Friday, 16 March 2007

Oor kakhuise en hare...
Een dag sit oupa op die stoep en ouma is te doene in die huis, wanner ouma van die kombuis af skree. OUPA DAAR IS IETS FOUT MET DIE POEP HUIS, (in daardie tyd was dit mos die buite toilet of long drop) en oupa sę:

DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE, en ouma sę: DAAR IS, GAAN KYK.

Nou in daardie tyd was die man veral baie bang vir sy vrou gewees, so oupa staan maar op en brom, brom al na die poep huis toe.

Hy kom daar aan en sę: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE, en ouma sę: DAAR IS, GAAN IN, en oupa gaan toe maar in.

Toe hy binne is kyk hy rond maar sien niks verkeerd nie en sę: OUMA, EK IS IN DIE POEP HUIS. DAAR IS NIKS VERKEERD NIE, en ouma sę: DAAR IS, STEEK JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN, en oupa sę: OUMA, EK GAAN NIE MY KOP TUSSEN DIE PLANKE IN STEEK NIE, en dit is daardie tyd wat ouma haar stem redelik dik maak en sę: OUPA,STEEK NOU JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN, en arme oupa doen dit nou maar so. Nou is oupa se kop redelik in die long drop in om te kyk wat fout is.

Oupa skree toe OUMA, DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE. Ouma sę: TREK
YOU KOP UIT, en oupa trek toe sy kop uit maar toe hak sy baard in die gleuwe van die gekraakte hout planke vas en hy gee so een verskrikte gillietjie OUMA, OUMA, KOM HELP, MY BAARD SIT VAS, waarop ouma antwoord:

DIS LEKKER FOKKEN SEER Nę!!! Ek hoop jy maak NOU daardie planke reg, ek soebat mos nou al lank.

No comments: