Monday, 12 March 2007

Hierdie ouens is nie skaam om Afrikaans te wees nie.

Leandri het hierdie vir ons gestuur...



Die skare by die Rugby stadion in Windhoek Vrydagaand met Bok van Blerk se konsert.
Sy sê, "DIT WAS DIE LEKKERSTE SHOW WAARBY EK NOG WAS!!!! Die atmosfeer was elektries!"

No comments: