Wednesday, 14 March 2007

Tshwane pla nie meer nie…
Die nuwe naam vir Pretoria, naamlik "Tshwane", pla nie meer nie…..
Dit is vernoem na Generaal de la Rey se swaer - Generaal Tshwanepoel !!

O ja, en so van De La Rey gepraat... fok jou ook Bok van Blerk... ek kan nie die song uit my kop uit kry nie.

En dan ook sommer 'n spesiale HANGVY SLET toekenning aan MAX DU PREEZ vir al die kak wat hy praat oor ons Afrikaners


... en dan sommer diesefde vir die Bulls Management wat die song op Loftus verban het. Dis presies hoekom julle die home games verloor het. Wie de doner kan nou rugby speel met kak soos Tina Turner se "Simply the best" wat oor die loudspeakers blêr.

En al die mense wat so polities korrek wil wees se moer... julle het fokkol te sê oor Jacob Zuma se “Bring My Machine Gun” song wat by die sokker stadiums en op elke nuus berig op TV gespeel word nie.

No comments: