Tuesday, 20 March 2007

Mooi bly maar mooi
Daar is lekker baie foto's wat ingekom het. Mens kan sien die manne het foto's geneem in die vakansietyd, net bikini-babes waar jy kyk...



... en dan het het ons ook uiteindelik uitgevind wat die Sharks inspireer om so goed te speel...



... kom nou, ek weet daar is baie van julle wat die foto's wat julle geneem het hou in julle private draadtrek stash. Dudes, dis fuckedup... julle moet die goed deel met die ander mense hier.

No comments: