Thursday, 31 May 2007

Die party het gesuig... en nie in 'n goeie way nie.

Ons het nou nie eers 1 foto geneem nie. Ten minste het ons darem nog so paar ander goeters wat ons op die site kan sit.

...'n ou se batchelors partie


...die beste t-shirt ooit


wat om te doen as jou vrou jou wil werk gee...



A English rugby practice was suspended when one of the players reported a suspicious white powdery substance was found on the field.

The police was immediately called in to investigate. Forensic experts were called in and they checked it out.

After a few minutes it was announced that the suspicious white substance, unknown to the players, was in fact the try line.

Practice was resumed after an emergency session of the rugby board decided that the players were unlikely to ever encounter the substance again.



These two guys meet after not having seen each other for many, many years.

First guy asks the second guy, "How have things been going?"

The second guy speaking very slowly tells the first guy,
"I w..a..s a..l..m..o..s..t m..a..r..r..i..e..d."

The first guy says in amazement, "Hey, you don't stutter any more."

The answer comes, "Y..e..s, I w..e..n..t t..o a
d..o..c..t..o..r a..n..d h..e t..o..l..d m..e
t..h..a..t i..f I s..p..e..a..k s..l..o..w..l..y I w..i..l..l
n..o..t s..t..u..t..t..e..r."

The first friend congratulates him and then asks again about how he was almost married.

"W..e..l..l, m..y f..i..a..n..c..e..e a..n..d I
w..e...r..e s..i..t..t..i..n..g o..n h..e..r
p..o..r..c..h a..n..d t..h..e d..o..g w..a..s
s..c..r..a..t..c..h..i..n..g h..i..s b..a..c..k a..n..d
I t..o..l..d h..e..r t..h..a..t w..h..e..n w..e
a..r..e m..a..r..r..i..e..d, s..h..e c..a..n d..o
t..h..a..t f..o..r m..e. A..n..d t..h..e..n.. s..h..e
t..h..r..e..w t..h..e r..i...n..g i..n m..y f..a..c..e."

"Why would she throw the ring in your face for that?" asks the first friend.

"W..e..l..l, I s..p..e..a..k s..o s..l...o..w..l..y,
t..h..a..t b..y t..h..e t..i..m..e s..h..e
l..o..o..k..e..d a..t t..h..e d..o..g, h...e w..a..s
l..i..c..k..i..n..g h..i..s b..a..l..l..s!"

Wednesday, 30 May 2007

Goed wat vir ons gestuur is.

Aaag dis niks, ek kan dit ook doen, maar dankie vir die foto.


Dis mos waarvan ek altyd praat!!! Samewerking....

A skinny little white guy goes into an elevator, looks up and sees this huge black guy standing next to him.
The big guy sees the little guy staring at him, looks down and says: "7 feet tall, 350 pounds, 12-inch private part and 3 pound per testicle, Turner Brown".
The little white man faints and falls to the floor.
The big guy kneels down and, shaking him, manages to bring him to. The big guy says: "What's wrong with you?"
In a weak voice, the little guy says: "What EXACTLY did you say to me?"
The big dude says: "I saw the curious look and figured I'd just give you the answers to the questions everyone always asks me. I'm 7 feet tall, I weigh 350 pounds, I have a 12-inch private, my testicles weigh 3 pounds each, and my name is Turner Brown."
The small guy says: "Turner Brown?! ... Whew, Thank God! I thought you said 'Turn around!"






Die Oom en die Tannie gaan dokter toe : Die Oom vra Viagra en die Tannie vra antibiotika.
Die Dokter vra toe hoekom benodig Tannie dan Antibiotika.
Die Tannie antwoord toe: Weet Dokter hoe gevaarlik is 'n geroeste spyker !!!

Ok, my beurt...


Seuntjie klim op bus vir skool, en toe hy gaan sit begin hy sing:
"As my pa 'n leeu was en my ma was leeu, dan was ek 'n leeuwelpie!
As my pa 'n koning was en my ma 'n koninging, dan was ek 'n prins!"
Busdrywer raak befok en geiriteerd met die klein laaitie se singery!
Toe laaitie weer begin sing, se die drywer hoogs befok:
"As jou pa 'n poepol was, en jou ma 'n straatvrou, wat was jy dan ?"
Laaitie antwoord, "Seker 'n busdrywer oom!"

Party vanaand!!!!

Ai, maar ek is lus vir 'n ou biertjie. Sal maar moet uithou tot vanaand... want vanaand gaan ek vir Barbs stukkend drink. Ek het so gevoel dat dit 'n lekker party gaan wees. Die meeste mense het klaar gepay so daar is fokkol verskonings vir hoekom JY nie vanaand daar kan wees as dit nie te ver is nie. Die fok weet, ek dink Barbaroozos sal my moet begin betaal vir hierdie advertensie en blootstelling wat hulle als kry. Dink julle nie ook so nie? Ek dink dis 'n moerse skande dat die crew volprys vir 'n dop moet betaal.

Meer fondse = beter paarties = baie shooters = meer girls wat besluit hulle is hot genoeg vir wille foto's.

Kom ons hoop die girls is hot, en die party is morsig. Miskien kry ons vanaand die volgende babe van die week. Sien julle daar vanaand.
>>> HOE OM DAAR TE KOM <<<

Tuesday, 29 May 2007

Oogkontak: Moerse overrated!!!



Nee wat, oogkontak se moer!!!


Daar is 'n klomp foto's van babes wat hot is, maar ons het besluit om dit nie te laai nie.
Dit lyk of niemand meer belangstel in die foto's van die hot girls nie, so ons kan net sowel die spasie gebruik vir iets anders.

Nou wonder jy seker waar ek daai idee sou kry?
*** Kliek hier vir 'n leidraad... ***

EDIT : 14h00
Ok, ek sien mense werk nou uiteindelik saam.


O ja, so van foto's gepraat... die paar foto's wat ons laas week geneem het by Barbs is gelaai.
DIE VERHAAL VAN DRANK.

Eendag, lank-lank gelede het CAPTAIN MORGAN met sy THREE SHIPS , vanaf CAPEVELVET na CAPE TO RIO uitgevaar. Hy kon nie met sy WHITE HORSE ry nie want hy het kwaai aan DRAMBUIE gely. JOHNNIE WALKER het op die skip MAINSTAY met Kaptein RICHELIEU se dogter, BERNINI (wie 'n lekker OLD BROWN SHERRY was), se PUSKIN gespeel. RICHELIEU het vir JOHNNIE WALKER behoorlik met n BLOU SAMBUKA bygekom, hom aan die BOLS beetgekry en ge MARTELL tot die dood.

Die bemanning VAT 69 dae deur KLIPDRIFT, oor SWARTLAND, verby WINDHOEK al langs SIMONSVLEI landgoed tot by CHIVAS REGAL se CASTLE, waar CHICOTO, die leeutemmer en KAHLUA, die diensmeisie, JOHNNIE WALKER se lyk vir die sewentien LIONS gevoer het.

Na die skokkende gebeurtenis was die OUDEMEESTER en SQUADRON lelik die MAMPOER in, en was die WIT BLITZ los. Hulle blaas op hulle 100 PIPERS en net voor die BELLS lui, stort JEREPICO se mure inmekaar. Vanaf die CASTLE stuur PRINCE CHARLIE 'n boodskap met 'n FISH EAGLE oor DRAKENSIG na KOOS WYE VOETE (KWV ) wat in 5TH AVENUE, JOHANNESBERGER bly.

Intussen sien FISH EAGLE 'n GOLD DUCK, kry 'n bonsende RED HEART en land onmiddelik op haar DIMPLE TEQUILA. Met die noodlanding breek hy ongelukkig sy een HANEPOOT en beskadig sy SAKKIES. Die forteinsoeker, ene HEINEKEN, gaan die bouvalle van JEREPICO binne, opsoek na HUNTERS GOLD en SPICED GOLD en kom sy AMAROELA tee.

Meneer OHLSON, wat 'n BLACK LABEL van afkoms is, hou hom HANSA slim (maar eintlik is hy net n DOM PEDRO), SNAPPS nie SMIRNOFF en J&B se storie nie en skree VIVA BERNINI!

Hierdie verhaal sal nooit in der ewigheid sy DOP of einde sien nie.


Monday, 28 May 2007

So paar snaakse goeters.

Klein Marie vier binnekort haar 5de verjaarsdag
Haar Ouma vra: "Wat wil jy vir jou verjaarsdag hê, Marie?"
Die pil Ouma, sê klein Marie.
Ouma kry amper n hartaanval en vra vir wat soek jy die pil Marie??
Sy sê: Ek het nou tien poppe en GENOEG is GENOEG!!!?



The Smiths were unable to conceive children and decided to use a surrogate father to start their family. On the day the proxy father was to arrive, Mr. Smith kissed his wife goodbye and said, "Well, I'm off now. The man should be here soon."
Half an hour later, just by chance, a door-to-door baby photographer happened to ring the doorbell, hoping to make a sale.
Good morning, Ma'am", he said, "I've come to...''
Oh, no need to explain," Mrs. Smith cut in, embarrassed, "I've been expecting you."
"Have you really?" said the photographer. "Well, that's good. Did you know babies are my specialty?"
"Well, that's what my husband and I had hoped. Please come in and have a seat."
After a moment she asked, blushing, "Well, where do we start?"
"Leave everything to me. I usually try two in the bathtub, one on the couch, and perhaps a couple on the bed. And sometimes the living room floor is fun. You can really spread out there."
"Bathtub, living room floor? No wonder it didn't work out for Charlie and me!"
"Well, Ma'am, none of us can guarantee a good one every time. But if we try several different positions and I shoot from six or seven angles, I'm sure you'll be pleased with the results."
"My, that's a lot!" gasped Mrs. Smith.
"Ma'am, in my line of work a man has to take his time. I'd love to be in and out in five minutes, but I'm sure you'd be disappointed with that."
"Don't I know it," said Mrs. Smith quietly.
The photographer opened his briefcase and pulled out a portfolio of his baby pictures. "This was done on the top of a bus," he said.
"Oh, my God!" Mrs. Smith exclaimed, grasping at her throat.
"And these twins turned out exceptionally well - when you consider their mother was so difficult to work with."
"She was difficult?" asked Mrs. Smith.
"Yes, I'm afraid so. I finally had to take her to the park to get the job done right. People were crowding around four and five deep to get a good look."
"Four and five deep?" said Mrs. Smith, her eyes wide with amazement.
"Yes", the photographer replied. "And for more than three hours, too. The mother was constantly squealing and yelling - I could hardly concentrate. When it started getting dark, I had to rush my shots. Finally, when the squirrels began nibbling on my equipment, I just had to pack it all in."
Mrs. Smith leaned forward. "Do you mean they actually chewed on your, uh, equipment?"
"It's true, Ma'am, yes. Well, if you're ready, I'll set-up my tripod and we can get to work right away."
"Tripod?"
"Oh yes, Ma'am. I need to use a tripod to rest my Canon on. It's much too big to be held in the hand very long."
Mrs. Smith fainted.........



Jim and Mary were both patients in a Mental Hospital. One day, while they were walking past the hospital swimming pool, Jim suddenly jumped into the deep end. He sank like a stone to the bottom and stayed there. Mary promptly jumped in to save him. She swam to the bottom and Pulled Jim out. The medical director became aware of Mary's heroic act and he immediately ordered her to be discharged from the hospital, as he now considered her to be mentally stable. When he went to tell her the news, he said, "Mary, I have good news & bad news. The good news is you're being discharged because you were able to jump in and save the life of another patient, so I believe you've regained your senses. The bad news is that Jim, the patient you saved, hung himself in thebathroom with the belt of his robe. I am sorry, but he's dead." Mary replied, "He didn't hang himself, I put him there to dry.
Moerse update more...

More sal daar weer vir 'n slag 'n klomp nuwe foto's geplaas word, met daaglikse updates daarna.


As jy dus iets soos hierdie het wat jy wil bydrae, stuur dit vandag nog vir ons.
Is dit 'n olifant? Is dit 'n seekoei? Nee, dis 'n moerse vark!!!!

Party mense mag dalk reken dis 'n skande om so dier te skiet, maar laat ek julle vertel, al wat ek sien is die wêreld se grootste spareribs en crumbed porktjops.


Volledige storie hier
Baie geluk aan die bokke met 'n puik 58-10 oorwinning!!!

Kom dudes, wat dink julle van hierdie poppie?
Ek dink sy is moerse hot.




...en nou sit julle daar, en niemand het iets te sê nie.

Thursday, 24 May 2007

Die weer voorspelling. STOKSTYF-style



Die van julle wat nie die een vang nie is seker nie in SA nie. Laat ek bietjie lig op die onderwerp gooi, ai nou moet ek weer opstaan (die son skyn mos uit my gat uit). DIS FOKKEN KOUD.
Nou wil jy seker weet hoe koud is koud?

* 30 grade: Natallers soek hul truie (as hulle het)

* 25 grade: Namibiërs skakel hulle verwarmers aan

* 20 grade: Natallers bewe onbeheerbaar,

* 15 grade: Italiaanse karre wil nie vat nie

* 10 grade: Franse karre wil nie vat nie, Nederlanders gaan swem

* 5 grade: Natallers huil bitterlik,

* 0 grade: Water vries

* -5 grade: Kat dring daarop aan om saam met jou op jou bed te slaap, Nederlanders eet roomys, Kanadese gaan swem

* -10 grade: Politici begin gesels oor haweloses, New York se water vries,

* -15 grade: Russe trek T-hemde aan

* -20 grade: Duitse karre wil nie vat nie, oë vries toe wanneer jy hulle knip

* -25 grade: Party Russe kry koud, Namibiers vries dood

* -30 grade: Kat dring daarop aan om binne-in jou pajamas saam
met jou te slaap.

* -35 grade: Politici doen iets ivm haweloses. Nederlanders grawe sneeu weg. Japannese karre wil nie vat nie.

* -40 grade: Natallers verdwyn. Jy beplan 'n twee week lange warm bad. Sweedse karre wil nie vat nie.

* -45 grade: Kanadese trek truie aan. Jou kar help jou beplan aan jou vakansie na warmer dele.

* -50 grade: Russe maak hul badkamervensters toe .

* -55 grade: Die hel vries. Ben, Farmer en Wayne oorweeg om nie daai Saterdag te gaan skiet nie.

* -60 grade: Prokureurs sit hulle hande in hul eie sakke.
Hey, lees gou hier!!!!

Het julle al hierdie blog gaan uitcheck, dis moerse goed...

...en hou op verkak wees, los so paar comments en gooi so paar emails.
Haai shame...

Dear Dr. Ruth,

I am a crack dealer in KEMPTON PARK, GAUTENG who has recently been diagnosed as a carrier of HIV virus. My parents live in Hillbrow and one of my sisters, who lives in Benoni, is married to a transvestite.

My father and mother have recently been arrested for growing and selling marijuana. They are financially dependent on my other two sisters, who are prostitutes in Brakpan. I have two brothers; one is currently serving a non-parole life sentence at Leeukop Central Prison for the murder of a teenage boy in 1994. My other brother is currently in jail awaiting charges of sexual misconduct with his seven children.

I have recently become engaged to marry a former prostitute who lives in Yeoville. She is now only a part time "working girl" and makes love to other men maybe only now six times a week.She likes a lot of men to fondle her breasts all the time All things considered, my problem is this. I love my fiancé and look forward to bringing her into the family. I certainly want to be totally open and honest with her. Should I tell her about my cousin in Durban who plays rugby for the Sharks?

Signed,
Worried About My Reputation.

Wednesday, 23 May 2007

Goed wat in ons email box beland het:



Ek wed jou sy kry fokken baie tips...


HAHAHA, daar is niks wat daai gat gaan laat kleiner lyk nie.


Ek begin deesdae al hoe meer van golf hou.

Tuesday, 22 May 2007

So paar goeie foto's.

Lekker talent volle girl hierdie


Superman se moer!!! Dis hoe 'n supehero moet lyk.





Kom, wat sê julle hiervan?



Die Christelike Leeu

Jan, 'n gelowige man, gaan jag. In die bos storm 'n leeu hom. Hy bid vinnig en desperaat....
"Here, laat dit 'n Christelike leeu wees", is al wat hy uitkry.
Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en sê:
"Seën Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor.


Knock knock?
Who's there?
Aspersie.
Aspersie who?
Aspersie oorgeskop het, het die Sharks gewen.

Monday, 21 May 2007

Weet nie of dit waar is of nie, maar ek kan dit nogal glo.

'n Waarskuwing van die polisie:

Laat weet julle vrouens by die huis, veral PRETORIA area teen die volgende:

Swart polisielede gaan by huise om, klop aan die deure en se daar was n inbraak by bure. Sodra jy hulle inlaat rand hulle die vrouens aan, steel en daar is gerapporteer van verkragting in Pretoria.
Van die lede is al gevang.

ONTHOU: Geen SAPS lid mag binne jou huis kom sonder n lasbrief nie.
Het jy geweet Shrek bly in Zimbabwe?

Chinese !!!

CHINESE PROVERBS
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Virginity like bubble, one prick, all gone.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who run in front of car get tyred.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who run behind car get exhausted.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man with hand in pocket feel cocky all day.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Foolish man give wife grand piano, wise man give wife upright organ.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who walk through airport turnstile sideways going to Bangkok.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man with one chopstick go hungry.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who scratch ass should not bite fingernails.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who eat many prunes get good run for money.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Baseball is wrong: man with four balls cannot walk.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Panties not best thing on earth! but next to best thing on earth.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
War does not determine who is right, war determine who is left.
*~*~*~*~*~*~*~*~*
Wife who put husband in doghouse soon find him in cat house.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who fight with wife all day get no piece at night.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
It take many nails to build crib, but one screw to fill it.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who drive like hell, bound to get there.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who stand on toilet is high on pot.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who live in glass house should change clothes in basement.
*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who fish in other man's well often catch crabs.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Man who fart in church sit in own pew.
*~*~*~*~*~*~*~*~*~*
Crowded elevator smell different to midget.




A Chinese couple gets married - and she's a virgin. Truth be told, he is not too experienced either. On their wedding night, she cowers naked under the sheets as her husband undresses. He climbs in next to her and tries to be reassuring.

My darring" he says, "I know dis yoo firss time and you berry fwighten. I pwamis yoo, I gib yoo anyting you wan, I do anyting - juss ask...Anyting yoo wan. Whatchoo wan?" he says, trying to sound experienced, which he hopes will impress his virgin bride.

A thoughtful silence follows and he waits patiently (and eagerly) for her request. She eventually replies shyly and unsure, "I wan try someping I have hear about... Numbaa 69."

More thoughtful silence, this time from him.

Eventually, in a puzzled tone he queries... "Yoo wan... Chicken wiff Broccori?
SA het uiteindelik 'n Super 14 kampioen!



Baie geluk aan die Bulls wat met 'n moerse eindpoging die game gewen het. Ek voel half jammer vir die Sharks wat 'n awsome game gespeel het maar net te gou begin partie hou het... dudes, die game is eers oor as die fluitjie blaas.



Wel, maak nie saak wie jy support nie, die trofee bly in Suid-Afrika!!!

Ja, nes mens dink dinge begin beter lyk vir die bokke, met Hougaard en Luke daar, dan fok Jake White maar weer op. Bevin Fortuin, Tonderai Chavanga, Breyton Paulse, Gerrie Britz, Eddie Andrews, Jaco Pretorius and Kabamba Floors is huis toe gestuur, maar wat de fok soek Ashwin Willemse nog daar? Jirre man, gee hy dan sulke goeie blowjobs? Nee kyk, Jake kon maar liewer vir Paulse daar gehou het, tenminste het hy darem game-time ingekry hierdie jaar. Ek dink ook Heinie Adams is myle beter as Ricky Januarie. Saterdag het hy weer gewys wat se moerse impak hy maak op die veld. Maar nou ja, ek neem aan Jake was besig met sy buttyboys en het weereens nie die game gekyk nie. Dit verduidelik ook hoekom Joe van Niekerk die span gehaal het bo die ander losvoorspelers van die Sharks en die Bulls, wat almal deesdae baie goed speel.

Springbok squad:
Johan Ackermann, Bakkies Botha, BJ Botha, Gary Botha, Schalk Burger, Deon Carstens, Jean de Villiers, Bismarck du Plessis, Fourie du Preez, Os du Randt, Bryan Habana, Derick Hougaard, Butch James, Ricky Januarie, Wayne Julies, Victor Matfield, Percy Montgomery, Johann Muller, Waylon Murray, Akona Ndungane, Odwa Ndungane, Wynand Olivier, Ruan Pienaar, JP Pietersen, Danie Rossouw, Bob Skinstad, John Smit, Juan Smith, Pierre Spies, Gurthro Steenkamp, Francois Steyn, Albert van den Berg, CJ van der Linde, Wikus van Heerden, Joe van Niekerk, AJ Venter, Luke Watson, Ashwin Willemse

PS: Ek hoor Playtex launch 'n nuwe wonderbra. Hulle noem dit die "The Sharks bra : Lots of support... BUT NO CUP!!! "

Friday, 18 May 2007

Babe van die week... wat dink julle?
(probeer jou comment skoon hou asb)

Lag man dis Vrydag!

DIE SEUNTJIE VAN SO STANDERD 1 GAAN NA SY MA
SEUN: MA HOE SPEL 'n MENS "BOKS"
MA: NEE MY KIND, DIE WOORD BOKS BESTAAN NIE EINTLIK NIE, DIE
KORREKTE WOORD IS DOOS
SEUN: OK, DANKIE MA
DIE VOLGENDE DAG KOM DIE SEUN MET DIK GEHUILDE Oë VAN DIE SKOOL AF.
MA : WAT HET GEBEUR MY KIND?
SEUN: ONS MOES VIR VANDAG 'N AFRIKAANSE OPSTEL SKRYF OOR SPORT. EK HET NET MET DIE NAAM VAN MY OPSTEL BEGIN. TOE MENEER DIT SIEN TOE GRYP HY MY, NEEM MY KANTOOR, EN GEE MY 'N PAK SLAE.
MA : WAT WAS JOU OPSTEL SE NAAM MY KIND?
SEUN : EK HOU MEER VAN DOOS AS VAN RUGBY!!!


-----

Wat is `n "one-night-stand" in Afrikaans?

Braai-Naai-en-waai

-----
Dis naweek...
...en ons gaan rugby kyk, braai en dronk wees !!!!

So van dronk wees gepraat. Blykbaar word 20% van motor ongelukke deur mense veroorsaak wat so bietjie te veel wyn gevat het. Die beteken die ander 80% word veroorsaak deur NUGTER mense. So, sal julle ouens wat nie drink nie asseblief die naweek van die donerse pad af bly sodat ons ander dronkgatte veilig by die huis kan kom.

Daar is natuurlik mense wat beweer dat drink en bestuur gevaarlik is, dat dit die crime syfers opjaag ens.. Wel dis als waar, ek kan getuig daarvan.
Die anderdag toe steek ek net my hand uit by die stopstraat uit om te wys ek gaan afdraai toe steel 'n doner my bier.

Nee, serious nou: moenie te veel drink nie. Ek het iewers gehoor as jy net een dop per uur drink behoort jy soort van ok te wees.



Skotte is bekend vir hulle Whisky, Duitsers is bekend vir hulle Bier, Russe is bekend vir hulle Vodka, Jamaica is bekend vir hulle Rum, maar Suid Afrikaners is bekend vir die KAK wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!

Ons weetie wie die ou is nie, maar hy is briljant !!!!
eNatis
Weet nie wie van julle se karre nuwe liksense moet kry nie, maar dis 'n fokken nagmerrie.

Ek lees nou net die daar op IOL:

"Spokesperson Collen Msibi was reacting to a Democratic Alliance statement that the new licence and vehicle registration system, the electronic National Traffic Information System (eNaTIS), remained a disaster.

"eNaTIS is incompatible with the SAPS stolen vehicle registration system and aspects like the re-registration of recovered stolen vehicles are at a standstill," claimed Gauteng's DA spokesperson on transport, James Swart, after the party visited a licence centre.

Msibi said this was untrue.


Swart added that although the system was not crashing as much as it did last week, transactions were very slow to process.

"Some single transactions are taking up to 45 minutes," he said. "Efficiency is down to about a quarter or less of what it was under the old system."

Nou wat het hulle dan verwag ?
Om mee te begin is dit deur 'n BEE maatskappy gedoen wat nou nog rol in taxpayers se geld, terwyl hulle nie'n clue gehad het wat aangaan nie. Die "als is duurder maar dit werk nie" is ook spot-on in plek met die government se werk etiek.


Ek kan nie sien hoekom enige iemand verbaas is nie... weet die mense dan nie waarvoor eNatis staan nie?

eish! Not Available Today, I’m Sorry



Thursday, 17 May 2007

Die Sharks vs. Bulls oorlog

Dis die goeters wat op die oomblik rondgaan: (kliek prente om groter te maak)

I have 3 seats for the bulls vs the Sharks game if anyone is interested.


Dan vra jy my vir wie ek skree





Sharks babes


Bulls Babes







My wors is blou!!!



Wednesday, 16 May 2007

Die goed wat in ons email beland:

Thanks weereens vir al die jokes. Net een ding wat my pla... hoekom stuur julle deesdae so min foto's? Nee fok man. Anyway, hier is so paar van vandag se goed.

Hierdie lyk na 'n lekker party... nou waar is die res van die foto's?


Jammer die polisie het nie dieselfde houding nie...


... so maak jou tjomme jou naam gat!!!


Hierdie bly een van my all-time favourites


Klein doner het 'n PK nodig...


...ek ken nogal 'n paar girls wat stupid genoeg is om dit te doen.


Aan die dude wat dit gestuur het:
Sy lek mis man!!! Bring daai girl van jou hier dan wys ek jou hoe doen mens dit.