednesday, 07 March 2007

Monday, 05 March 2007

Man Rules (dis nou wel in engels, maar dis belangrik dat elke man die reëls moet ken.

1. Under no circumstances may two men share an umbrella.

2. It is OK for a man to cry ONLY under the following circumstances:

a. When a heroic dog dies to save its master.
b. The moment Angelina Jolie starts unbuttoning her blouse.
c. After wrecking your boss's car.
d. When she is using her teeth.

3. Any Man who brings a camera to a bachelor party may be legally killed and eaten by his friends. IMPORTANT: A bachelor party without a stripper is a braai, NOT a bachelors.

4. Unless he murdered someone in your family, you must bail a friend out of jail within 12 hours.

5. If you've known a guy for more than 24 hours, his sister is off limits forever unless you actually marry her.

6. Moaning about the brand of free beer in a friend's fridge is forbidden. However complain at will if the temperature is unsuitable.

7. No man shall ever be required to buy a birthday present for another man. In fact, even remembering your friend's birthday is strictly optional. At that point, you must celebrate at a strip bar of the birthday boy's choice.

8. On a road trip, the strongest bladder determines pit stops, not the weakest.

9. When stumbling upon other guys watching a sporting event, you may ask the score of the game in progress, but you may never ask who's playing.

10. You may flatulate (a.k.a fart) in front of a woman only after you have brought her to climax. If you trap her head under the covers for the purpose of flatulent entertainment, she's officially your girlfriend.

11. It is permissible to drink a fruity alcohol drink only when you're sunning on a tropical beach and it's delivered by a topless model and only when it's free.

12. Only in situations of moral and/or physical peril are you allowed to kick another guy in the nuts.

13. Unless you're in prison, never fight naked.

14. Friends don't let friends wear Speedos. Ever. Issue closed.

15. If a man's fly is down, that's his problem, you didn't see anything.

16. Women who claim they "love to watch sports" must be treated as spies until they demonstrate knowledge of the game and the ability to drink as much as the other sports' watchers.

17. A man in the company of a hot, suggestively dressed woman must remain sober enough to fight.

18. Never hesitate to reach for the last beer or the last slice of pizza, but not both, that's just greedy.

19. If you compliment a guy on his six-pack, you'd better be talking about his choice of beer.

20. Never join your girlfriend or wife in discussing a friend of yours, except if she's withholding sex pending your response.

21. Phrases that may NOT be uttered to another man while lifting weights:
a. Yeah, Baby, Push it!
b. C'mon, give me one more! Harder!
c. Another set and we can hit the showers!

22. Never talk to a man in a bathroom unless you are on equal footing:
i.e., both urinating, both waiting in line, etc. For all other situations, an almost imperceptible nod is all the conversation you need.

23. Never allow a telephone conversation with a woman to go on longer than you are able to have sex with her. Keep a stopwatch by the phone. Hang up if necessary.

24. The morning after you and a girl who was formerly "just a friend" have carnal, drunken monkey sex, the fact that you're feeling weird and guilty is no reason for you not to nail each other again before the discussion occurs about what a big mistake it was.

25. It is acceptable for you to drive her car. It is not acceptable for her to drive yours.

26. Thou shalt not buy a car in the colors of brown, pink, lime green, orange or sky blue.

27. The girl who replies to the question "What do you want for Christmas?" with "If you loved me, you'd know what I want!" gets an Xbox. End of story.

28. There is no reason for guys to watch Ice Skating or Men's Gymnastics. Ever.

29. There is nothing wrong with "taking one for the team". Ragging a buddy about it afterwards is punishable by a swift bitchslap.

30. Tofu is NOT food!!!

We hope this clears up any confusion.

The International Council of Manlaws, Ltd.
Endorsed by Stokstyf.co.za
Sjoe maar ek voel kak vandag...
Nee, dis nie van drink nie. Voel effens siek en ek het oorpyn... seker van al die kak wat Ben en Wayne praat.

Die tequila party was heel oraait, alhoewel die turnout van hot girls bietjie teleurstellend was.
Die paar wat daar was, was heel aangenaam, daar was net te min van hulle.
Ek sal die foto's more, of oormore laai. Laat ek net eers sien in wat se toestand ek more is.

Cheers

Friday, 02 March 2007

Die Tequila party is vanaand!!!
Daar is 'n moerse klomp foto's gelaai... gaan kyk daar tussen die babes, op die sportblad en by die jokes.

Wys jou MUIS en hang jou SLANG, looi 'n plooi en brand vir 'n rand, geniet jou naweek, braai 'n tjop en drink 'n dop!
DIE UNIEKE AFRIKAANSE "FOK" (weetie wie dit geskryf het nie)

Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis 'n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee. Fok is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.

Dit word as oorganklike werkwoord gebruik (Fok die hele spul), en as onoorganklike werkwoord (Aag fok), as bevel (Fok dit!), in die bedrywende vorm (Dit het my gefok), sowel as die lydende vorm (Nou is jy gefok), as die hoofelement in 'n hele reeks skeibare werkwoorde (aanfok, opfok, uitfok, toefok, voortfok, byfok, agteroorfok, agternafok), ens of as stam van 'n werkwoord (Nou het jy die hele ding befok).

As abstrakte selfstandige naamwoord (Ek gee nie 'n fok om nie), of as persoonsnaam (Het jy gesien wat die fokker probeer doen?), as nabepaling by 'n vraagwoord (Hoe de fok, wie de fok, hoekom de fok, wanneer de fok, ens.), as byvoeglike naamwoord (Waar moet ek die fokken tyd vandaan kry?), as bywoord (Dis nou 'n fokken mooi grap), en as uitroep (O fok!).

Selfs ook as invoegsel (Onge-fokken-looflik). Dit kan ook in homself ingevoeg word (Nou is jy be-fokken-fok).

Hierdie Afrikaanse woord kan gebruik word om wyd uiteenlopende situasies te beskryf:
Verrassing: Hoe de fok gaan dit met jou?
Bedrog: Die motorhawe het my befok.
Ontsteltenis: Ag fokkit!
Moeilikheid: Nou is ek in my moer in gefok.
Aggressie: Fok jou!
Moedeloosheid: Hoe de fok moet ek dit regkry?
Walging: Fok my!
Wanbegrip: Ek fokken verstaan nie.
Inkompetensie: Hy fok alles op.
Gesag: Wat de fok dink jy doen jy?
Verdwaal: Nou weet ek not 'n fok waar ek is nie.
Oortuiging: Onge-fokken-twyfeld.

Dit kan horlosietyd beskryf (Presies half-fokken-vyf), of omstandighede (Hoe het ek in hierdie fokken job beland?), of persone (Jan Fokken Smuts), of dinge (Kyk hoe lyk jou fokken skoene!), of plekke (Tot in fokken Durban), of dit kan die siel van 'n uitnodiging wees wat van hartlikheid drup (Fok u!).

Nou daar het dit... nog 'n rede om trost te wees op jou taal
Klagtes en sulke dinge.
Dit het onder ons aandag gekom dat daar mense is wat nie van die site hou nie, omdat ons nie polities korrek is hier nie. Ek is seker die "Kommissie teen Losse Sedes" sal ook seker iets wil sê.
Wel hierso, kry vir julle...

Hier is vir julle ‘n lekker (common) Vrydag-artikel vars uit Die Son

ORGIE IN POUSE - ( Lynn Prins )

26 Februarie 2007

PAARL. - 'n Seks-orgie tussen drie leerlinge by die spogskool Paarl Gimnasium het daartoe gelei dat hulle geskors is.

Die threesome het in die pouse gebeur.'n Onderwyser het die drie leerlinge betrap waar hulle besig was om seks te hê op 'n afgeleë deel van die skoolterrein. Die seuns, van onderskeidelik 17 en 16, albei belowende atlete, en die meisie van 14 is deur die skool geskors.

Kaapse Son het verneem die meisie, van die woonbuurt Denneburg, het haar klasmaat 'n blowjob gegee. Dít terwyl die ander seun besig was om anale seks met haar te hê. Een van die seuns, 'n graad nege-leerling van Groenheuwel, het aan Kaapse Son gesê hy en sy vriend, 'n graad tien-leerling, het dit gedoen omdat hulle jong manne is.

"Hoekom nie? Sy is dan wit. Wit meisies is easy en lekker," het hy gesê."Ek het haar al lankal gevra of sy my 'n blowjob sal gee en sy het gesê sy sal daaroor dink." Die Vrydag was dit op my brood. Sy het ingestem en ons drie is na die visdam agter op die skoolgrond.

"Ons het 'n 'sandwich' gemaak toe die meneer daar aankom. Sy was in die middel, ek was voor met haar besig en my tjommie agter."Ons het haar onder haar skoolrok bevoel en sy het ons broeke losgemaak en ons opgewarm.'

Die meisie is reeds aanvaar by die Hoër Meisieskool La Rochelle. Sy het aan 'n vriendin bevestig hulle was wel besig om te doen wat hulle beplan het toe hulle betrap is." Sy was nog altyd lief vir bruin ouens," het die vriendin vertel.

Die skoolhoof, Basjan Reinhardt, was nie vir kommentaar beskikbaar nie. André Koggelenberg, voorsitter van die skoolbeheerraad, sê die skool het hulle laat lei deur die gedragskode van die Wes-Kaapse onderwysdepartement.

"Die oortreding word in 'n baie ernstige lig gesien." Koggelenberg beskryf die voorval as uitsonderlik."Dit kan nie verhoed word as jy in ag neem die leerders van die skool kom uit jou standaard-gemeenskap nie. "Ongelukkig is ons standaard-gemeenskap nie gesond nie en dan sit jy met gevalle soos dié."

Hy sê die beheerraad en die skool veroordeel die daad en nie die betrokke leerders nie.

Thursday, 01 March 2007

Gholf lessons
“OK, so what should I do?" asked the man.

"Hold the club gently," the pro replied, "just like you'd hold your wife's breast."

Taking the advice, he took a swing, and POW!, he hit the ball 250 yards straight up the fairway.

The ecstatic man went back home telling his wife the good news about his lesson, and, the wife couldn't wait for her lesson.
The next day, the wife went for her lesson. The pro watched her swing and said, "No, no, no, you're gripping the club way too hard."

"What can I do?" asked the wife.

"Hold the club gently, just like you'd hold your husband's penis."

The wife listened carefully to the pro's advice, took a swing, and, THUMP! -- the ball skipped down the fairway about 15 feet.

"You know, that was a lot better than I expected," the pro said. "Now, take the club out of your mouth, and, hold it in your hands.
Moerse lekker party gewees....
Die bar was vol en die party was rof.
En kan jy glo die foto's is ook al almal gelaai.... fok maar ek is goed!!!



MOENIE DIE TEQUILA PARTY MORE AAND VERGEET NIE!!!! Bring baie geld en los jou skaamte by die huis.
Kliek hier vir meer info