Friday, 16 March 2007

Moenie dronk bestuur nie.
Dis lekker om te kuier, maar as jy gevang word met jou dronkgat in die kar is jy diep in die kak.
Print hierdie ding uit en hou dit by jou as jy uitgaan, sodat jy kan weet as jy oor jou limit is.

No comments: