Friday, 09 March 2007

Sing uit volle bors... al klink jy soos Jurie Els...
fok man kom by... dis NAWEEK!!!
Dis tyd vir goeie idees... en vuil gedagstes.



So ou Vrydag middag joke:

Die seekat stap in die bar in...
"Ek kan enige instrument speel wat daar is." sê hy vir die barman.
Die barman gee hom 'n kitaar en hy speel daai ding beter as Hendrix.
Die barman gee hom 'n klavier en hy speel dit beter as Elton.
Die barman gee hom 'n doedelsak en hy sukkel sy moer af.
Die barman check die storie so uit en sê, "Lyk my jy kan nie daai een speel nie".
Die seekat sê, "Speel? Ek gaan haar uitmekaar uit spyker as ek die donerse pajamas kan afkry"

Dis die rugby vir die res van die naweek!!!!

Saturday, March 10 Blues v Lions, Auckland 08:35
Saturday, March 10 Waratahs v Bulls, Sydney 10:40
Saturday, March 10 Cheetahs v Sharks, Bloemfontein 17:00

Die Stokstyf Crew en hulle trawante weet waar om die game te kyk...(grin)

Toegang:
dudes - 1 bier
poppies - 1 boob

O ja die van julle wat nie weet nie, die Stormers het in die pomp gekak soos gewoonlik.
Moenie worry omdat jy die game gemis het nie. Die heruitsending in vanaand om 18h00 op Cartoon Network.

Gaan check hier vir die fixtures vir die res van die toernooi.



No comments: