Monday, 05 March 2007

Sjoe maar ek voel kak vandag...
Nee, dis nie van drink nie. Voel effens siek en ek het oorpyn... seker van al die kak wat Ben en Wayne praat.

Die tequila party was heel oraait, alhoewel die turnout van hot girls bietjie teleurstellend was.
Die paar wat daar was, was heel aangenaam, daar was net te min van hulle.
Ek sal die foto's more, of oormore laai. Laat ek net eers sien in wat se toestand ek more is.

Cheers

No comments: