Tuesday, 13 March 2007

Dis nou fokken tipies!!!!
"Maak 'n blog, maak 'n blog, maak 'n blog, ons wil goed post", ens.
Elke donerse dag hoor ek dit. Maar maak nou die ding en vra vir die fokkertjies (dieselfde fokkertjies wat in die eerste plek daarvoor gevra het) om goed te post sodat mens die ding kan toets en op die site kan sit, dan is almal se hande mos tette. Useless tewe!!!!!

Ons het lekker baie nuwe foto's gekry... maar ek gaan dit eers van more af begin opsit. Paar nice "babe van die week " kandidate daar.



No comments: